News24

Stormers lose Bekker for Loftus

2012-05-30 14:01

Cape Town - Coach Allister Coetzee has named his Stormers team to take on the Bulls at Loftus Versfeld on Saturday. Kick-off is at 19:10.

There are four changes to the starting XV that lost to the Sharks in Durban last weekend.

Siya Kolisi returns in the No 6 jersey after being withdrawn minutes before the Sharks clash.

Lock Andries Bekker has been left out due to injury and is replaced in the starting line-up by De Kock Steenkamp.

Frans Malherbe gets a start at tighthead with Brok Harris moving to the bench and Deon Carstens packs down at loosehead, in for Steven Kitshoff who is with SA Under-20 side.

On the bench, Deon Fourie covers hooker in for Skara Ntubeni who drops out of the match 22 and Quinn Roux will play in jersey 18.

Teams:

Bulls:


15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morne Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Pierre Spies (captain), 7 CJ Stander, 6 Dewald Potgieter, 5 Juandre Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling

Substitutes: 16 Willie Wepener, 17 Rayno Gerber, 18 Wilhelm Steenkamp, 19 Arno Botha, 20 Jano Vermaak, 21 Louis Fouche, 22 Francois Venter

Stormers:

15. Gio Aplon, 14. Gerhard van den Heever, 13. Juan de Jongh, 12. Jean de Villiers (captain), 11. Bryan Habana, 10. Peter Grant, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Jebb Sinclair, 7. Rynhardt Elstadt, 6. Siya Kolisi, 5. De Kock Steenkamp, 4. Eben Etzebeth, 3. Frans Malherbe, 2. Tiaan Liebenberg, 1. Deon Carstens

Substitutes: 16. Deon Fourie, 17 Brok Harris, 18. Quinn Roux, 19. Don Armand, 20. Nick Fenton-Wells, 21. Louis Schreuder, 22. Burton Francis

Sport24

Comments
  • Schalk - 2012-05-30 14:04

    Ai, op die trend kan ons maar net sowel met ons vodacom cup span Loftus toe gaan...

      Blou-Daan - 2012-05-30 14:26

      @Schalk Ek kan dink hoe julle Stormer ondersteuners moet voel. Ek is net bly my Bulletjies is darm reg vir Saterdag want dit gaan ongeag wat ookaal n harde game wees.

      Schalk - 2012-05-30 14:32

      Mens kan ook nie die heeltyd als kry wat jy wil he nie, so die feit dat ons nooit daai BP gekry het nie sal ons nou 1 punt agter die bulle sit (as ons n bp kry vir verloor met minder as 7) en 1 punte voor die sharks en ek verkies eerder dat als nou uitmekaar val en oor die 3 weke "hopefully" reg kom... Sonder om soos n d * * s te klink hoop ek eintlik nou julle kry die naweek 5 punte want julle het nog die sharks wat kom en moet als kry waar julle kan want ek hoop dat ons 3 spanne deur kan kry...

      René - 2012-05-30 14:32

      @Schalk, dis beter om iemand wat 100% is te speel. Bekker was meer van 'n 'liability' met sy besering deesdae, enigeen kon sien die ou is ongemaklik. Ek weet elke span wil wen, maar geez, nie tenkoste van 'n speler se toekoms nie.

      Schalk - 2012-05-30 14:38

      @ Rene, lees baie gou want ek is seker dit gebeur nie elke dag nie - maar ek stem vir n change saam jou. sonder om arrogant te klink was ons voor die sharks game die SA span in die beste posisie - so as ons 2 oorwinnings moet "prys gee" en ander SA spanne kry dit om hul kans beter te maak (al is dit die bulle) is ek regtig bly - soos ek se - die beker kan eerder in pta gaan staan voor hy na nz/aus toe gaan...

      Neutedop - 2012-05-30 14:55

      Goeie genade - hoekom kan al die gesprekke op die forum nie so lyk nie. Lekker om actually rugby te lees, en nie simpel aanmerkingtjies nie. Stem saam met julle....by the way.

      Isikhulu - 2012-05-30 15:02

      Schalk, bad news for the Stormers and the Boks. Bekker can add value to any tight five in the country and leaves a big set of boots to fill (excuse the pun). AC should have rested him and apply a rotation system where some of the Stormers can reast and recover;irrespective of who and where your team is playing.. Look what happened with Juan Smith and FS, 3 times he was rushed back from his achilles injury and now he has lost over 2 seasons. Heinrich B was rushed back twice and also lost a season? The player loses, the province loses and then lastly the country loses. Rugby greetings.

      Schalk - 2012-05-30 15:06

      Ai Johan - die hele forum was beskaafd tot jy hier begin comment het. Dankie - ons weet daar is n vark in elke verhaal - en ons weet nou wie dit is...

      René - 2012-05-30 15:09

      @Schalk, as ek dit nie mis het nie, speel Etsebeth ook nog met 'n skouer besering. Ek le al die 'mismanagement' vd spelers voor management se deur - alhoewel hulle Stormers spelers is, bevark hulle die ouens se kanse om uit te draf vir die Bokke. Dis 'n groot jammerte, want ouens se rugby 'careers' kan pre-maturely eindig.

      Schalk - 2012-05-30 15:10

      @ Isikhulu - Fully makes sense, makes you wonder why its still being done...

      marko.miladinovic.52 - 2012-05-30 15:41

      As a Bulls supporter I feel that this must be a huge loss for the Stormers and the Springboks. He did not play in the loss against the Crusaders and was missed. Unfortionatly he seams to be carrying a sholder injury that he hurt in the match against the Reds. I think Steenkamp will have a good game against the Bulls especially if he plays against his more fancied brother.

      Etienne - 2012-05-30 15:49

      @Schalk and @Isikhulu - According to Allie Coetzee he did not rest bekker and etzebeth due to having his reserve lock playing @7 for most of the tournament due to loosies injured. I think its a Bultwang excuse. De kock Steenkamp is a excellent player and he brings a lot when he comes on for bekker or etzebeth.

      Schalk - 2012-05-30 15:52

      maak sin Etienne - hoekom word die slotte van die Vodacom cup nie gebruik nie of die los trio spelers van die vodacom cup as dekking nie. ek dink regtig as daar nie n "break" was nou nie souu ons seker on u/19 currie cup span play off's toe gestuur het - dis as ons dit gemaak het omdat die ouens nie reg gemanage word nie.

  • PienkMasjien - 2012-05-30 14:06

    Coetzee moes hom al lankal laat rus het

      PienkMasjien - 2012-05-30 14:06

      Rugby365 Bekker, who missed the World Cup last year because of lower back surgery and ankle problems, will be sidelined for at least five weeks

      Schalk - 2012-05-30 14:08

      Dankie PinkMasjien vir die update op die injury

      Japjapjap - 2012-05-30 14:11

      jap, stuur vir hom 'n bersie en 'n kussinkie na 'sy park banki'- laat hy bietji rus...verstaan daar wag alreeds 'n nursie vir hom daar??

      Blou-Daan - 2012-05-30 14:33

      @PienkMasjien As dit waar is dat hy nou weer 5 weke gaan uit wees kan ek jou amper se hy gaan nooit weer dieselfde wees nie hoor. Hartseer, maar dit voel of hier nog n Juan Smith geval is. Selfs ek as Bulls ondersteuner dink dis slegte nuus.

      steyts - 2012-05-30 14:42

      Ja Pienkmasjien maar Alistair is mos die expert in rotasie van spelers!!!! Op die trant gan ons met 'n tweede span die pla offs ingaan. Dis nou as ons dit maak!!!

      Deon - 2012-05-30 14:49

      Die "play offs" spelers wat mag speel kan 'n probleem wees as te veel nuwe mense inkom. Die probleme / nuwe reel het ingkom nadat Schalk Brits laas jaar "ingevoer" is vir 1 "game". Dalk gaan 'n haker weer flank speel? Ons hoop nie so nie.

      Melt - 2012-05-31 07:20

      @Japjapjap, Ek gaan nou nie plekke of spanne se name noem nie, maar ek het eendag gaan uithelp om n wedstryd te hanteer tussen twee spanne daar naby Loftus. Dit was die 3 de spanne en die manne het daardie tyd nog n strafskop teen jou gekry as jy "gevang" word n vuishou gee. Die no 4 was n regte bullie ...niks met Bulls te maak nie. Hy was kort kort in n onderonsie met die teenstanders en kort kort het hy een van die flanke of haker van die teenstanders geniepsig bygekom met n skouer of elemboog. Op n stadium het die teenstanders se klein witkop flank die ou grote n "snotklap" gegee. Sjoe het die man geraas en gekla??? Ref ref ref ...bla bla bla.....by die vl lynstaan het hy amptelik by my kom kla oor die flank hom geklap het......shame....wat kon ek se....die eerste en beste was maar..." as hy dit weer doen gee ek jou toesteming om hom te soen" Was jy nie dalk daardie no 4 nie? Klink vir my al so jong?

      Melt - 2012-05-31 07:23

      @Johan, O ja en was jy nie die flank wat die uitnodiging aanvaar het en vir Japjapjap by die vl skrum gesoen het nie???? En onthou vir floek kry jy deesdae n witkaart so kies jou antwoord!!!!!

      Melt - 2012-05-31 07:27

      @Rene, En was jy nie die oulike noodhulp tannie wat op die veld gestorm het om die twee beseerdes(Johan en Japjapjap) te behandel om uit te vind hulle le eintlik en vry nie?

  • pieterduplessis - 2012-05-30 14:06

    Oh this is not good, I do think that this game is becoming to difficult for us. Etzebeth and Kolisi the only 2 hard men left that can enforce the game. Against the bulls it is not going to be enough. Think Pretoria will be painted pink on Saturday night!

      Schalk - 2012-05-30 14:08

      sonder verskonings soek gaan ek saam stem met jou pieter

      John - 2012-05-30 14:36

      It's not good news but there is no shortage of hard men to replace Bekker. Elstad, Steenkamp & Liebenberg won't shy away from the contact stuff. Bekker and Joe's skills will be the major blow.

      rinus.groeneveld.7 - 2012-05-30 14:56

      I am not so sure Pieter - yesterday: "Allister Coetzee is confident that injured flank Siya Kolisi ...". It was the same with Bekker - everybody could see that he was not himself against the Sharks. Playing someone that's not 100% will catch up with you and I will not be surprised if Kolisi will not play (if AC learns his lessons!). But whoever plays, local derbies are always tough and even young no-names will give more than they can so I do not expect an "easy" win!

      Japjapjap - 2012-05-30 15:45

      Julle gelukkige blikskootels, ons Bulle het 'gebargain' op daai waanhuis gaping op senter en vleuel..... gelukkig is daar nog krok harris, peter not very grant, dofenhage, banana, tiaan en 'n vlou etsebeth. Di bulle se probleem is daai monster van 'n cana-kees, hy's nou vir jo 'n 'game breaker'?? hehehe

  • Acta - 2012-05-30 14:22

    Mens kon sien Bekker het nooit rerig perform soos hy laaste voor sy besering gespeel het nie, kon al heel seisoen dit sien aankom, hy moes baie meer ruskans gekry het, rotation. Dink hulle kon hom beter gemanage het.

      Japjapjap - 2012-05-30 16:14

      dis wat 'sy' ook gese het??

  • Claude - 2012-05-30 14:24

    While I will still pick the Stormers to win the Bulls should have their best chance to win in a long time because with all the injuries and loss of a key player to under 21 Boks they will be playing a rather understrength team. When they loose what will their excuse be!?

      paul.sdoow - 2012-05-30 15:49

      Claude the bulls took dibbs on the universal referee excuse already . as per very game they lose.

      johan.fortuin1 - 2012-05-30 16:17

      Claude,you mentioned that Saturday is the Bulls best chance in a long time!What are you smoking dud?What happend in 2010 in Soweto?1 and a half year is nothing in rugby years!Now all off a sudden its going to be a understrenght team.Bad LOOOOOSSSSSSERRRRRRRR

      BlouJob - 2012-05-30 16:28

      Johan, laasjaar op Nuweland het ons hulle ook pakgegee.

  • Jed - 2012-05-30 14:25

    Bulls are now Favorites. In fact should be an easy win.

      Schalk - 2012-05-30 14:28

      agreed...

      david.s.duncan.1 - 2012-05-30 14:36

      Keeps getting harder to see a Stormers win, too many players dropping out. Good for my Sharks though...

      Anton - 2012-05-30 15:03

      Sharks het die kameel se rug gebreek, Party stormer spelers oorspeel. AC moet die hou maar vat

      Japjapjap - 2012-05-30 16:19

      @anton- Bekker is ni 'n kameel ni- kamele is tough en het deursettings vermoeens?? maar moet se', 'sy' was seker ('n shark) bietjie hard met hom- om hom so' uit te put?? ...en hy's bytendien heeltemal te lang gat vir daai kort bankie??

  • Paul Botha - 2012-05-30 14:39

    En daar stap Jaundre in die springbok span in Bekkertjie se ruggie is seer of is hy maar net bang vir die Blou-masjien ?

      Neutedop - 2012-05-30 14:59

      Ai, nie lank gevat vir sulke kinderagtige aanmerkings nie....

      ettiene.papier - 2012-05-30 15:47

      Hyt manet besef wi regtig di beste No5 in land is en hy Retire 1 vani dae Go Jaundre stormers moet pasop ve dai Pienk golf Go Bulls!

  • Henk - 2012-05-30 14:42

    Ek is glad nie 'n Stormer ondersteuner, maar ek dink dis eerder 'n voordeel as 'n nadeel om Bekker te verloor! Hy het werklik 'n loop en val geval op die veld geraak. Hy verloor ongeag sy lente te veel balle in die lynstaan en verder staan hy net in die agterlyn se pad, dis nou as hy nie iewers op vleuel staan nie. Ek weet nie waaroor julle so aan die man klou nie.

  • Anton - 2012-05-30 14:53

    Dink die stormers is bietjie onder druk maar geen Noord -Suid game is maklik nie. Daar is teveel "hipe" om dit maklik te maak vir enige een van die 2 spanne. Wat ek wel verwag is dat n ou soos Tiaan Liebenberg met sy kort humeur dalk so ruskansie gaan kry iewers in die wedstryd. Net omdat hy dalk so begeesterd is Blou groete

      agagiano - 2012-05-30 15:11

      en wat van ou Flip "geelkaart" van der Merwe.....

      Anton - 2012-05-30 15:21

      agagiano lees mooi wat ek se

      Japjapjap - 2012-05-30 16:21

      @antonis- jy moet ni' te veel verwag ni??

  • ziggy.hofmeyr - 2012-05-30 15:46

    The bigger they are, they harder they fall, this guy is always injured.

  • johan.fortuin1 - 2012-05-30 16:40

    Alles gaan om geld.Geen speler met n besering[veral n swak rug]kan sy beste lewer nie.Andries weet dat hy die besering kans moes gee om 100% te herstel.Hy het ewe veel skuld as Coetzee.Wedstrydgelde,performance bonusse ens kom in gedrang wanneer n speler nie speel nie.Dit is ongelukkig die eise van beroepsrugby.Ek haal my hoed af vir Klein Schalk!Deur heeltemal te herstel,verleng hy sy loopbaan.Wens alle spelers wil dit doen.Groete

  • Lance - 2012-05-30 16:43

    The Stormers will be playing with a second string side so it should go the Bulls way. If it doesn't I will be very worried because if the Bulls (who will make up the Bok)s can't beat an under-strength Stormers side, then the Eng/Bok series is going to be a nail biting one. Two full strenght sides meeting would have been nice, I guess the pressure is on the Bulls now to beat the underdogs..

      willem.vanschalkwyk1 - 2012-05-31 23:17

      Die Super 15 het 'n stadium bereik waar hy te groot is as 'n enkel toernooi. As gevolg van beserings kry ons as toeskouers nie meer die geleenheid om twee volsterkte spanne teen mekaar te sien nie en die spelers kan ook nie meer werklik gemeet word teen mekaar nie. Dit gaan nou net oor watter span die minste beserings in kritiese posisies het. Maak die super 15 'n twee Super 9s en laat die spanne dan elke tweede naweek speel. Dan kan die Ausies en Kiwis ook die geleentheid kry om nog 'n ekstra span op die been te kry en die probleem met die Kings is ook sommer opgelos. As dit dan oor geld gaan betaal dan maar die spelers dubbel hulle huidige omdat hulle nou minder wedstryde het. Ek hoop ek is verkeerd maar ek kry soms die gevoel dan spelers beseer word as deel van taktiese skuiwe deur afrigters. Ek stem saam dat beserings deel is van rugby maar niemand kan ook van 'n mens se liggaam verwag om Superrugby en toetse en currycup en dan nog end van die jaar toer te speel Saterdag na Saterdag sonder om probleme te gee nie. Ek sal net graag weer 'n volsterkte kragmeting wil sien, hetsy in Superrugby of in die Springboktrui.

  • danny.lakey - 2012-05-30 16:48

    Maak nie saak wie die een wen nie..die wenner sal dit verdien want dit gaan nie maklik wees nie!!Dis immers n noord/suid derby en dit is altyd hard.

  • pages:
  • 1