News24

SuperBru S15 challenge

2013-01-15 13:56

Cape Town - Fancy yourself as a Super Rugby predicting guru? If so, why not take on Sport24's finest rugby brains!

Think you're up for the challenge of pitting your wits against the talents of Sport24 Editor Garrin Lambley, chief writer Rob Houwing, content producers Raymond Silinga and Herman Mostert and multimedia editor Dominic Valentine?

Simply click HERE to join in the fun!

Pool name: Sport24
Pool code: nestiris


The 2013 Super Rugby season starts on Friday, February 15.

Enter NOW!

Sport24

Comments
  • Bulldozer - 2012-02-03 14:21

    Ou Isak suck seker bigtime met Superbru. Sy voorspellings is altyd wel, verkeerd.

      Bulldozer - 2012-02-03 14:30

      Ha ha ha. Nee man, dis die grappe wat jou jonk hou. Moenie ophou nie. Ek word 40 hierdie jaar en my grappies waarvoor ek self lag, hou my aan die gang.

      Bulldozer - 2012-02-03 14:41

      Ek het my nou in my tjops gelag vir jou comment, gooinat.

      hannesenbrianda - 2012-02-09 06:52

      Die Bulle is soos die ANC; hulle het 'n trotse verlede, die groot leiers het afgetree, die nuwe ouens maak nie lekker hond haaraf nie, maar hul ondersteuners kan of wil dit nie raak sien nie. Ek voorspel 'n jaar van ontnugtering vir die ANC ondersteuners - en die bulle. My spannetjie, die Force, gaan sy gat hierdie jaar behoorlik sien. Ons hoop is dat daar iewers nog 'n O'Connor of Pocock tussen die nuwe ouens is want op die oomblik het die Force geen manier om punte aan te teken soner O'Connor se skopvoet nie - wat nog van drieƫ druk. Soos die Bulle en die ANC sal ek aanhou ondersteun en hoop vir 'n aangename verrassing of twee.

  • Priester - 2012-02-03 15:50

    Lionel, met die Skotte stem ek saam, die res ga net anners om wees. Blou Bul Groete virrie naweek.

  • sam.kaitawa - 2012-02-04 10:29

    Are Maori and neutral refs allowed to participate? Is it OK if S.Burger eye gouges Po-Cock without being sent off, is it OK if SA proclaim to be the "best defence"with territory/possession"yet failed and blame refs? Count me in boys, I predict that SA aren't good at any sport esp rugby, Olympics, Netball etc etc You're the best at excuses though, tutu dresses and refs. PATHETIC

      Bulldozer - 2012-02-04 11:41

      Go lick your mom.

      Derik - 2012-02-05 12:13

      No 1st get of your mom then lick her.

      Kosie - 2012-02-06 15:31

      netball huh... are you proud of being good in netball, shame. we are great though in rugby and cricket. all blacks = 2 world cups in 24 years(2/6) bokke = 2 world cups in 16 years(2/4) our success rate is better than yours, so shut the f#ck up, twat.

      Pierre - 2012-02-26 10:50

      @Kiwi - I have explained this to you before, but you were a bit slow to understand. So lets try again, how many South Africans are in your Netball team? Irene van Dyk, former SA player, scores more goals for NZ than any NZ player.

  • Leon Janse van Rensburg - 2012-02-06 13:11

    Sharks forever julle nollies

  • Wessie - 2012-02-09 09:25

    toe kap die cheeths die stormers

  • timjnel - 2012-02-22 14:35

    hannesenbrianda weet duidelik niks van rugby af nie soos hy duidelik ook nie n beroep in die politiek moet volg nie want hy is ongeletterd in die vakke.die anc gan nog lank regeer of jy en ek dit like of nie so ook die bulle .hulle is die enigste span wat die superbeker kon wen in suid-afrika en dit sal nog lank so wees.voor jy iets se kry eers jou feite agter mekaar want jy klink soos n idioot

  • pages:
  • 1