Deel

Motshekga uit die veld geslaan oor Solidariteit se nuwe skole-dispuut

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Angie Motshekga  Foto: Darren Steward/Gallo Images
Angie Motshekga Foto: Darren Steward/Gallo Images

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, en haar departement is glo onkant betrap deur AfriForum en Solidariteit se nuwe dispuut met die regering oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela).

Dit het Sondag aan die lig gekom dat AfriForum en Solidariteit adj.pres. Paul Mashatile in ’n brief ingelig het oor hul onttrekking aan gesprekke met die regering oor die verbetering van dienslewering totdat dié dispuut opgelos is.

Die wetsontwerp sal na verwagting vandeesmaand deur die Nasionale Raad van Provinsies oorweeg word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+0.7%
Rand - Pond
22.94
+1.5%
Rand - Euro
19.69
+1.4%
Rand - Aus dollar
12.09
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.65
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos