Deel

Ma oorsee toe sy hoor seun neem sy lewe in Maties-koshuis

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Caleb James Lamoure se lyk is Dinsdagoggend in die Huis Marais-manskoshuis gevind.  Foto: Givealittle
Caleb James Lamoure se lyk is Dinsdagoggend in die Huis Marais-manskoshuis gevind. Foto: Givealittle

Die ma van ’n tweedejaarstudent en inwoner van die Huis Marais-manskoshuis aan die Universiteit Stellenbosch (US) was in Nieu-Seeland toe sy die oproep kry dat haar seun sy eie lewe in die koshuis geneem het.

Caleb James Lamoure (22) was ’n onderwysstudent, lui ’n plasing op Givealittle, ’n fondsinsamelingsplatform. Die plasing is deur sy suster, Bianca Williams, gemaak.

Die US het Dinsdag bevestig die student is “op die US se Stellenbosch-kampus” dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
-0.0%
Rand - Pond
23.07
-0.6%
Rand - Euro
19.74
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Platinum
1,084.03
-1.0%
Palladium
1,019.54
+0.8%
Goud
2,442.44
+1.2%
Silwer
31.99
+1.6%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,667
+0.6%
Alle aandele
79,971
+0.6%
Hulpbronne 10
64,774
+1.9%
Industriële 25
110,490
-0.1%
Finansiële 15
17,264
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos