Deel

Sitting vir Bela uitgestel omdat regte prosedures nie gevolg is

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Nasionale Raad van Provinsies in sitting in die parlement in Kaapstad.  Foto: Argief/Jaco Marais
Die Nasionale Raad van Provinsies in sitting in die parlement in Kaapstad. Foto: Argief/Jaco Marais

Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) kon weens prosedurele redes nie sy laaste hekkie in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) oorsteek nie.

LP’s was Donderdag veronderstel om die gewysigde wetsontwerp en die komiteeverslag daaroor tydens 'n volle NRP-sitting vir aanvaarding te oorweeg.

Die verrigtinge daaroor is egter uitgestel nadat Cathy Labuschagne, DA-leier in die NRP, dit onder die raad se aandag gebring het dat die regte prosedures nie met die komiteeverslag oor die wetsontwerp gevolg is nie. “Julle weet almal dat die prosedures wat nie gevolg is nie 'n baie goeie rede sal wees vir enigiemand wat hierdie wetsontwerp verder wil neem of in 'n hof wil beveg,” het Labuschagne bygevoeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.20
-0.2%
Rand - Pond
23.13
-0.8%
Rand - Euro
19.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.19
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Platinum
1,083.66
-1.0%
Palladium
1,022.75
+1.1%
Goud
2,440.08
+1.1%
Silwer
32.00
+1.6%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,874
+0.9%
Alle aandele
80,160
+0.8%
Hulpbronne 10
64,999
+2.3%
Industriële 25
110,688
+0.1%
Finansiële 15
17,315
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos