Deel

‘Op my eish!’ se top-drie-vroue maak hart oop oor hul liefdesreis

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In vandeesweek se episode van ‘Op my eish!’ begin Brendan Peyper se liefdesreis einde se kant toe staan nadat hy vir Jonelle huis toe gestuur het en Rachelle, Janae en Katja se hart vir oulaas probeer verower.
In vandeesweek se episode van ‘Op my eish!’ begin Brendan Peyper se liefdesreis einde se kant toe staan nadat hy vir Jonelle huis toe gestuur het en Rachelle, Janae en Katja se hart vir oulaas probeer verower.

“Ek dink terug aan my heel eerste one-on-one afspraak met Brendan,” vertel Rachelle Fourie, ’n onderwyseres van Potchefstroom in die Noord-Wes.  

Sy en Brendan het van dag een af ’n baie spesiale band. “Ek onthou nog hoe hy vir my saggies gefluister het: ‘Vir jou vat ek tot die einde toe.’” 

Rachelle het Brendan se opmerking met ’n knippie sout gevat, maar vandag is sy wraggies deel van sy top-drie-vroue. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees