Deel

Hier is alles wat jy moet weet oor ‘Reisigers’, Suid-Afrika se eerste vollengte potgooi film

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Na drie jaar van toewyding en passie, is ‘Reisigers’, Suid-Afrika se heel eerste vollengte potgooi film, nou beskikbaar vir intekening en luister op alle belangrike potgooi platforms.
Na drie jaar van toewyding en passie, is ‘Reisigers’, Suid-Afrika se heel eerste vollengte potgooi film, nou beskikbaar vir intekening en luister op alle belangrike potgooi platforms.

Na drie jaar van toewyding en passie, is Reisigers, Suid-Afrika se heel eerste vollengte potgooi film, nou beskikbaar vir intekening en luister op alle belangrike potgooi platforms.  

Geïnspireer deur klassieke ‘coming-of-age’ flieks soos Stand By Me en The Breakfast Club, sowel as Suid-Afrika se eie Ballade vir 'n Enkeling, is Reisigers ’n hartroerende avontuur-drama geskryf in Afrikaans wat die temas van verlies, identiteit, en die reis na herontdekking verken. 

Reisigers volg vier beste vriende, Jouba, Slabs, Mario, & Monty, terwyl hulle herenig op ’n transformerende reis na hul tuisdorp, en sodoende hul verlede en toekoms as jong mans konfronteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees