Deel

SARIE gesels met ‘Stralend’ se Fafa: ‘Jy is genoeg!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In kykNET se nuwe mooimaakreeks, ‘Stralend’, transformeer Angelique Gerber die lewens van 12 vrouens saam met stilis Francois de Klerk, oftewel Fafa.
In kykNET se nuwe mooimaakreeks, ‘Stralend’, transformeer Angelique Gerber die lewens van 12 vrouens saam met stilis Francois de Klerk, oftewel Fafa.

Fafa is ’n grimeerkunstenaar en stilis met jare se ondervinding. “Ek is iemand wat glo elke persoon verdien om soos die beste weergawe van hulself te voel. Jy is genoeg!” 

Deur sy werk wil Fafa vir mense wys wie hulle waarlik is. “Ek wil daai amazing voorbladgesig van hulle na vore bring. Almal van ons daar buite verdien om soos ’n cover model te voel in ons lewe.” 

Hy wil graag hê mense moet weet hy is vreeslik lief vir mense en het baie respek vir vroue en vir dit wat hy doen. “Ek is iemand wat al deur baie goeters moes gaan in my lewe om by die punt te kom waar ek vandag is, waar ek voltyds my passie kan uitleef.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees