Deel

Vanes-Mari oor hoogste swem in die wêreld: ‘Dis tyd om aksie agter my woorde te sit’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die beeldskone Vanes-Mari du Toit was nog altyd ’n bok vir sports, maar sy het onlangs ’n uitdaging aanvaar wat selfs vir haar ’n bietjie bewerig maak.
Die beeldskone Vanes-Mari du Toit was nog altyd ’n bok vir sports, maar sy het onlangs ’n uitdaging aanvaar wat selfs vir haar ’n bietjie bewerig maak.

Swemmer Jean Craven en ’n groep gewone mense uit verskillende agtergronde en lande gaan poog om die hoogste swem in die wêreld aan te pak – 7 000meter bo seevlak in die Himalajas. Vanes-Mari, is een van hulle. 

Die vorige rekord is opgestel in 2020 deur die Australiese Daniel Bull wat 6 370meter hoog in die Andes geswem het. 

Hierdie ‘The sky is the limit’-swem word georganiseer deur Madswimmer, ’n organisasie wat kinderliefdadigheidsorganisasies soos Rooikruis-hospitaal, ondersteun. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees