Deel

Aktrise Amalia Uys gesels oor ‘Plan B’: ‘Ek het nog nooit só erg wraak geneem nie!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amalia Uys
Amalia Uys

Plan B vertel in vyf aksiebelaaide episodes die verhaal van ’n man met ’n militêre agtergrond, Ivan Malan (Tim Theron), en sy vennoot, Paul Schmidt (Arnold Vosloo), wat ’n bendebaas beroof en die Vlammemeisie steel – ’n skildery deur die meesterskilder Vermeer wat €30 miljoen werd is. 

Intussen word Ragel Bergh (Amalia Uys) uit haar erfporsie deur die glyjakkals Joshua Lansky (Armand Aucamp) geswendel. Alles lyk vir haar verlore tot ’n kunswaardeerder haar en Ivan en Schmidt se paaie laat kruis en al drie dieselfde ding wil hê: Die Vlammemeisie . . . 

Amalia beskryf vir Ragel as ’n stil boekwurm wat op die spoor kom van ’n organisasie wat ‘vigilante’ werk doen. “Hulle werk is nie werklik wettig nie, maar die polisie stel soos altyd teleur. Ragel neem die gereg, saam met hierdie nuwe organisasie, in eie hande om wraak te neem.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE
JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees