Deel

Polisie slaan slag teen sindikaat wat kaap, voertuie smokkel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sindikaat spits hom daarop toe om Toyota Fortuners te steel of te kaap en in buurlande te verkoop. Foto: Getty Images
Die sindikaat spits hom daarop toe om Toyota Fortuners te steel of te kaap en in buurlande te verkoop. Foto: Getty Images

Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf (Misa) is vol lof vir die polisie wat die laaste paar weke verskeie mense weens motordiefstal in hegtenis geneem het.

Dit hou vermoedelik verband met ’n sindikaat wat hom daarop toespits om Toyota Fortuners te steel of te kaap en in buurlande te verkoop. In een van die voorvalle is ’n Malawiese man Sondag ná ’n hoëspoedjaagtog op die R101 in ’n grys Toyota Fortuner 2.8 by die Shell Ultra City in Polokwane vasgetrek.

Brig. Hlulani Mashaba, polisiewoordvoerder in Limpopo, sê luidens ’n verklaring wat Misa uitgereik het, lede van die polisie se teensmokkel-taakspan het ’n wenk ontvang oor voertuie wat bestem is om van Suid-Afrika na Malawi en Zimbabwe deur die Beitbrug-grenspos (in Limpopo) gesmokkel te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.27
+0.6%
Rand - Pond
23.17
-0.1%
Rand - Euro
19.88
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Platinum
1,064.09
+2.5%
Palladium
1,009.55
+2.7%
Goud
2,385.45
+1.2%
Silwer
29.64
+3.6%
Brent-ruolie
82.38
-1.2%
Top-40
73,142
+1.1%
Alle aandele
79,362
+0.9%
Hulpbronne 10
62,869
+0.7%
Industriële 25
111,377
+0.8%
Finansiële 15
17,074
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos