Deel

Oorlog dreig teen ‘spikers’ in Pretoria-omgewing

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Piet Pretorius het twee keer in een week ’n band weens skerpgemaakte penne op die pad verloor. So is sy band Dinsdagaand net voor die Zambesi-tolhek, op die N1-noord, verwoes.  Foto: Verskaf
Piet Pretorius het twee keer in een week ’n band weens skerpgemaakte penne op die pad verloor. So is sy band Dinsdagaand net voor die Zambesi-tolhek, op die N1-noord, verwoes. Foto: Verskaf

Dit stuur af op ’n volskaalse oorlog teen aanvallers in die groter Pretoria-omgewing wat met klippe of skerpgemaakte penne lokvalle vir motoriste op paaie stel, waarsku veiligheidsmaatskappye en die owerhede.

Sedert die naweek was daar weer verskeie voorvalle, maar die slagoffers het weggekom of hulp het betyds opgedaag.

Dit blyk egter dat die rowers hul modus operandi effens wysig en nou fokus op afritte op die voorstoep van woonbuurte, waar motoriste hul waaksaamheid verslap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Borussia Dortmund 0
Real Madrid 0
Rand - Dollar
18.81
-0.0%
Rand - Pond
23.95
-0.0%
Rand - Euro
20.39
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.51
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,044.30
-0.0%
Palladium
903.50
0.0%
Goud
2,327.02
-0.1%
Silwer
30.41
+0.1%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos