News24

Stormers certain of home semi

2012-07-14 09:52

Cape Town - The Stormers are now assured of a home semi-final in this year's Super Rugby competition after the Brumbies stumbled against the Blues in Canberra on Saturday.

Jake White's Brumbies were still in with a shot of claiming second spot on the overall log ahead of the Capetionians. Had they claimed five points against the Blues and the Stormers lost badly in their game against the Rebels, they would have pipped the Stormers into second spot.

But a shock 30-16 loss to the lowly Blues sees them now face the possibility of falling out of the knockout phases altogether.

Should the Reds claim five points against the Waratahs in Brisbane later on Saturday, they'll edge past White's team into first spot in the Australian Conference. And five-point wins for the Bulls (vs Lions), Sharks (vs Cheetahs) and Crusaders (v Force) would see the Brumbies miss out on a top six spot and a subsequent playoff game.

These above scenarios are highly likely which would be tough for White and his team to take after they topped the Australian conference for most of the regular season.

The Stormers on the other hand won't be satisfied with just a home semi-final. Jean de Villiers's charges play the Rebels at Newlands (15:00 kick-off) on Saturday and a victory would see them top the overall log, and a home final should they win their semi-final.

Teams:

Stormers:

15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Juan de Jongh, 12 Jean de Villiers (captain), 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Deon Fourie, 7 Rynhardt Elstadt, 6 Siya Kolisi, 5  Andries Bekker, 4 De Kock Steenkamp, 3 Frans Malherbe, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Steven Kitshoff

Substitutes: 16 Brok Harris, 17 Deon Carstens, 18 Quinn Roux, 19 Jebb Sinclair, 20 Louis Schreuder, 21 Burton Francis, 22 Gerhard van den Heever

Rebels:
15. Julian Huxley, 14. Mark Gerrard, 13. Mitch Inman, 12. Stirling Mortlock (captain), 11. Cooper Vuna, 10. James Hilgendorf, 9. Nick Phipps, 8. Gareth Delve, 7. Hugh Perrett, 6. Tim Davidson, 5. Hugh Pyle, 4. Cadeyrn Neville, 3. Jono Owen, 2. Ged Robinson, 1. Rodney Blake

Substitutes: 16. Luke Holmes, 17. Paul Alo-Emile, 18. Alister Campbell, 19. Ryan Hodson, 20. Nick Stirzaker, 21. Lachlan Mitchell, 22. Richard Kingi

Sport24

Comments
  • heinrich.vanjaarsveld.52 - 2012-07-14 09:55

    En daar help die blues die stormers vir n home semi final

      Jahendel - 2012-07-14 10:10

      Nou moet die Lions net hulle deel doen lol

      Jahendel - 2012-07-14 10:29

      @Johann Ons is daar,want ons het sover 13 uit 15 gewen Maar is jy werklik diep in jou hart oortuig daarvan dat ons die jaar nie die beste span was nie?

      nick.spangenberg.52 - 2012-07-14 10:33

      johann jy skree seker vir daai tshwane klei potte stormers is nie waar hul is agv ander omstandighede of wedstryde nie let wel hul is enigste sa span verseker van uitspeel rondte die ander 2 is in hul posisies omdat hul nie so great was stormers het ook 13 uit 15 gewen jys pateties

      ben.spreeth - 2012-07-14 10:34

      johann, soos Naas gese het ; kyk na die scoreboard.

      stephan.theunissen.9 - 2012-07-14 10:35

      Johan, die Stormers het nog 'n pad om te loop voor hulle die Super15 kampioenskap sal wen. Sou hulle dit wel wen kan niemand stry dat hulle wel die beter (en let op wat ek se, BETER) span was hierdie jaar.

      pomene.stormer - 2012-07-14 10:37

      @johann - En daar is een of twee wat nie kwalifiseer om in dieselfde asem as die finaliste waarna jy verwys genoem te word nie - Is julle in Pretoria werklik diep in julle harte oortuig dat julle goed genoeg is om selfs net aan die byeenkoms deel te neem wat nog gepraat van kwalifiseer vir die finaal ?? Vra maar net ??? O-ja en moet asb. nie die 3 trofees in die verlede as motivering gebruik nie....asb nie !!

      heinrich.vanjaarsveld.52 - 2012-07-14 11:12

      Wats is nou so goed daar aan dat jul kan verdedig maar geen driee druk nie dis nie rugby nie die stormers het n eens trotse sport se naam swak gemaak gaan kyk jul stormers kan dink en se wat jul wil maar rugby gaan meer as net verdedig dt gaan om aanskoulik hardloop rugby om die ander spanne te wys ons kan verdedig en driee druk ek skreeu eerder vir n span wat verloor en goeie tradisonele hardloop rugby speel as n span wat net verdedig

      dave.short.102 - 2012-07-14 11:20

      @Johan ek mag dalk nie die beste rugby kenner wees nie, maar ou boy ek weet meer van rugby as jy. Die stormer het 2 games verloor, boring rugby, miskien, maar wel wen rugby!! 2007 was die Bulls nie die beste span in die super reeks nie, maar hulle het gewen. Hierdie jaar is die Stormers die beste span, of hulle gaan wen sal net tyd kan leer. Bulls Groete!!!

      skipper.mariner - 2012-07-14 11:31

      @heinrich jy is nie baie slim nie of hoe?

      giepievz - 2012-07-14 11:34

      Ek dink die feit dat die Stormers beter gespeel het die jaar verseker het dat hulle 'n tuis semi-finale kan speel. Dit is eenvoudige wiskunde.

      heinrich.vanjaarsveld.52 - 2012-07-14 11:43

      Jy hoop seker so ek ken meer van die sport as wat jou hele familie ken skipper het ek nou n teerpunt raak getref dat j so jaloers is

      Jahendel - 2012-07-14 11:58

      Stopit nou Heinrich...moet ons nie verder blootstel aan jou stewpit kommints nie

      heinrich.vanjaarsveld.52 - 2012-07-14 13:10

      Jahendal ek koop vir jou n woordeboek dat jy kan gaan leer spel stupid comments nie jou spelling asb tog jou gene stop hopelik by jou

  • dave.short.102 - 2012-07-14 10:01

    Mooi so manne, stomers se kanse lyk by die dag beter om die hele spul bekers te vat. Sterkte ann die bulls en sharks. Lets make it 3 SA sides!!! Bulls groete!!!!

  • jason.children - 2012-07-14 10:07

    Here we go Stormers here we go!!!

      orrinf8 - 2012-07-14 10:30

      STORM SAAM !!! :)

  • orrinf8 - 2012-07-14 10:27

    SSSTTTOOORRRMMMEEERRRSSS, JOU DORING !!!

  • heinrich.vanjaarsveld.52 - 2012-07-14 10:35

    Stormers kom ons kyk of jul vandag vier driee kan druk en as jul dit nie regkry hoop ek jul sien volgene naweek jul gatte want dan eerlik verdien jul nie n finaal nie

      Jahendel - 2012-07-14 10:52

      1 Ons hoef nie 4 driee te druk om te kwalifiseer nie 2 Ons speel nie volgende week nie 3 Daar is geen druk op ons nie behalwe op julle span

      pieter.cilliers.33 - 2012-07-14 10:54

      Jy reken die Stormers gaan volgende naweek verloor al speel hul nie?

      heinrich.vanjaarsveld.52 - 2012-07-14 11:03

      My fout jammer maar rugby is n sport om te aanskou en as die stormers die kroon prins vanjaar gaan wees is rugby nie meer n sport om te aanskou nie ek verkies hardloop rugby en verdediging nie net rugby waar j nix maak behalwe verdedig nie

      heinrich.vanjaarsveld.52 - 2012-07-14 11:38

      Skipper jaloers gaan jou nerens bring nie as j nie die heat kan vat nie hou jou bek

      Jahendel - 2012-07-14 11:59

      Stopit nou Heinrich...moet ons nie verder blootstel aan jou stewpit kommints nie

      henrymatthews4 - 2012-07-14 12:01

      Heinrich jy is so gepla oor driee druk,jou eie span speel so pateties hulle kan nie eens driee druk nie,lyk soos n klomp hasbeens wat totaal en al geen gameplan het nie,kom ons kyk of die bulls kan 4driee druk vanmiddag,ek se hulle gaan die game wen maar nie met n bonus point nie,wat gaan jy dan se,nou wil jy he stormers moet 4driee in reen en nat omstandighede druk,jy klink nie of jy veel van rugby af weet nie maar eerder dat jy suur is jou span gaan sy gat sien

      heinrich.vanjaarsveld.52 - 2012-07-14 12:15

      En daar dink almal ek is n bul stupid no thanks eks n trotse CHEETAH my span beteken dalk niks maar hul speel darm beter hardloop rugby my span swak maar het meer driee as stormers darm

      heinrich.vanjaarsveld.52 - 2012-07-14 12:18

      En steeds lees j dit jahendal wat maak dit jou eks miskien stupid maar j lees dit dink bietjie hoe stupid moet j dan wees

      henrymatthews4 - 2012-07-14 12:24

      ons lewe nie meer in die '70 ou heinrich waar rugby net gegaan het oor 'try,drop and tackle' nie.Ons noem dit die professionele era,dis tyd om aan te beweeg,rugby gaan nie net oor hardloop nie maar ook om die bal oor te skop reg voor die pale.

  • piet.pompies.9256 - 2012-07-14 10:49

    Is verslaggewers by Beeld/News 24 dalk alwetend? Kyk net wat staan onder die opskrif "Wat Sê Jy" vroeër vanoggend in die aanlyn weergawe van Beeld..... "Volgens my beskeie mening is daar drie dinge wat die Leeus laat wen het Saterdag" Kyk gerus op Piet Pompies FB blad vir foto wat ek dmv "Print Screen" en "paint" kon berg. Regs onder op foto wys dit duidelik vandag se datum en vanoggend se tyd. Vir die wat dink hierdie is gemanipuleer, kyk ook na die vlg foto!

  • Stormkaap - 2012-07-14 11:10

    Just win the game first and al else will fall into place. The weather aint good so do what one must do to win.. And as Alan solomons said , perhaps one game too far for the brumbies

  • dave.short.102 - 2012-07-14 11:20

    @Johan ek mag dalk nie die beste rugby kenner wees nie, maar ou boy ek weet meer van rugby as jy. Die stormer het 2 games verloor, boring rugby, miskien, maar wel wen rugby!! 2007 was die Bulls nie die beste span in die super reeks nie, maar hulle het gewen. Hierdie jaar is die Stormers die beste span, of hulle gaan wen sal net tyd kan leer. Bulls Groete!!!

      henrymatthews4 - 2012-07-14 12:17

      Stem dave,iemand wat ten minste rugbykennis het

  • ray.stadlerjd1 - 2012-07-14 11:30

    Its a good rebels team, would have liked to see thr 2 stars thr, they going to have to watch Nick Phipps & Vuna, i think they will target (Pietersen, Aplon & Duvenage), our guys should be up for it... nothing other than a complete performance will do

  • cgieljoumie - 2012-07-14 13:06

    stormers jou lekker ding wonder why not add more of a storm to the bokke

      tom.tardis - 2012-07-15 00:08

      because then bok rugby would end up becoming a snoozefest too and i would end up watching premiership or PSL soccer

  • faan.gerber - 2012-07-14 15:05

    Johan Viljoen met alle respek - jy praat snot en ek dink nie eens jy besef dit nie - kry jou eintlik jammer.

  • jerome.burt - 2012-07-14 17:34

    Funny how times have changed. When the Bulls had Naas and won trophies they were the greatest even though their rugby was boring. Now that the Stormers are doing the same their supporters are criticising us. How two-faced can their supporters be!!!!

      tom.tardis - 2012-07-15 00:07

      well i guess u can only be two faced like in two ways. one face, other face

  • pages:
  • 1