Deel

Melanie du Bois gesels oor nuwe rol in ‘Suidooster’: ‘Sy vat nie nonsens nie . . .’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nou, na Ian se dood, daag sy skoonsuster, Pam October (vertolk deur Melanie du Bois), wie ook Zoë se vervreemde ma is, op . . .
Nou, na Ian se dood, daag sy skoonsuster, Pam October (vertolk deur Melanie du Bois), wie ook Zoë se vervreemde ma is, op . . .

Ian (Abduragman Adams) het Suidooster al amper vyf jaar gelede gegroet nadat hy in ’n koma opgeëindig het.

Kykers sal onthou Ian het ’n beroerte gekry tydens ’n operasie nadat hy ernstig beseer is toe sy vrou, Bridgette (Denise Newman), hom per ongeluk tydens ’n stryery by ’n stel trappe afgestamp het.  

Die afgelope tyd het Ian se reeds-bedenklike toestand by die kliniek waar hy behandel is, aansienlik verswak. Bridgette, wat intussen van Ian geskei is en haar nooiensvan (Jacobs) teruggeneem het, het die kliniek opdrag gegee om die masjiene af te skakel wat hom kunsmatig aan die lewe gehou het.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees