Deel

Nuwe ‘Arendsvlei’-skurk vertel: ‘Almal het ’n Aunty Audrey in die familie’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘Arendsvlei’ se nuwe booswig, Audrey Galant, het behoorlike kykers warm onder die kraag met al haar slinkse manewales.
‘Arendsvlei’ se nuwe booswig, Audrey Galant, het behoorlike kykers warm onder die kraag met al haar slinkse manewales.

Taryn Hess, wat al te sien was in Projek Dina en Afgrond, en ook binnekort ’n draai gaan maak in White lies en Summertide, en die rol van die bose Audrey vertolk, vertel dit gaan baie goed met haar op die oomblik. 

“Ek is op soveel vlakke geseënd. As kind het ek met die SARIE-tydskrif grootgeword. Nie te lank gelede nie het ek na die SARIE Voorbladgesig-wedstryd gekyk en gewens ek kon inskryf en op die voorblad wees en hier doen ek ’n onderhoud!” glimlag sy.  

“God werk werklik op geheimsinnige maniere. Ek is besig met my permanente werk as ma van drie. As ek nie op stel is of besig is met oudisies nie, gee ek klas.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees