Geen span het nog 9 Super Rugby bekers gewen nie... Statistieke soos dit is op die oomblik wys:
New Zealand Spanne: Crusaders 7, Blues 3, Chiefs 2 = 12
Aus Spanne: Brumbies 2, Reds 1 = 3
SA Spanne: Bulls 3 = 3
Ek dink dit is bietjie tyd dat jou span (die guppies) en die Stormers bietjie begin vinger trek. Julle het baie te se maar niks om te wys nie.