Deel

Bielie van ’n Beemer aangewys as SA se motor van die jaar

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
BMW se groot 7-reeks is as Suid-Afrika se nuwe Motor van die Jaar vir 2024 aangewys.
BMW se groot 7-reeks is as Suid-Afrika se nuwe Motor van die Jaar vir 2024 aangewys.

BMW het sy mededingers met ’n fluweelbedekte handskoen katswink geslaan toe sy weelderige 7-reeks-sedan Woensdagaand tydens ’n glansgeleentheid in Johannesburg as Suid-Afrika se nuwe Motor van die Jaar vir 2024 aangewys is.

Die groot weeldeskip (R2 270 000) met deure wat vanself oop en toe kan gaan, teruglê-sitplekke, en slimfoon-tipe kontroles vir die agterste passasiers waarmee gaste rolprente op ’n groot platskerm-TV wat uit die dak uit swaai kan kyk, het Suzuki se klein Fronx (R297 900) net-net om die louere uitgestof.

Daar was 18 finaliste in vanjaar se kompetisie wat in agt kategorieë meegeding het. Kategorieë wissel van dubbelkajuitbakkies, gesinsvoertuie en sportnutse tot verrigtingsmotors en intreemodelle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
-0.0%
Rand - Pond
23.07
-0.6%
Rand - Euro
19.74
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Platinum
1,084.82
-0.9%
Palladium
1,019.25
+0.8%
Goud
2,443.72
+1.2%
Silwer
31.95
+1.5%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,667
+0.6%
Alle aandele
79,971
+0.6%
Hulpbronne 10
64,774
+1.9%
Industriële 25
110,490
-0.1%
Finansiële 15
17,264
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos