Deel

‘Plaasjapie’ Suzette se dogter vertel: ‘Ons weet nie hoe om sonder haar aan te gaan nie’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘Plaasjapie’ seisoen een se Suzette, met haar blonde hare en sagte glimlag, het vinnig-vinnig in kykers se harte ingekruip en die nuus van haar ontydige afsterwe, het die land geruk.
‘Plaasjapie’ seisoen een se Suzette, met haar blonde hare en sagte glimlag, het vinnig-vinnig in kykers se harte ingekruip en die nuus van haar ontydige afsterwe, het die land geruk.

Haar dogter, Chantell Victor, vertel Suzette was Saterdag op pad vanaf Riebeeckstad na Kroonstad toe haar motor gerol het. “Dit was so 15 kilometer voor haar huis. Ons weet nog nie hoekom of hoe dit gebeur het nie.”

Suzette laat twee dogters, twee seuns en 10 kleinkinders en twee stiefkleinkinders agter. Sy sou in September haar 58ste verjaarsdag vier.

Vir Chantell en haar mense was Suzette een van die sterkste mense wat hulle geken het. “Sy kon hoe seer of hoe swak gewees het, maar sy het altyd die positief in alles gesien. Haar energie en passie vir die lewe kon jy sien skyn deur haar. Haar kinders en kleinkinders was haar hele bestaan.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees