Deel

KYK FOTO’S: Mode-wenners by gisteraand se MET-Gala

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dan Levy. Foto: Getty Images / Gallo Images
Dan Levy. Foto: Getty Images / Gallo Images

Die Met-gala val jaarliks op die eerste Maandag in Mei en is berug vir sy gastelys met die crème de la crème van die mode- en vermaakbedryf wat opdaag in skouspelagtige uitrustings en kostuums.

Die 2024 Met-gala is ter viering van die nuwe uitstalling by die Kostuuminstituut getiteld, “Sleeping Beauties: Reawakening Fashion” wat hand-aan-hand gaan met die jaar se kleredragkode. Elke uitrusting het ’n unieke storie vertel onder: “The Garden of Time”, wat geïnspireer is deur JG Ballard se kortverhaal met dieselfde naam.

En soos Miranda Priestly van The Devil Wears Prada sou sê, “Florals? For spring? Groundbreaking.” Tog het dit nie die sterre gestop om die tapyt te loop in hul tuin-geïnspireerde klere nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees