Deel

‘Op my eish!’ se Janae gesels oor haar liefde vir Brendan en die Chaunté-twis

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Janae glo sy en Brendan het ’n spesiale konneksie. “’n Mens kry soms net daai gevoel vir iemand wat jy nie kan verduidelik nie. Dis net ’n spark.”
Janae glo sy en Brendan het ’n spesiale konneksie. “’n Mens kry soms net daai gevoel vir iemand wat jy nie kan verduidelik nie. Dis net ’n spark.”

Janae het vroeër vir SARIE.com vertel dis ’n wow-gevoel om deel te wees van Brendan se top-vyf.  

“Ek het vir seker vlinders in my maag. Ek is baie dankbaar om steeds deel van die reis te wees opsoek na liefde. Ek sien uit om die kans te kry om nou nog meer tyd saam met Brendan te spandeer en hopelik sy hart oor te wen.” 

Sy voel noudat daar minder dames is, kan Brendan ook werklik begin fokus op sy konneksie met elkeen. “Terselfdertyd kan dit ook ’n mens senuweeagtig laat voel wanneer jy weet jou hart mag dalk baie seer kry.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees