News24

Bulls change two for Stormers

2012-05-30 13:04

Pretoria - The Bulls have made two changes to the team that lost to the Chiefs in Hamilton last week, ahead of their clash with the Stormers in Pretoria on Saturday.

Lock Juandre Kruger replaces Wilhelm Steenkamp - who drops to the bench - while JJ Engelbrecht is in for Johann Sadie, who drops out of the match 22 altogether.

With Sadie out of the team, Francois Venter comes in on the on the replacements' bench.

Teams:

Bulls:

15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morne Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Pierre Spies (captain), 7 CJ Stander, 6 Dewald Potgieter, 5 Juandre Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling

Substitutes: 16 Willie Wepener, 17 Rayno Gerber, 18 Wilhelm Steenkamp, 19 Arno Botha, 20 Jano Vermaak, 21 Louis Fouche, 22 Francois Venter

Stormers:

15. Gio Aplon, 14. Gerhard van den Heever, 13. Juan de Jongh, 12. Jean de Villiers (captain), 11. Bryan Habana, 10. Peter Grant, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Jebb Sinclair, 7. Rynhardt Elstadt, 6. Siya Kolisi, 5. De Kock Steenkamp, 4. Eben Etzebeth, 3. Frans Malherbe, 2. Tiaan Liebenberg, 1. Deon Carstens

Substitutes: 16. Deon Fourie, 17 Brok Harris, 18. Quinn Roux, 19. Don Armand, 20. Nick Fenton-Wells, 21. Louis Schreuder, 22. Burton Francis

SAPA

Comments
  • Paul Botha - 2012-05-30 12:40

    Best move ever to bring JJ in and Sadie out!!

      René - 2012-05-30 12:46

      Paul, would have preferred JJ on wing - bring Akona later on, and start with Venter! Will we ever be happy??? LOL

      BlouJob - 2012-05-30 13:56

      Ek stem. Sadie is pateties. Hy moes in die Kaap gebly het.

  • PienkMasjien - 2012-05-30 12:42

    Ek hoop Venter kry n kans

      Blou-Daan - 2012-05-30 12:50

      @PienkMasjien Daai Ventertjie as ook CJ Stander en Arno Botha is jong manne met GROOT potentiaal. Dis sommer lekker om hulle spel dop te hou.

      René - 2012-05-30 13:05

      @Pienk, Ek dink hulle moes dalk vir FdP ook speel kans gegee het! LoL

      Blou-Daan - 2012-05-30 13:14

      @Rene Jis, jy wil nou n blik-wurms oop maak hier op die forum :-)

      Japjapjap - 2012-05-30 13:14

      hello @Rene- moet ek het presies dieselfde gehoop!!! maar dis nog ni te laat ni...of is dit?? hou vas: LUDEKE, LUDEKE nou almal saam, LUDEKE! ...bring Fourie op, di 2de helfte en Hougie op vleuel!!! oja ASSEBLIEF en DANKIE??

      PienkMasjien - 2012-05-30 13:22

      En natuurlik kan ek nie wag dat Jan Serfontein curriebeker/super rugby speel nie

      John - 2012-05-30 13:28

      gaan daar weer n fan op die veld hardloop??? hopelik hardloop hy teen Etzebeth vas :)

      René - 2012-05-30 13:45

      Jap, Almal is bietjie hyper en oor sensitief oor die FdP ding! Ja so 'n surprise 'inclusion' Saterdag-oggend Daan, die blik wurms is klaar oop (op ander forums)...

  • René - 2012-05-30 12:42

    Glad to see Francois Venter on the bench, he deserves a run. The article does not mention that Sadie has been dropped because of injury - not lack of performance.

  • Blou-Daan - 2012-05-30 12:48

    Die span lyk reg en lus vir viskop trap Saterdag. Ek sien in die ander berug die Stormers begin klaar met verskonings maak ne. Kan nie wag vir Saterdag aand nie...!!!!

      BlouJob - 2012-05-30 13:57

      Die spul sal nooit verander nie.

  • rinus.groeneveld.7 - 2012-05-30 12:51

    Asseblief Pierre Spies, speel soos ons weet jy kan en speel my bek stil!! En sommer al die ander ouens wat kla oor jou spelpeil ook. Ons mis almal die 2008 (?) (That year he was nominated SA Currie Cup Player of the Year, SA Player of the Year, International Player of the Year and got the award for SA’s most Promising Player of the Year, as well as Sportsman of the Year.) Spies en iemand wat die volgende kan doen MOET bo-oor 'n paar manne kan hardloop: Spies power cleans 135kg. He dead lifts 240kg. He bench presses 165kg. Only mildly impressed? Wait, here are some more. He is able to do pull-ups with a 50kg weight between his legs. He can launch his 108kg body 1.4m onto a raised platform, sprints for 835m before slowing on a repeated sprint-ability test and has a body-fat percentage of 6.5.

      LaBlue - 2012-05-30 12:57

      So dalk moet hy dan 'n bodybuilder word ...

      rinus.groeneveld.7 - 2012-05-30 13:03

      Hehehe ... miskien LaBlue ... dalk het hy net eenvoudig TE groot geword?

      Bossie - 2012-05-30 13:23

      @Rinus- Pierre het die potensiaal om die beste 8ste man ooit te wees.. met sy attributes vir n 8ste man is hy beslis n monster.. Sad deel is dat van die 15 Super spanne, hy tussen die 3 swakste 8ste manne is.. Hoekom?? Want hy het nie die hart om n goeie rugby speler te wees nie!!

      Japjapjap - 2012-05-30 13:25

      genade @Rinus, dit klink amper of jy van my praat?? maaar Spies het def nog bietji (tuin)werk om te doen en saterdag klink na 'n goeie dag?? ruk al di onkruitjies uit en veral daai vee-pee disa wat ooral so vervuil! sterke ou grote

      Johann - 2012-05-30 13:31

      En hy kan steeds nie oor Gio Aplon hardloop nie, ek's nog steeds nie beindruk nie. Saterdag gaan groot wees, hoop die Stormers bring hulle "A - game", anders kan dit dalk 'n lang dag raak op loftus. GO STORMERS!!!!!!!!!!!!!

      Paul - 2012-05-30 13:33

      As Pierre net hougie se hart gehad het met daai liggaam sou hy die beste nr 8 in wereld! Maar hy speel vir my beter elke week so kom ons kyk ma!!

      Bossie - 2012-05-30 13:53

      @Paul- dis presies wat ek se! Dat jy nou n Stormer man se woorde moet vat en jou eie maak..

      Bossie - 2012-05-30 13:54

      @Paul- jy moet my inbox as jy nog n paar tips soek..

      rinus.groeneveld.7 - 2012-05-30 14:05

      Ons weet hy het al - as hy speel soos hy kan sal Saterdag 'n walk in the park wees want hy is die tipe ou wat individueel 'n game kan draai.... miskien was die Kapteinskap nie 'n goeie idee vir sy ego?

  • Bossie - 2012-05-30 12:57

    Ek sou vir Venter op 12 gesit het, en vir prins Valliant op 13,maar dis maar my opinie. Bulls span lyk so goed soos hy kan wees..so as die Stormers hulle pak gee op Loftus kan daar geen verskonings wees nie.. of nee daar kan verskonings wees.. want ag tog- ek bly vergeet daar moet n ref in die game wees..

      Paul - 2012-05-30 13:24

      Ou bossie jy droom weer groot ou maat ! Pasop net vir wakker skrik ouboet !!

      Japjapjap - 2012-05-30 13:34

      ou @boosie- jys reg, di Bulle se probleem- as hulle 1 sou he'- is def ni vee-pee ni?? maar 'n bevooroordeelde skeidsregter met bose ongeruimthede in sy hart-diep binne in, wat hy natuurlik koester, teen di martige reine opwindende Bul span?? so om hom uit di wedstryd te hou, moet di briljante Bulle net nog meer klinies wees, wanneer hulle daai blaarslaai 'girlyboys' knoop in 'n hoolahoop??

      Bossie - 2012-05-30 13:45

      Opwindende Bul span...Aaaaaaaaaaaahahahahahahahaha- jy is moer funny!! JapJap, nou verstaan ek jou vir die 1ste keer- ek weet nie hoe ek dit die heeltyd kon mis nie.. jy is sarkasties as dit met jou bul opmerkings kom!! Goeie een ou JapJap!

  • danie.goosen.92 - 2012-05-30 14:06

    @ Paul, I couldn't agree more with your statement, Sadie just rubs me the wrong way, I can't imagine myself feeling comfortable knowing he is in the mid-field. He also seems to be too much of the "blame-shifting-finger-pointing-it-wasn't-my-fault" type.

  • Acta - 2012-05-30 14:14

    Hukom is Sadie uit?? Nie n besering so ver ek weet nie?, Rotation policy of net lack of form? Of word die rede as n verskoning vir die volgende een gebruik? Het maar gewonder.

      René - 2012-05-30 14:28

      Acta, hy het blykbaar 'n besering...'n lies of dy besering - het so iets vroeer op Twitter gelees! Weet nou nie hoe waar dit is nie?!?!?!

  • danie.goosen.92 - 2012-05-30 14:18

    @ Japjapjap, ek hou baie van jou voorstel om Fourie te laat Scrummy en Hougie op vleul speel, maar onthou die Bulls Comapny is; juis dit; 'n company en wil enige-iemand vir my se dat van Graan happy sal wees oor die moerse belegging wat hul in Jano Vermaak gemaak het en hom dan net tot die kontrak tydperk verby is langs die veld te laat sit, nee hy gaan speeltyd kry (soos hy doen) maar ek hoop net dat dit nie suurdruiwe tussen die spelers gaan veroorsaak nie aangesien daar nou 3 spesialis scrummies in die senior span operate want onthou Hougie verkies Scrummy, al is hy kookwater op vleul.

      Priester - 2012-05-30 15:02

      Danie jou comment dra water en maak sin. Hougie verkies Scrummy maar hy is so talent vol dat ek dink hy sal 'n uitstekende senter wees en meer produktief in die agterlyn wees as op vleul. Soos ek voorheen gese het, ek is nie meer so seker van Olivier nie, hy is deesdae below average. Blou Bul Groete!

      PienkMasjien - 2012-05-30 15:33

      @priester, Hougi het al senter gespeel vir die Bulle net te hy begin het, met n goeie binne senter sal hy kookwater wees

      Japjapjap - 2012-05-30 15:38

      onthou @danie, dis +-net vir hierdie 1 wedstryd. dis sal voorberyding/opwarming wees vir hom, om oor 'n week reg en op sy beste te wees. @priestr- daar is geen vout met olivier ni, hy is sy betroubare self soos altyd, maar ek stem saam, oordat hulle Hougie erens in di agterlyn, soos senter, moet probeer. Daarom het Fourie en di Bulle hom gedurig in di lyn ingebring, toe hy vleuel gespeel het??

  • steyts - 2012-05-30 15:03

    Saturday is going to be painful!!!! :(((( Ai Stormers!! Kom ons hoop maar net vir die beste!!!

      Dirk - 2012-05-30 15:13

      Steyts, relax.... Stormers het dit onder beheer.

      Japjapjap - 2012-05-30 15:41

      @steyts&dirk- Aaag ouens, kom ons los al di groot bekommernesse vir eers en kom ons geniet net di Bulle se groot oorwinnig saterdag, of wat se ek....??

      Dirk - 2012-05-30 16:25

      JapJap, relax... Stormers het dit onder beheer.

  • Pomene - 2012-05-30 16:49

    I said in the beginning of the season and was criticized badly for it - Sadie was a bad buy for the Bulls and it was money well wasted. JJ - great buy but he needs match time anbd experience and will turn in one of the best in RSA

  • pages:
  • 1