Deel

Als wat jy moet weet van die ‘Stralend’-deelnemers wat weer hul vonkel wil vind

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die deelnemers is gekies, verfilming is aan die gang, en dis amper tyd vir ‘Stralend’ om te begin.
Die deelnemers is gekies, verfilming is aan die gang, en dis amper tyd vir ‘Stralend’ om te begin.

Vanaf 1 April 2024 om 21:30 sal die gewilde TV-persoonlikheid Angelique Gerber en haar span die lewens van twaalf vrouens ingrypend verander. 

Al die deelnemers kry die geleentheid om ’n nuwe en beter weergawe van hulself te word en ook hul voorkoms radikaal te verander. Die vroue word uitgedaag om hul grense te verskuif en ’n dieper begrip van hul eie potensiaal te ontwikkel. 

Deur die loop van die reeks sal hierdie dapper vroue ’n ongelooflike transformasie ondergaan en die strydvaardige, selfversekerde en pragtige vroue word wat hulle nog altyd binne was. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees