Ai Allister, hou tog net op met jou verskonings. Dis moeilik om te glo dat ons nie diepte het nie. Dis nadat ons klub kampioenskap gewen het en twee Universiteit spanne in die semifinaal van die Vasity Cub gehad het....??? Dit wys my net dat ons eense trotse Unie op die afdraand is. Toe ons dieselfde probleem in die laat sewentigs gehad het, het Jan Pickard ingestap en die Unie omgedraai na waar hy hoort.
Ons benodig beslis 'n "Pickard" om ons terug te kry waar ons hoort.
Ek voel vir Gert Smal, want hy stap binne in die nes in,maar 'n man met sy sterk persoonlikheid kan dalk net die verskil bring.
On gelukkig verander die senior bestuur nie, want dis waar die wortel van die kwaad lê.