Deel

Gewese UFC-kampioen se jong seuntjie sterf

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Francis Ngannou, voormalige UFC-swaargewigkampioen, wie se 15 maande oue seuntjie, Kobe, Maandag dood is. Foto: Getty Images
Francis Ngannou, voormalige UFC-swaargewigkampioen, wie se 15 maande oue seuntjie, Kobe, Maandag dood is. Foto: Getty Images

Die voormalige Ultimate Fighting Championship-swaargewigkampioen Francis Ngannou het Maandag bekend gemaak dat sy 15 maande oue seun, Kobe, dood is.

Die 37-jarige Ngannou, wat in Kameroen gebore is, het ’n swart-en-wit foto van hom en sy seun op sosiale media geplaas en sy seuntjie beskryf as sy vriend en iemand wat vol lewe was. “Te gou weg, maar tog is hy weg. My seuntjie, my vriend, my vennoot Kobe was vol lewe en vreugde.”

“Nou lê hy leweloos. Ek het sy naam oor en oor geskree, maar hy het nie gereageer nie. Ek was my beste self met hom en nou het ek geen benul wie ek is nie. Die lewe is so onregverdig om ons te tref waar dit die seerste maak,” het hy bygevoeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 66/2
Bangladesh 153/6
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
Mamelodi Sundowns 0
Rand - Dollar
18.08
+0.5%
Rand - Pond
22.98
+0.5%
Rand - Euro
19.62
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.05
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
1,055.14
+0.3%
Palladium
1,030.42
+0.2%
Goud
2,420.96
-0.2%
Silwer
31.81
+0.4%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos