News24

Strauss back to lead Cheetahs

2012-04-25 13:42

Johannesburg - The Cheetahs welcome back their captain Adriaan Strauss to the starting line-up for their clash with the Highlanders in Bloemfontein on Saturday.

Teams:

Cheetahs:

15 Hennie Daniller, 14 Cameron Jacobs, 13 Robert Ebersohn, 12 Andries Strauss, 11 Willie le Roux, 10 Johan Goosen, 9 Tewis de Bruyn, 8 Philip van der Walt, 7 Justin Downey, 6 Heinrich Brüssow, 5 Izak van der Westhuizen, 4 Andries Ferreira, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss (captain), 1 Coenie Oosthuizen

Substitutes: 16 Hercu Liebenberg, 17 Trevor Nyakane, 18 George Earle, 19 Ashley Johnson, 20 Piet van Zyl, 21 Sias Ebersohn, 22 Philip Snyman

Highlanders:

TBA


SAPA

Comments
  • Rinus - 2012-04-25 14:33

    Strauss vir Bok Kaptein!!!!

      Lionel - 2012-04-25 14:39

      Sal jy hom kies bo Chilli en Bismark???

      Acta - 2012-04-25 15:16

      Ek stem, baie underrated, ten minste in die span en ja bo bissi en chilli

      Wimpie.Haefele - 2012-04-25 15:20

      Hy speel elke week sy hart uit, hy verdien dit

      Rinus - 2012-04-25 15:53

      Dis seker nie so maklik nie Lionel. Ek dink Bismarck is bietjie soos Spies op die oomblik - verdien nie plek op spelpeil nie maar self glo hulle vas hulle hoort daar. Hy en sy Broer is ook bietjie soos stout seuntjies wat nekke styf maak as hulle nie hulle sin kry. Sal goed wees om hom bietjie te drop. Chilli speel, soos Strauss, sy hart uit en verdien plek in die groep - ek sal egter, vir nou, omdat ons met 'n Kaptein probleem sit vir Strauss kies. Strauss is soos Schalk - hulle lei uit voorbeeld en die res van die span moet speel om by te bly!

  • Blou-Daan - 2012-04-25 14:40

    Sterkte Cheetahs. Hoop julle trek die een deur en maak SA trots. Bulls Groete.

  • Acta - 2012-04-25 15:18

    Good luck boys, Goeie span die julle gan nog baie spanne ore aansit.

  • hannes.handogg - 2012-04-25 16:09

    Brilliant article. Well written, excellently researched. 5 star journalism.

  • pages:
  • 1