News24

Stormers, WP bosses in quarrel

2012-05-06 15:04

Cape Town - The Stormers and their bosses, the Western Province Rugby Union, are embroiled in a dispute over money.

According to Rapport, the players are unhappy because they get paid less in match fees and win bonuses than should be the case.

The amount they receive is apparently less than a recent agreement between the South African Rugby Players' Association (SARPA) and the South African Rugby Employers' Association (SAREO) dictates. According to this agreement the players are entitled to R3 000 per game, as well as R3 000 in win bonuses.

The Western Province union apparently only pays the players R2 000 per game and an additional R2 000 for a victory.

The players have approached SARPA to help them with the case and a meeting has been scheduled for Monday with Rob Wagner, the managing director of WP Rugby.

Wagner denied that the union owes the players any money.

"It's a wrong assumption. We have a different contract with the players," he said.


Sport24

Comments
  • Stormsaam - 2012-05-06 15:14

    Nou hoeveel geld wil die goed he?! Hulle kon nog nooit die Superbeker wen nie, nog nooit die Vodacom, 11 jaar laas die Curriecup. Dis soos om in die 1ste rondte op Wimbledon te verloor, die geld gaan maar min wees, maak soos die Bulle en wen die kompetisie jaar in en jaar uit en die geld is groot. Vreeslik baie Bul liefde, groete en soentjies

      diggerworx - 2012-05-06 15:35

      Jaar in en jaar uit? Jou niggie wag sekerlik troeptreine in op De Aar!

      Ren%c3%a9 - 2012-05-06 15:51

      @Storm, 'vreeslik baie Bul liefde, groete en soentjies' - LMAO.... (Die warm weer in Kanada wat jou 'liefdevol' maak?)

      Richard - 2012-05-06 16:35

      Boet stop dreaming u not going to win this year! The bulls are so overrated and the rebels showed how weak they are !

      Dawood - 2012-05-06 16:57

      Nou kom ons dink..wat het die ANC verkeerd in hierdie saak gedoen ?..dink mense,dink

      pieterduplessis - 2012-05-06 19:27

      Die WP bestuur verdien nie die span en die ondersteuners nie. Hulle is useless en incompetent, klomp drink en kuier tjommies wat dink hulle is iets. Hoe sal jy voel as jy met jou werkgewer ooreenkom het oor jou salaris en dan betaal hy jou minder!

      OOSTHUIZEN.GAZZA - 2012-05-06 20:46

      ja nee kyk ou bees tril ,julle dae is verby daai 10 man skop rugby werk nie meer nie en julle staan 5 driee af teen die rebels sies nee wat man

      Stormsaam - 2012-05-07 01:31

      @Oosthuizen Maar ons le top of the Conference log?

      RealTokolos - 2012-05-07 02:27

      Storm... Hulle het die R 1 000-00 by elke speler afgetrek om die refs op hulle payroll te betaal, onthou jy nou weer!!!

      RealTokolos - 2012-05-07 07:02

      As jy mooi gaan kyk hoeveel keer die Strikers gefade en gechoke het net oor die laaste 10 jaar moet hulle spelers eintlik inbetaal op hulle kontrakte. Tokolos het nou gedink aan net die laaste 10 jaar. Tokolos tel nie eers die kere voor dit nie. 3 Major kompetisies in SA. S15, Currie Cup en Vodacom Cup. 3 Kompetisies per jaar X 10 = 33 kompetisies gechoke. Nee wat. Maak die winkel toe!!!

      Johann - 2012-05-07 09:10

      @ johan - Julle is top vir nou, julle sal gelukkig wees om nog in die play offs te wees wanneer julle oor 3 weke terug keer, met daai solid verdediging van julle.

  • Mark - 2012-05-06 15:20

    If my memory serves me correctly, a few years ago before playing in before playing in a super semi final the Stormers also complained about money, pick & pay had to step in and save the day. Anyway they lost....hope for the Stormers fans, this is not a repitition.......

      schewitz - 2012-05-06 16:02

      ja and they lost the semi final match in part due to the shenanigans the week before...

      Sean - 2012-05-06 21:16

      That was exactly the time when I stopped supporting them !!

      RealTokolos - 2012-05-07 02:32

      Sean... You became a very wise man then!!!

      Richard - 2012-05-07 08:58

      @Sean- if you were going to make a career out of something, and you were being paid by your company two thirds of what everyone else in the market was being paid, would you not do something about it? All of your arguments are ridiculous. If the Lions and Cheetahs can pay their players that sum, then what does winning have to do with it? As the career path of these players, they are more than entitled to ask for a better wage. Or do you people think they do it just for the joy of putting a smile on your faces? Such rubbish being sprouted- its a wonder any of you can afford internet and computers- apparently bettering your pay is wrong these days.

  • Tokolos - 2012-05-06 15:20

    Net R3,000 per wedstryd?? Die Stormers behoort elk dieselfde geld as die Springbokke betaal te word. Hulle almal behoort immers Springbok te speel

      Danie - 2012-05-06 19:19

      tjom,ek sal nie so rave oor die stormers wat moet springbok speel en al driee wat hulle druk is onderskep driee nie......

      RealTokolos - 2012-05-07 02:20

      Fake Aap... Die wielietjies kom af ou perd. Onthou julle Stormpies vir Marinos wat 'n strike gereel het voor een of ander semi final (rare occasion for Weepee) waarin die armsalige sotte gespeel het. Dis julle ou trick daai. Begin van die einde!!!

      Deon - 2012-05-07 08:34

      Hulle kry darem nog maandeliks geld ook. Habnna bv. kry omtrent R3m per jaar.

  • Eugene - 2012-05-06 15:23

    WP used to be one of the wealthiest rugby clubs in SA.... until there was a change in management many years ago.

      Sean - 2012-05-06 21:19

      Just goes to show , some folks can and some folks just can`t !!

  • Nic - 2012-05-06 15:42

    ISAAAAAAK!!!!????? ISAAAAAAAAAAK!!!!????? ISAAAAAAAAAAAK!!!!!?????

      RealTokolos - 2012-05-07 02:22

      Yes Nic... Wonder who's wheels are coming off now? Remember a certain WeePee player named Marinos? Times are few for the struggling Stormers. Maybe they must change their name to the Strikers!

  • PumaFred - 2012-05-06 15:43

    Obviously they gave different contracts. Management are greedy bastards and remain du issuable,

      Deon - 2012-05-07 08:37

      They also do get monthly salaries.

  • Quintin Rowan - 2012-05-06 15:49

    Dit explain aan my waarom rugby nie meer rugby is nie,deesdae gaan dit oor geld.

  • tony.kirby1 - 2012-05-06 16:17

    The R3000 is before being taxed and R2000 after taxed. Only joking

  • bretton.eveleigh - 2012-05-06 16:17

    Gee... what a time to start stuffing up the Stormers season... I'm siding with the players on this one... honest sports administators are few and far inbetween!

  • Rinus - 2012-05-06 17:02

    Ek hoop die Bulls laat Spies inbetaal na elke wedstryd want hy dra NIKS by nie. Die dat Potgieter nou beseer is want hy moet twee mense se werk doen. En Spies kannie seerkry nie want hy vermy kontak - meestal deur om langs Kirchner te gaan staan! Ek het nou met my eie oë gesien hoe hy saam met Steyn agtertoe hardloop as ons afskop. Hoekom? Ons het mos vir Kirchner en Steyn en een van die vleuels om te cover vir as hulle terugskop? Hy is 'n losvoorpeler en veronderstel om die bal te jaag!! Hierdie het niks met die artikel te doen nie maar ek is SO gatvol dat dit nie raakgesien word en hy nog steeds Kaptain en nr 8 is nie!! En moes dus vent...

      Christian J Denyschen - 2012-05-06 18:11

      Wats jou opsesie met Spies is jy bietjie jaloers. het jy nie gedink dat hy terug val want die vleuel jaag die afskop nie, n agtste man val baie terug vir verdediging dis sy werk.

      Rinus - 2012-05-06 19:21

      Christian, my OBSESSIE is iemand wat, nes John Smit laasjaar, in 'n posisie sit waar hy agv sy Kapteinskap in 'n span is terwyl sy spelpeil SUCK! Hy dink AGTstemanne moet AGTer speel .. hy vermy kontak, hy mis tackles, hy is permanent in die AGTerlyn maw die Bulls speel met net 2 losvoorspelers en dis hoekom daar 10 driee in 2 games teen ons gedruk is wantn hulle maak ons dood by die afbreekpunt en losskrums. En dit het Jake White gevat om dit raak te sien en nou gaan almal dit doen. Jy moet geheel en al NIKS van rugby af weet om te dink hy hoort in die span - CJ is STRATE beter as hy op nommer 8!

      OOSTHUIZEN.GAZZA - 2012-05-06 20:54

      RINUS EK STEM SAAM OVERRATED 8STE MAN WAT NIE SY WERK DOEN AS 8STE MAN NIE ,HY VERMY KONTAK EN AS DIT KOM BY TACKLE HYS NIE N BIG HIT TACKLER NIE ,DIS EEN REDE HUKM SCHALK ,DWAYNE ,JUAN SMITH SEER KRY PLAAS HULLE BODIESOP DIE SPEL EN NOU MET POTGITER UIT LYK DINGE MA NIE ROOS KLEURIG NIE

      RealTokolos - 2012-05-07 02:24

      Rinus... Gaan kry vir jou 'n Stormers trui sommer vandag en hou op om die Bulle te support asb.

      WernerZA - 2012-05-07 06:13

      So, as ek reg verstaan sal Almal beter voel as spies soos burger et al vir maande op die kantlyn sit agv \bodies on the line\ mentaliteit. Mense het destyds dieselfde van Naas gese... \Jy tackle nie\ bla bla bla... Spies speel waar ludeke hom wil he. Vir al wat jy weet is dit sy job!! Jy is nie sy coach nie!

      RealTokolos - 2012-05-07 06:27

      Sê hulle Werner.. Al hierdie sotte wat Spies slegmaak bewys net hulle onkunde. Hy is die beste 8ste man wat ons het. Daar is nie sy geklyke in SA rugby nie. Sy spelpeil mag dalk af wees maar niemand kan by hom kers vashou nie. Net sy teenwoordigheid op 'n rugbyveld is al klaar meer werd vir 'n span as wat die ander 8ste manne het om te wys. Die Strikers en Rinus soek seker vir Dom Duanne daar. Spies = Bok Captain!!!.

      Rinus - 2012-05-07 09:26

      O heng Werner, as dit is hoe Ludeke wil hê hy moet speel is ons probleme by die Bulls BAIE groter as wat ek gedink het. Die feit dat Spies nie sy deel doen nie is hoekom Potgieter nou vir 2 maande uit is! En Tokolos, rerig, jy maak my skaam met jou common kommentaar ... ek was al 'n ball-boy op Loftus toe jy nog net 'n gedagte was! So moenie vir my kom probeer vertel vir wie ek moet support nie. Was seker jou Pa wat Mealamu met die bottel gegooi het... Ek is 'n beter Bulls supporter as wat jy ooit kan wees. Punt.

      Stirrer - 2012-05-07 09:26

      "Daar is nie sy geklyke in SA rugby nie (sic)" - Dankie tog daarvoor...

      Rinus - 2012-05-07 09:29

      Ek sal vir Spies ruil vir Josh EN inbetaal sonder twyfel!!! 'n Kaptein moet van VOOR af lei, anders beteken hy niks. Presies wat by die Bulls gebeur - niemand luister meer vir Spies nie... Ai, ek mis vir Victor!!

      RealTokolos - 2012-05-07 09:56

      Ou Rinus... Wat die Tokolos vergeet het van rugby moet jy nog gaan leer ou perd. Dank die vader dat jy net 'n ball-boy was. Tokolos was darem lemoenskiller jou aap. Jy is nie 'n Blou Bul se g#t werd nie man. Jy praat op elke blog saam met die Strikers snot en sê jou kaptein sleg. Ek dink jy weet van beter as om hom net af te skryf op huidige vorm. Maar o ja ek het vergeet jy was net 'n ball-boy. Moes dit verweag het nou weet ek dit. Jy kots elke dag oor hoe swak Spies is saam met jou Striker maatjies. "Ek wil tog net nie 'n af duimpie kry nie, laat ek maar vir Spies sleg maak" Gaan kry vir jou 'n STRIKER TRUI IDIOOT!

  • Rerrits - 2012-05-06 17:19

    If my memory serves me right they were only supposed to get R6000 per game if they beat the Bulls honestly. After that, they are worthy. It could also be stress prior to the next Bulls game, who knows....

  • Danny - 2012-05-06 18:44

    ummmm... let me think about this, oh yes they still paying off Newlands Rugby Stadium, which is why they can't pay the players the agreed amount !! ohhhh no that can't be they won't move to Cape Town Stadium because Newlands is paid off, damn now I am confused...

      Johann - 2012-05-07 09:12

      And your point is..?

  • Alan - 2012-05-06 18:45

    just throw a couple of games and your bosses will quickly find the money to pay more !

      RealTokolos - 2012-05-07 02:36

      Throw a couple of games.... Wahahahaha This is why they deduct the money idiot. If they don't pay the refs they won't have to "throw" a coupe of games... they will just automatically lose all games!!!

  • Bergelmir - 2012-05-06 20:20

    Maybe this is also the reason why so many good young players leave WP Rugby and go play for our arch rivals. As a stormers supporter I am pretty disgusted by this. This could derail our season totally. I hope some sort of compromise can be reached quickly...

      RealTokolos - 2012-05-07 10:08

      Not true... It will be an insult to the brilliant Bulls players to pay them the wages the not so brilliant unprofessional Strikers are paid. Bulls don't come cheap!

      Bootman - 2012-05-07 11:33

      ........only their mothers and sisters do.

      Ross - 2012-05-07 13:06

      @RealA-Hole And they have to live in Tswane, they should be paid millions to live there!

  • OOSTHUIZEN.GAZZA - 2012-05-06 20:49

    ja nee ek stem saam Richard julle is heavy overated en staan 5 driee af teen die rebels ,10 man rugby werk nie meer nie ,julle het 3 games oor en gaan nie een verder wen nie lmga go stormers

      Stormsaam - 2012-05-07 01:32

      Top of the SA Conference. 3Time champions

      Deon - 2012-05-07 08:49

      The Stormers are playing the 10 man rugby and kick more than the Bulls, that is why they have failed to score 4 tries in any game yet. The Bulls have got 4 / more tries on 3 occasions.

      Rinus - 2012-05-07 09:31

      Sorry Gazza, jy is verkeerd Mallet het die naweek gesê die 3 spanne wat hoofsaaklik 10 man rugby speel EN dit vervolmaak het is die Bulls, die Stormers en die Chiefs - en dis die 3 top spanne op die log! Die Crusaders is oppad terug want hulle het vir Carter gemis met dieselfde patroon...

  • Aquarius3811 - 2012-05-06 21:08

    but cape town salaries have always been less than elsewhere in the country... #toomanyfatcats

  • Adele - 2012-05-07 06:26

    STORMERS ON A ROLL A FEW YEARS BACK- SAME STORY REARS ITS UGLY HEAD. BAD ADMINISTRATION, POOR PLAYER MANAGEMENT. A HUGE DISTRACTION GOING INTO 4 IMPORTANT GAMES. MALADMINISTRATION AND MIAMANAGEMENT OF A GROUP OF AMATEUR OFFICIALS RULING THE ROOST OVER A PROFESSIONAL OUTFIT IN A PROFESSIONAL ERA OF RUGBY. TIME FOR HUGE CHANGES IN THE RUNNING OF WPRU.

      RealTokolos - 2012-05-07 07:06

      Time to close shop. Disband WP / Stormers Union and make way for the Super Kings. At least they will not strike and Tokolos bet that they will score more tries than WeeeePeeee!!!

  • Schalk - 2012-05-07 08:03

    Real Tokolos, hoe gaan dit daar in Danville - jy is die tipe wat afrikaners 'n slegte naam gee, jou amoeba!

      RealTokolos - 2012-05-07 08:28

      Dit gaan baie goed met my dankie Schalkie. Lieflike dag hier in Blou Bul land en die vlae wapper sterk. My Bulle is top of SA Conference en die Strikers het weer onmin in die kamp. Hoe is jou Maandag over? Top of the SA Conference Bul Groete vanaf die REPUBLIEK VAN PRETORIA!!!

      pieterduplessis - 2012-05-07 09:20

      Tokolosie, jy bedoel seker Tswane

      aubrey.gloster - 2012-05-07 12:32

      Ek bly lekker in Danville. Ek het baie onveilig gevoel toe ek vir 3 weke in BELLVILLE OOS moes bly om hulle hekke op te sit sodat die BELVILLE OOSERS in die aande toegesluit kan word.

  • Gert - 2012-05-07 12:16

    Die Stormerspelers moet die waarde van die papsakke bytel by hul wedstrydfooie dan sal die somme klop. Ander opsie sal wees as die WP al hulle troffeepolitoer verkoop en dan kan hulle iets ekstra vir die Heros gee

  • JoffeyCampino - 2012-05-07 14:42

    With this new, confusing system in place...letting the other team score 5 tries against you isn't as much a problem in my opinion than it was a few years ago, the scenario is quite simple if for example The Bulls and Stormers finish joint first and the Stormers have 62 points and have a points differential of +100 and they've won 14 games, now the Bulls have 62 points, a points differential of +200 but only managed to win 13 games, the Stormers will top the log. I see it as a more get out and get the 5 points than rather let us restrict the other team, so be it if you beat a team let's say 79 - 77, at least you are bagging 5 points opposed to beating a side 24 - 7 and only bagging 4 where the number of victories at the end of the season actually counts more than points differential...just my opinion

  • Vinooke - 2012-05-07 15:30

    There we go again!! Disputes, unhappy chappys just like old times. Never to win Super 15

  • pages:
  • 1