Deel

KYK | Frustrerende dag in George: Geen kontak meer met vasgekeerdes

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die woorde “no enter” staan geskryf op ’n betonblok op die reddingstoneel. Foto: Jaco Marais
Die woorde “no enter” staan geskryf op ’n betonblok op die reddingstoneel. Foto: Jaco Marais

Dit was Woensdag ’n frustrerende dag op die toneel in George waar die Neo Victoria-woonstelblok ineengestort het toe kontak met vasgekeerde werkers opgedroog het en reddingstegnieke aangepas moes word.

Woensdag teen 16:15 het reddingswerkers nie meer kontak met enige moontlike oorlewendes gehad nie, het Colin Deiner, hoof van rampbestuur in die provinsie, Woensdagmiddag gesê. Daar was een vals alarm deur die loop van die dag.

Almal wat gereageer het uit die puin, hetsy deur uit te roep of telefonies, is reeds gered. “Die meeste van hulle het nog gelewe,” sê hy. “Ons het ’n baie suksesvolle Dinsdagnag agter die rug met betrekking tot die redding van mense. Maar daar is tans geen reaksies nie,” het hy Woensdagmiddag gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 178/8
Scotland 123/9
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 122/10
Sri Lanka 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 0
Zebre 0
Rand - Dollar
18.84
-0.4%
Rand - Pond
23.97
-0.4%
Rand - Euro
20.43
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.51
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
1,040.75
+0.8%
Palladium
913.50
-2.6%
Goud
2,326.94
-0.7%
Silwer
30.34
-2.5%
Brent-ruolie
81.86
-2.1%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos