Deel

KYK | Steve se seun kuier by Zuma: 'Jong leiers maak maar foute'

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Morné Bronkhorst, wat in Londen bly en ’n “JV-vennoot” van Louis Liebenberg se diamantskema is, soen oudpres. Jacob Zuma op sy hand by die MK-party se gala-aand om geld vir die party in te samel. Foto’s: Facebook/Emacous Photography
Morné Bronkhorst, wat in Londen bly en ’n “JV-vennoot” van Louis Liebenberg se diamantskema is, soen oudpres. Jacob Zuma op sy hand by die MK-party se gala-aand om geld vir die party in te samel. Foto’s: Facebook/Emacous Photography

Die leier van die United Independent Movement (UIM), Neil de Beer, het gister vure doodgeslaan toe dit bekend word dat Devon Hofmeyr, jeugleier van sy party, ’n gala-aand van oudpres. Jacob Zuma se MK-party bygewoon het om geld vir die party in te samel.

Hofmeyr en sy meisie, Nikita Joubert, was glo van die diamantsmous Louis Liebenberg se gaste by die gala-aand waar presidensiële kaartjies vir R300 000 per kop verkoop is vir ’n sitplek aan Zuma se tafel.

Platinum-kaartjies het R150 000 gekos, goue kaartjies R100 000, silwerkaartjies R12 500 en bronskaartjies R5 000.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 63/3
Papua New Guinea 136/8
Rand - Dollar
18.80
-0.0%
Rand - Pond
23.95
-0.0%
Rand - Euro
20.39
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.51
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
1,044.30
+0.5%
Palladium
903.50
-1.5%
Goud
2,327.02
0.0%
Silwer
30.41
0.0%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos