Deel

F1 onthou Senna met eerbied en dank 30 j. ná hy verongeluk

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ontslape motorsportheld Ayrton Senna. Foto: Getty Images
Die ontslape motorsportheld Ayrton Senna. Foto: Getty Images

Ayrton Senna word 30 jaar ná sy dood in die San Marino-Grand Prix steeds bemin in Formule Een, ’n sport wat deur sy noodlottige ongeluk hervorm is.

Die 34-jarige Brasiliaan het op 1 Mei, 1994 op Imola voorgeloop toe sy renmotor die renbaan by die Tamburello-draai verlaat en teen ’n betonmuur gebots het. Dit was die tweede sterfte van daardie wedren-naweek.

Sedertdien is slegs een renjaer, die Fransman Jules Bianchi in Japan in 2015, in ’n F1-ongeluk dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 79/4
Bangladesh 153/6
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
Mamelodi Sundowns 0
Rand - Dollar
18.09
+0.5%
Rand - Pond
22.99
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.06
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
1,054.85
+0.3%
Palladium
1,029.25
+0.1%
Goud
2,420.70
-0.2%
Silwer
31.89
+0.6%
Brent-ruolie
83.71
-0.3%
Top-40
73,439
-0.4%
Alle aandele
79,808
-0.3%
Hulpbronne 10
64,263
-0.8%
Industriële 25
110,205
-0.4%
Finansiële 15
17,322
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos