Deel

‘Boer soek ’n vrou’ se Mathys gesels trouplanne en sy amperse SARIE-voorblad: ‘Sê ja en skryf in!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘Boer soek ’n vrou’ se Mathys gesels trouplanne en sy amperse SARIE-voorblad: ‘Sê ja en skryf in!’
‘Boer soek ’n vrou’ se Mathys gesels trouplanne en sy amperse SARIE-voorblad: ‘Sê ja en skryf in!’

Interessant genoeg is Annamie boer Albert, uit dieselfde seisoen van die gewilde pasmaatsoekreeks, se sussie.  

Die paartjie trou die 30ste Maart. “Die reëlings gaan baie goed. Annamie se ma en sussie help baie. Haar broer, Albert, kry die venue gereed. Dis een groot familie-effort!” 

Mathys vertel dit gaan baie goed en gelukkig met hom en Annamie. “Sy het my nog nie verlaat nie,” skerts hy. “Dis dalk soos daai Heuwels Fantasties liedjie sê: ‘Sy’s seker blind’. Sy dink daar is iets moois aan hierdie ou gesig . . .”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees