Deel

OVK sê in hof dit sal meer as R500 m. kos om stemdag uit te stel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Argief
Foto ter illustrasie. Foto: Argief

As die komende verkiesing uitgestel word, sal dit die belastingbetaler meer as R500 miljoen kos, het die Verkiesingskommissie (OVK) Woensdag in die konstitusionele hof aangevoer.

Dit kom nadat drie partye die OVK drie weke voor stemdag hof toe gesleep het.

Ace Magashule se ACT, asook die Labour Party van die mynwerkersvakbond Amcu en die Afrikan Alliance of Social Democrats (AASD), vra die hof dat die OVK se verkiesingsrooster tersyde gestel word. Anders as die Labour Party en die AASD vra die ACT nie dat die stemdag uitgestel word nie, maar wel vir ’n geleentheid om sy volledige kandidatelys in te dien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.13
+0.2%
Rand - Pond
23.04
-0.4%
Rand - Euro
19.73
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,089.44
-0.5%
Palladium
1,015.72
+0.4%
Goud
2,448.56
+1.4%
Silwer
32.25
+2.4%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
0.0%
Hulpbronne 10
63,559
0.0%
Industriële 25
110,578
0.0%
Finansiële 15
17,183
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos