News24

Stormers down Kings

2012-02-11 18:55

Port Elizabeth - The Stormers showed deadly finishing touches, defeating the Southern Kings 38-13 in a pre-season friendly at the Nelson Mandela Bay Stadium here on Saturday.

After a tightly contested first half, with the Stormers slightly ahead at 12-10, the Cape side took control.

Number eight Nick Koster and centre Jean de Villiers both dotted down within 15 minutes after the break as the visitors stretched the gap to 24-10.

The Kings were constantly on defence with the Stormers' accurate recycling of the ball keeping their opponents on the back foot.

First Koster burst through when the Kings defence simply ran out of numbers with fullback Joe Pietersen adding the conversion.

Ten minutes later, Pietersen provided the final pass for De Villiers to cross over untouched.

The Kings, by then, had lost Zane Killian to a yellow card as the Stormers forwards worked well together in driving for the line, resulting in referee Lourens van der Merwe heavily penalising the Kings in the mauls.

Scrumhalf Falie Oelschig kicked a fine penalty from near the touchline to narrow the gap, but soon afterwards the Kings made a hash of a lineout.

It resulted in Bryan Habana, playing at inside centre, bursting through a gap to set up Pietersen for a try which the fullback converted to put the Stormers well up at 31-13.

While the hosts had occasional moments when they threatened the Stormers, the Kings were forced to make numerous tackles to keep the visitors at bay.

It again proved too much for the home side when replacement flyhalf Burton Francis crossed for the final try of the match, which Pietersen again converted.

Not surprisingly, the game ended with the Stormers on attack, as they came close to scoring again but Gio Aplon lost the ball as he made a dart for the line after the hooter had gone.

Aplon had dotted down the first try of the match when he outstripped the Kings defence after a kick ahead in the fourth minute.

Flyhalf Gary van Aswegen added the conversion to make it 7-0.

The Kings, however, hit back in thrilling fashion in the 19th minute when they outwitted the Stormers defence for Norman Nelson to break through for a try next to the posts with Oelschig adding the conversion.

The Stormers recovered well and showed their intent, taking the option of kicking for the touchline rather than posts and this paid dividends when flank Siya Kolisi scored after breaking off a driving maul.

The Kings kept up with a penalty by Oelschig and could have taken the lead into half-time had they kicked for posts again in the dying seconds of the opening period.

Oelschig spotted a gap and tried to burst through, only for his efforts to be snuffed out by some scrambling Stormers defence.

While there was little in it in the first half, the constant tackling took its toll on the Kings with the Stormers reaping the benefits of their attacking policy.

Scorers:

Stormers (38):

Tries: Joe Pietersen, Jean de Villiers, Gio Aplon, Nick Koster, Siya Kolis, Burton Francis.

Conversions: Gary van Aswegen, Pietersen (3)

Kings (13):

Try: Norman Nelson.

Conversion: Falie Oelschig.

Penalties: Oelschig (2)

Teams:


Kings: 15 Tiger Mangweni, 14 Marcello Sampson, 13 Jaco Bekker, 12 Wayne Stevens, 11 Norman Nelson, 10 Shane Gates, 9 Falie Oelschig, 8 Vleis Engelbrecht, 7 Boetie Britz, 6 Mpho Mbiyozo, 5 David Bulbring, 4 Darron Nell (captain), 3 Clint Newland, 2 Hannes Franklin, 1 Jaco Engels.

Substitutes: 16 Bobby Dyer, 17 Zane Killian, 18 Andre Schlechter, 19 Wayne van Heerden, 20 Reynier Bernardo, 21 Thembelani Bholi, 22 Dustin Jinka, 23 Earl Rose, 24 Dwayne Jenner, 25 Kieran Goss.

Stormers: 15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Bryan Habana, 12 Jean de Villiers (captain), 11 Gerhard van den Heever, 10 Gary van Aswegen, 9 Louis Schreuder, 8 Nick Koster, 7 Duane Vermeulen, 6 Siya Kolisi, 5 Andries Bekker, 4 Rynhard Elstadt, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Steven Kitshoff.

Substitutes: 16 Deon Fourie, 17 Deon Carstens, 18 Siyabonga Ntubeni, 19 Frans Malherbe, 20 Eben Etzebeth, 21 De Kock Steenkamp, 22 Nizaam Carr, 23 Nic Groom, 24 Marcel Brache, 25 Burton Francis, 26 Danie Poolman.

SAPA

Comments
  • Bulldozer - 2012-02-11 18:58

    Luckily they've already won the cup.

      Steenbra - 2012-02-11 19:16

      No but the way you guys are carrying on u've already won the S15!

      Bulldozer - 2012-02-11 19:19

      No, but you've won it. Last month already.

      Bulldozer - 2012-02-11 19:32

      Dis reg Balsak, dis net jammer dat amper niemand wat laasweek teen die Kings gespeel het, vandag gespeel het nie. Groete van ver.

      Nick - 2012-02-11 21:06

      johan jy is swaap sadie, engelbreght, jou liefling steyn o en jou vorige liefling houghaard wil jy he my lys moet langer world moenie vergeet van francois h nie almal rugby begin en geleer in die wp daar word niks in tshwane self ontwikkel nie hoeveel affies spelers maak dit to by die bulls as daar ondersteuner in die land is wat rerig kan kla is dit cheetahs nie jul lot of nog minder sharks daar is net imports daar

      henco.swart - 2012-02-11 23:07

      @Nick: ek probeer nou net dink... van watter Steyn praat jy? Morne? Hy is wel in die Kaap gebore, maar hy het in die Vrystaat begin speel. So ver ek verstaan/onthou, het hy en Ruan Pienaar saam by dieselfde primere-skool in die Vrystaat begin skoolgaan. Die storie dat hy kwansuis sy rugby in die Kaap geleer het, is dieselfe as die wolhaarstories van die tande-muis en sinterklaas. Nick, ook snaaks dat julle so mal is oor Habana... Nou vertel my dan, dink jy nie dis snaaks dat Habana so baie kry, maar tot dusver was hy net 'n minus werd vir die Stormers? Julle haal hoeveel geld uit vir Jaque Fourie, maar sien nie die talent reg onder julle neuse nie. Iemand moet daai ouens tog raaksien? En as WP se base dit nie kan sien nie, moet hulle terug gaan skool toe en hulle geld terug vra. Ek voel wel jammer vir die Cheetahs... Met Grey College daar, is hulle seker die rykste rugby skool in die wereld. Dis net jammer dat hulle nie geld het om daai spelers te behou nie. Dit maak maar min saak waar jy begin speel het. Wat wel saak maak, is waar jy tot jou reg gekom het. En tot dusver, was Habana uitstekend by die Bulle, maar power by die Stormers.

      Johan - 2012-02-11 23:10

      OK Nick... As jy iets tussen jou ore gehad het, kon ons nog gepraat het, maar omtrent al die spelers wat jy genoem het, het PRESIES my punt bewys. Jy is 'n moroon. Morne Steyn, 19 jaar oud toe hy vir die senior Bulls span begin speel het. Francois Hougaard, 20 jaar oud. Derick Hougaard ook 19 jaar oud. Jy is die swaap. As jy al ooit 'n koerant of boek oopgemaak het, sou jy gelees het dat meeste spelers verlore gaan (helemaal ophou) tussen die ouderdom van 18 tot 21, omdat die klubs of provinsies hulle nie ordentlik ontwikkel nie. Die WP koop meeste van hulle top spelers op die ouderdom van 22+ (nadat hullle vir top rugby ontwikkel is). So bietjie voorbeelde: Jaque Foure, Bryan Habana, CJ van der Linde, Duane Vermeulen, Ricky Januarie, Conrad Jantjes, Deon Carstens, Adriaan Fondse, Tiaan Liebenberg, Deon Fourie, Gerhard van den Heever en nog vele meer... Maar moenie "worry" nie Nick. Met die manier wat jy tik, kan almal sien jy kan nie eers lees nie. So dit is 'n Godswonder jy kon op jou eie op die website kom. Moet Mamma jou boudjies ook afvee? Ek het nie die Vrystaat genoem nie, want ek weet hulle verloor baie spelers deur die groot unies. Die WP aan die anderkant het baie goeie jong spelers, maar hulle loop vroeg genoeg voordat die glory boy WP hulle vergiftig. Gaan doen die Haka saam met jou Wee-pee maatjies en daarna gaan doen aansoek by 'n laerskool.

      Pierre - 2012-02-12 00:59

      Its better to loose in the finals than not getting there in the first place.

      Hendrik - 2012-02-12 05:10

      @Johan. Baie interessant feite wat jy maak t.o.v. sekere spelers van wanneer hulle gekoop is en hoe oud hulle was... Jy se die bulle koop spelers tussen die ouderdom van 18 en 21 en ontwikkel hulle. Dit is so met spelers soos Francois Hougaardt, Morne Steyn, Deon Stegman, ens. Jy vergeet baie gerieflik hoe oud Victor Matfield, Bakkies Botha, Bryan Habana was toe hulle Bulle toe gekom het. Hierdie 3 spelers, insluitend Fourie Du Preez is oor die afgelope 10 jaar die Bulle se gewees. Al drie die spelers is gekoop vanaf ander provinsies. Hulle was al verby die 18-21 jaar groep. Noem vir my spelers wat gister vir die Stormers uitgedraf het wat nie in die WP "leer" rugby speel het nie. Die hele agterlyn behalwe Van Den Heever en Habana is van die Kaap af. Vermeulen en Liebenberg is die enigste twee voorspelers wat gister begin het wat nie van die Kaap af is nie. So 4 spelers uit die begin 15 kom van ander provinsies af. Ek stem glad nie saam met die koop policy van die WP nie, want ek sou nooit 'n Habana gekoop het nie. Maar dis absurd om te se die Wp koop hulle beste spelers nadat hulle reeds naam gemaak het by ander provinsies. Wat van die spelers wat die Bulle gekoop het? Waar is hulle ontwikkel? Basson, Kirchener, Sadie, Vermaak en Engelbrecht. Hulle het almal hulle rugby by ander Unies ontwikkel. Rugby is al lankal 'n professionele sport en jy gaan waar jy geleenthede kry en geld is ook 'n belangrike faktor! Sterkte met die seisoen! Gaan interessant wees die jaar!

      Nick - 2012-02-12 06:43

      johan mamma se ou melkbaarjie jy het die ik van tamatie boetie as jy kon lees en verstaan wat jy lees of moes jou mammie jou help sal jy agterkom dat ek praat van jong spelers wat koeie nie self kan ontwikkel hul kom soek spelers in die kaap volgens jou patetiese redenasie as bulls speler onder 25 koop dan tel dit nie laat ons sien matfield zane leonard vermaak hul klaar provinsiale rugby gespeel nie klub of wat jy dit wil noem spelers klaar gekoop net die jaar wepener, engelbreght, sadie , cronje , potgieter, steenkamp, steyn gaan sit nou weer op mammie se skoot

      Nick - 2012-02-12 08:39

      @henco daar is groot fout by wp en dis nie spelers dit by afrigting en administrateurs wat alles deur hul agterente trek rassie en mallett voor hom is weg agv die politieke gemors en elke klub wat sy eie agenda wil bevorder wp gaan nie die jaar of volgende 10 jaar iets wen en dit sal eers miskien regkom as die duisende mense wat blindelings elke naweek die span ondersteun bietjie kop uit sand haal en besluit gaan nie meer die agter die skerms strooi vat en wegbly ek was nie gelukkig met die koop van brian nie daar is oorvloed talent agterlangs het groot deel van verlede seisoen met span wat 0/21 komp kon gespeel het gebruik al die jong talent gaan pad vat dis die geld era en hul wil gereeld speel maar om wp uit te sonder as groot sondebok as dit by spelers koop kom is onvanpas bulls het handvol gevestigde spelers die jaar aangeskaf en sharks sal voor einde seisoen nog 5 cheetahs gaan steel hoekom wp ou perde koop die vader alleen weet

      henco.swart - 2012-02-12 15:34

      @ Nick, ek stem saam. En dit is jammer wat daar aangaan. Ek stel voor die fans begin die WP wedstryde boikot. Maar soos ons hulle ken, sal hulle altyd agter die WP staan. EK verkwalik hulle nie, maar iemand moet iets drasties doen vir WP rugby. Hoeveel Sadie's, Engelbrecht's of wat ookal, wil hulle nog verloor, ten koste van Jaque Fourie, Habana, en ander spelers wat verby hulle beste is?

  • Dawie - 2012-02-11 19:03

    12-10 halftime????????? HA HA HA HA Against the blind

      Marius - 2012-02-11 19:39

      @Dawie. Net 17-13 twintig minute in die 2de helfte in

      Willem - 2012-02-11 20:02

      Bulle het meer gesukkle tot en met einde teen Kings maar laat ek raai julle het 'n verskoning

      Bulldozer - 2012-02-11 20:06

      Whatever Willem. 11 Jaar geen cups.

      Dawie - 2012-02-11 20:40

      @Dowwe Willem Wat sou jy se, was dit die Bulle se 5e of 6de span?

      Stephan Theunissen - 2012-02-11 21:30

      "@Dawie. Net 17-13 twintig minute in die 2de helfte in" Funny that the third paragraph in the article suggest different.

      Kwagga - 2012-02-11 21:56

      I recall 16-12 at fulltime against the same blind team not more than a week ago ???

      Willem - 2012-02-12 10:19

      @Dawie Dowwe is baie nader aan Dawie as Willem klink nogal goed dis seker jou fan jackass

  • Dudley - 2012-02-11 20:06

    Well done STormers. One gear up from last week

      Hoo - 2012-02-11 22:27

      @dud- only 2 gears?? revers and backwards..?? storm saam agteruit, heehaa................

  • Marius - 2012-02-11 20:37

    @ Wilem. Lyk my jy is 'n tipiese Stormers supporter. As jy nie 'n geldige rugby argument het nie, dan val jy die persoon aan. As jy nie van die boodskap hou nie, is dit nie nodig om die boodskapper te wil stenig nie. Ek het net die feite genoem van wat ek op die veld gesien gebeur het, want ek was daar. Jy was nie en kon dit nie eers op TV sien nie, dus behoort jy nie eers hier te comment oor die game nie. As jou S15 eerste keuse skrum deur 'n 1st division span se skrum opgefrommel word, sal enige een wat net 'n ietsie van rugby af weet, besef dat 'n groot probleem vir hulle wag in die S15

      Rene - 2012-02-11 20:54

      @Marius, slaan jy die spyker op die kop! Hulle hou nie v.d. waarheid nie. Gesegde 'Truth hurts' comes to mind. Ignoreer net vir ou Willempie.

      Stephan Theunissen - 2012-02-11 21:22

      Pitty I could nor see the game. Im glad the Stormers won, but Im a little worried adout the yellow cards and what you are saying about the the Stormers scrum. If is a problem they've been sitting with for the past couple of years. I hope that AC has a plan. Well done Stormers you won but I hope you learn from every game.

      Melt - 2012-02-11 22:12

      Hi Maruis, Dankie vir die terugvoer van die game. Ek is n baie groot Stormer ondersteuner en val nie mense persoonlik aan nie. Kyk egter na die persone hierbo wat ander idiote en ander ga ga dinge noem .....meeste van hulle het nie n naam of adres by hulle profiele nie....hoekom nie? Rene se die Stormers het probleme.....ek stem met haar saam ....maar het die WP nie gedurende 2011 groter probleme gehad nie? Ja en gedurende 2011 het die Bulle geen probleleme gehad nie en 7 de geeindig? So gee ons n klomp probleme en laat ons eerste eindig (van die SA spanne) as wat ons geen probleme het nie en 7 de eindig. Nog erger 5 de in die CB???? Die seisoen is nog lank en ons gaan nog lekker gesels. Gte

      Rene - 2012-02-11 23:04

      @Melt, terwyl ek wag vir die 7's om te begin, laat ek verduidelik. As my Bull span 'n af jaar het, soos in 2011, is dit obviously goor, maar hulle het al die Super beker 3 x gewen, nou sonder om daaroor te hammer, die volgende; Julle raak opgewonde oor 'n Conference wen - nee wat, dis soos 'n troos prys. Jammer, noem ons Bull supporters 'greedy' maar ons is demanding - ons soek nie troos prysies nie, ons soek 'the real deal'. Glo vir my, ons span mag dalk nie die 'real deal' kry die jaar nie, maar glo vir my ons ondersteuners soos dinge nou lyk, het baie om na uit te sien vir die jaar. Ek weet nie of julle so gelukkig is nie! Time however will tell.

  • Pieter - 2012-02-11 21:53

    Ek is 'n Stormer-ondersteuner en sal een dood gaan; maar die Stormers het probleme - so lyk dit vir my! Ons het tot dusver gesukkel teen die Kavaliers en teen die Cheetahs verloor. Hierdieie telling teen die middelmatige Kings is net nie goed genoeg nie. Ons sê telkens dis net opwarmingswedstryde, maar die feite is dat hierdie spanne ook maar aan't opwarm is vir die seisoen wat voorlê. Ons het niks gedoen om die agtal te versterk nie en dieselfde probleme as laasjaar wag. Ons het goeie spelers laat gaan en swakkes behou. Ons probeer van 'n Brian Habana, wat oor die muur is, 'n senter maak. Ons het Rassie Erasmus weggedryf Ons raak opgewonde oor jond spelers wat nie die mas gaan opkom nie. En ons praat van 'as die beseerde spelers eers terug is'. Bekker en Vermeulen is baie goeie spelers; maar hulle sal eers vorm moet vind en dit gaan weke vat. Gaan hulle nog die vuur en vlam hê as hulle terugkeer of het die beserings hulle geknak? Ek vra maar net. En dan praat ek nie van die administrasie en afrigtingspan nie. Politiek en onverantwoordelikheid? Miskien moet ons 'n slag laag af eindig op die Super 15-punteleer dat ons kan aarde toe kom, want so kan dit nie aanhou nie. Ons het die afgelope jaar of wat kanse weggesmyt en tog redelik gevaar; maar die bodem sal eers moet uitval voor ons sal regstel wat verkeerd is en uitstekend sal begin vaar. Dit alles gesê, is die Stormers steeds myle voor enige ander bedryfsregunie. Ons sal weer regkom!

      Johan - 2012-02-11 22:07

      Wat se ding is 'n "bedryfsregunie"? Kan mens bekers wen daarmee?

      Marius - 2012-02-11 23:47

      Pieter. jy slaan die spyker op sy kop. Die WP en Stormers se grootste probleem lê by hulle unie se bestuur en afrigting. Al dieselfde tekens as wat met die OP se bestuur 10 jaar gelede gebeur het steek hulle kop nou uit by die WP en toevallig het hulle presies dieselfde afrigter OOK wat die OP binne 2 jaar uit die Curriebeker uit afgerig het, nadat OP die jaar voor hy oorgeneem het, 3de gëindig het op die Curriebeker log, bokant die Bulle, WP en die Vrystaat. As julle nie daai twee probleme vinnig uitsort nie, sien ek groot swarigheid op die veld en 'n bankrot WP rugby unie, binne 3 jaar.

  • Adie.Didi - 2012-02-12 02:05

    weereens al julle blou bulle ondersteuners ASB da is nie iets soos hulle 2de span of wat ookal julle dit noem nie, die bulle het die Kings manet 16-12 gewen so asb dit se als en wat het die scoreboard gese bulls b or 2nd vs kings NEEEEEEEEEEE dit het gewys bulls vs kings en as ekiti mis heti het julle in di bulls trui gespeel so asb as jyi weet wavan jy prti hou jo mond se eerder net jo spelers wasi almal da ni want da isi its soos 'n 2de of 3de span in di vlak van rugby ni dankie!!!! STORMERS 4 LIFE!!! ek ondersteun di stormers en enige ander span wat teen di bulle speel!!! As die ANC teeni bulle moet speel skree ek v di ANC dankie laat dit goed gan met julle en geniet die awesome jaar van rugby wat voorle!!!! mooi bly....... 0 0 Reply to Adie.Didi | 0 comments (hide) | Delete

      Johan - 2012-02-12 11:14

      Sjou ou Adi, kan jy nie ordentlik praat nie? Hoe oud is jy?

  • Adie.Didi - 2012-02-12 02:18

    Stormers het gewen so wat isit met julle bulle ondersteuners ons kani help julle wen met net 4punte ni en ons wen met 25 regtig mense relax lyk my ali bulle ondersteuners se mentaliteit is maar dieselfde shame voeitog!!! geniet di rugby en STORMERS TILL I DIE!!!!

  • hoffjw - 2012-02-12 09:44

    Bulle se bekke weer groot.....

      Willem - 2012-02-12 10:21

      Ja so groot soos hul gatte en bier pense

  • pages:
  • 1