Deel

Nog ’n Boeing ondersoek ná dramatiese landing in Istanbul

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die FedEx Airlines Boeing 767 BA.N-vragvliegtuig wat Woensdag veilig by Istanbul-lughawe sonder sy voorste landingstuig geland het.  Foto: Reuters
Die FedEx Airlines Boeing 767 BA.N-vragvliegtuig wat Woensdag veilig by Istanbul-lughawe sonder sy voorste landingstuig geland het. Foto: Reuters

’n Boeing 767 BA.N-vragvliegtuig van FedEx-lugredery het Woensdag by die Istanbul-lughawe sonder sy voorste landingstuig geland.

Die vliegtuig, wat vanaf die Charles de Gaulle-lughawe in Parys gevlieg het, het die beheertoring in Istanbul ingelig dat sy landingstuig nie oopgemaak het nie. Die vliegtuig het met leiding van lugverkeerbeheerders geland en kon op die aanloopbaan bly, luidens ’n verklaring van die Turkse ministerie van vervoer, berig Reuters

Die lughawe se reddings- en brandbestrydingspan is voor die landing as ’n voorsorgmaatreël ontbied, maar geen beserings is aangemeld nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.22
-0.3%
Rand - Pond
23.13
-0.8%
Rand - Euro
19.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Platinum
1,072.51
-2.0%
Palladium
1,008.19
-0.3%
Goud
2,433.29
+0.8%
Silwer
31.67
+0.6%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,773
+0.8%
Alle aandele
80,100
+0.7%
Hulpbronne 10
64,819
+2.0%
Industriële 25
110,647
+0.1%
Finansiële 15
17,307
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos