Deel

SARIE VBG-wenner Brittany Smith wen nóg ’n gesogte Fleur du Cap-toekenning

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die beeldskone SARIE-voorbladgesigwenner van 2022, Brittany Smith, is steeds besig om te blom en gaan van krag tot krag in haar loopbaan.
Die beeldskone SARIE-voorbladgesigwenner van 2022, Brittany Smith, is steeds besig om te blom en gaan van krag tot krag in haar loopbaan.

Sy het onlangs die gesogte Fleur du Cap-toekenning vir beste aktrise ontvang vir haar vertolking van Maria in die legendariese musiekblyspel, The Sound of Music. 

“Dit gaan uitstekend met my! Ná The Sound of Music is ek nou weer besig om opera te sing. Ek is ook besig met die laaste reëlings vir ons troue in Junie.” 

Dit het haar baie verbaas dat sy in twee kategorieë benoem is. “Toe ek my naam sien by die musiekblyspel het ek sommer begin huil omdat mense my vertoning so geniet het. Dit is vir my ’n groot eer en ek is bly my harde werk straal uit.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees