Deel

Madibaz soek hul plek terug in Varsitybeker

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Qurin Cupido, vleuel van die Madibaz, sit voet in die hoek vroeër vandeesmaand teen Tuks in Pretoria.  Foto: Varsitybeker | Catherine Kotzé
Qurin Cupido, vleuel van die Madibaz, sit voet in die hoek vroeër vandeesmaand teen Tuks in Pretoria. Foto: Varsitybeker | Catherine Kotzé

Al weet die Madibaz hulle is nie die gunstelinge om die Ixias vandeesweek in ’n promosie-relegasie-wedstryd van die Varsitybeker-rugbyreeks te klop nie, glo die Oos-Kapenaars glorie is wel binne hul bereik.

So sê David Manuel, afrigter van die Madibaz, oor Vrydag se kragmeting by die Universiteit van Johannesburg wat om 12:00 afskop.

Dié twee spanne moet uitspeel omdat die Ixias voorlaaste op die Varsitybeker (die topliga) se puntelys geëindig het, en die Madibaz tweede op die puntelys in die Skildreeks (die tweede liga) klaargemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()