Deel

Peppermint Crisp-tert, die ware een

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peppermint Crisp-tert, die ware een | FOTO Michael le Grange
Peppermint Crisp-tert, die ware een | FOTO Michael le Grange

Klop room tot sagte punte vorm. Gebruik ’n draadklitser en roer karamel in ’n groot mengbak tot sag en glad – dis belangrik dat daar geen klonte in is nie. Rasper sjokolade fyn op growwe kant van jou rasper. Nou vir die lekker deel: Gebruik een pakkie koekies en pak’n laag onder in jou bak en maak ook’n ry koekies reg rondom teen die bakse rand staan – regop soos soldate watbo die vulsel gaan uitkyk. Vou dan die room asook die helfte van die sjokolade by die karamel in. Skep helfte van karamelmengsel in ’n laag bo-op koekies. Pak dan nog ’n laag koekies bo-op vulsel en skep res van karamelmengsel bo-op. Sprinkel oorblywende sjokolade oor en plaas tert oornag in yskas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees