Deel

De Ruyter: ‘Dis eintlik my en Jan se plan wat nou beurtkrag beperk’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom.  Foto: Skermgreep
André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom. Foto: Skermgreep

André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, se eerste openbare verskyning in Suid-Afrika in meer as ’n jaar was gelaai met kwinkslae oor die regering en die huidige Eskom-bestuurspan.

Die gehoor op die PSG-beraad, wat Woensdag in Sun City begin het, het verskeie kere luidkeels gelag vir die uitlatings van ’n baie geruste De Ruyter.

De Ruyter is in sy onderhoud op die verhoog gevra wat hy dink van dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit, Eskom se bestuurspan en ander in die regering se bewerings dat “behoorlike instandhouding” die nutsmaatskappy se energiebeskikbaarheidsfaktor vir die eerste keer in jare tot hoër as 65% gestoot het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.47
-1.0%
Rand - Pond
23.44
-0.5%
Rand - Euro
19.94
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.20
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,033.88
-1.2%
Palladium
949.75
-0.7%
Goud
2,334.14
-0.2%
Silwer
31.61
-1.0%
Brent-ruolie
83.60
-0.7%
Top-40
72,190
0.0%
Alle aandele
78,576
0.0%
Hulpbronne 10
62,231
0.0%
Industriële 25
109,056
0.0%
Finansiële 15
17,095
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos