Deel

Jong man beken skuld ná Brits-man se dood 3 jaar gelede

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patrick Jewell (65) saam met sy dogter, Jackie (39), twee weke voor die ongeluk wat Patrick se dood veroorsaak het.  Foto: Verskaf
Patrick Jewell (65) saam met sy dogter, Jackie (39), twee weke voor die ongeluk wat Patrick se dood veroorsaak het. Foto: Verskaf

Byna drie jaar ná ’n botsing wat die lewe van Patrick Jewell (65) van Brits in Noordwes geëis het, het die jong man wat die botsing veroorsaak het, skuld beken op aanklagte van strafbare manslag en die bestuur van ’n voertuig sonder ’n rybewys.

Die 19-jarige het in ’n verklaring wat Woensdag in die landdroshof in Brits voorgelees is, volle verantwoordelikheid vir sy dade aanvaar en erken dat sy roekelose bestuur tot die botsing gelei het wat Jewell se dood veroorsaak het, sê AfriForum se private vervolgingseenheid in ’n verklaring.

Die 19-jarige het op 21 September 2021 sy pa se BMW X5 gevat vir ’n plesierrit saam met vriende. Jewell was dié dag op die sypaadjie buite sy huis besig om waterbottels in motor te laai om die blomme by sy vrou se graf te gaan natlei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.0%
Rand - Pond
23.07
-0.6%
Rand - Euro
19.74
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Platinum
1,086.41
-0.7%
Palladium
1,017.95
+0.6%
Goud
2,438.58
+1.0%
Silwer
31.87
+1.2%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,658
+0.6%
Alle aandele
79,966
+0.6%
Hulpbronne 10
64,777
+1.9%
Industriële 25
110,469
-0.1%
Finansiële 15
17,262
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos