Deel

Dawie Klopper: Volg beleggingsplan, al skommel markte

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Gedurende die jaarlikse Wêreld- Ekonomiese Forum se beraad in Davos, Switserland, aan die begin van die jaar is kongresgangers gevra wat hulle beskou as die grootste makro-risiko’s oor die volgende twee jaar.

Een van daardie risiko’s was klimaatverandering. 2023 was reeds die warmste jaar wat tot dusver geboekstaaf is en tans beleef ons ’n baie warm begin van die winter. Dit raak dus nodig om te vra wat gewone mense en gewone beleggers kan doen om hulle teen klimaatverandering te beskerm.

Juis die afgelope week sê een van my groot boerderykliënte dat hulle hul plant­tyd moes aanpas omdat die weer­patrone aan die verander is en dat dit ’n uitwerking op die krag van hul bedrywighede het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.84
-0.2%
Rand - Pond
23.98
-0.1%
Rand - Euro
20.41
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.52
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,044.30
+0.5%
Palladium
903.50
-1.5%
Goud
2,327.38
+0.0%
Silwer
30.41
0.0%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos