Deel

Madswimmer Jean Craven vertel: ‘Jy hoef nie ’n spesialis te wees om jou eie berg te klim nie’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid Afrikaanse Madswimmer-span, waaronder Vanes-Mari du Toit, wat op 19 April na Nepal vertrek het om die hoogste swem in die geskiedenis te aan te pak, is te midde van ysige weer en lae suurstofvlakke, steeds vasberade om die taak te voltooi.
Die Suid Afrikaanse Madswimmer-span, waaronder Vanes-Mari du Toit, wat op 19 April na Nepal vertrek het om die hoogste swem in die geskiedenis te aan te pak, is te midde van ysige weer en lae suurstofvlakke, steeds vasberade om die taak te voltooi.

Hulle is nou slegs via beperkte satellietkommunikasie met die buitewêreld in verbinding, maar sms-boodskappe lees dat hulle fluks vorder om ’n Guinness Wêreldrekord vir Suid-Afrika in te palm vir die hoogste swem. Dit moet hoër as 6370m bo seevlak wees om die vorige rekord te breek.  

Na drie vliegritte en ’n 18-uur lange Jeeprit teen stywe kranse, het die span van sewe mense op 25 April die klimroete begin op soek na die hoogste swempoel op Berg Putha Hiumchili in die Himalajas.

Op 3 Mei was hulle reeds 10 dae in die berg en het reeds ’n hoogte van 5500m bo seevlak bereik. Hulle word vergesel deur 18 Sherpas en 30 Yakke (bees-tipe vervoerdiere) wat soveel as ’n ton se toerusting en kos die berg help uitdra om die span die beste kans te bied om hul doelwit te bereik. Die berg se hoogste punt is 7246m bo seevlak.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees