Deel

Djokovic pos nou ook sy fiksheidsafrigter

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic is besig om sy ondersteuningspan stelselmatig te verklein.  Foto: Getty Images
Novak Djokovic is besig om sy ondersteuningspan stelselmatig te verklein. Foto: Getty Images

Novak Djokovic het Marco Panichi, sy langs dienende fiksheidsafrigter, vir sy jare lange diens bedank nadat die wenner van 24 Grand Slam-titels nog ’n verrassende skuif in sy ondersteuningspan gemaak het.

Die Serwiese wêreldnommereen het verlede week gesê hy oorweeg dit om sy loopbaan sonder ’n afrigter voort te sit nadat hy verlede maand sy vennootskap van vyf jaar met Goran Ivanisevic van Kroasië beëindig het. Hy het dié besluit geneem nadat hy vroeg by Indian Wells uitgeskakel is.

Die Italianer Panichi het hom in 2017 as fiksheidsafrigter by Djokovic se kamp aangesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.27
+0.7%
Rand - Pond
23.15
+0.0%
Rand - Euro
19.87
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,063.30
+2.4%
Palladium
1,009.44
+2.7%
Goud
2,385.37
+1.2%
Silwer
29.63
+3.6%
Brent-ruolie
82.38
-1.2%
Top-40
73,142
+1.1%
Alle aandele
79,362
+0.9%
Hulpbronne 10
62,869
+0.7%
Industriële 25
111,377
+0.8%
Finansiële 15
17,074
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos