News24

Spies: Bonus point was vital

2012-03-11 20:00

Pretoria - Bulls skipper Pierre Spies admitted his side were left playing catch-up to the Blues after the tourists got off to a quick start in their Super Rugby match in Pretoria on Saturday.

The Blues struck a massive blow two minutes into the match and led 10-0 after only eight minutes of play, charging ahead to win 29-23.

“Every week could dish up something different and tonight it was just a perfect example,” said Spies.

“We fell behind early in the game and we couldn’t convert our pressure into points so we were chasing the game the whole time.”

The Bulls struggled to launch an attack, bungling a few scoring opportunities, coupled with an unusually ordinary kicking performance by flyhalf Morne Steyn.

“I think the times we got into their half, we just couldn’t convert it into points, so it was not good execution from our side, and it was missed opportunities and a lot of mistakes,” said Spies.

“You can’t afford that in this competition, so it wasn’t a good evening for us.”

Spies gave most of the credit to the Blues and felt they were the better team on the night.

“If you play against a motivated team like the Blues it makes it difficult for you. You struggle to get back,” he said.

“Credit to them. They did well tonight, they put a lot of pressure on us in a lot places and they deserved the win.”

With 12 minutes left in the match the Bulls had their backs firmly against the wall, trailing by 15 points.

The hosts, however, showed some spirit as they ran in two consecutive tries in the space of seven minutes.

“We fought back well in the end," Spies said.

"We came back with those two tries which was vital for us. We got the bonus point.

“In some sense it’s good that we had an experience like this for the first time as a team, to be in that situation.

"We fought back well but we ran out of time.”

While his side could not pull through in the end, Bulls coach Frans Ludeke echoed his captain's sentiments about their late fightback.

“I think the bonus point was vital in the end, and the manner in which the guys kept fighting - it was the first time that the team has been in such a situation,” said Ludeke.

There were a lot of positives he could take from the match, but Ludeke felt his troops conceded too many turnovers.

“In the second half [the Blues] were smart, they kicked it long and behind us," he said.

"They had the lead on the score and we almost had to push our chances there. So credit to them there as well.

“The loss is unfortunate. We would like to win at home, it is vital looking ahead in the competition, but we can always make up for it.”

Blues mentor Patrick Lam said his team had braced themselves for a physical battle and he felt the execution of their game plan had wrapped up the victory.

“We know what it is like here and it was important that we defended well and pretty much tried to contain the kicking game,” said Lam.

“It was a real dogfight. It could have gone either way and there was a lot of pressure on the line."

SAPA

Comments
  • Saffa - 2012-03-11 20:06

    Well we all know and agree that the Bulls will take their 4th title this year. That's correct, 4th! 4 more than the Stormers for our new bloggers on here.

      Francois - 2012-03-11 20:11

      Point taken Saffa. The "we" you are referring to, are those all South Africans or all Blue Bull supporters? Can you please answer us for clarity? Then will you be humble enough to recognize that you did not have the oracle on 11 March 2012, if the Bulls do not win the S15 this year? I will congratulate you if it happens.

      Rich - 2012-03-11 20:56

      Really? The Bulls will win? Didn't they just lose at home to The Blues. No chance. The winning side will not be from SA - a NZ team will win.

      Kevin - 2012-03-12 05:54

      You forget that there first two gave were not won but courtesy of bad reffing by Mark Lawrence

      Bulldozer - 2012-03-12 06:09

      Kevin, Mark Lawrence only reffed one of them. Idiot.

      Jason - 2012-03-12 08:21

      Fake SAFFA you are a chop of the highest order and an embarrassment to the Blue Bulls! Just like that bottle throwing idiot, infact he is probably related to you.

      Selma - 2012-03-12 11:22

      I shall be pleasantly surprised if a SA side reaches the semi-final stage. Our teams are not performing well at all. We look so sluggish and pedantic compared to the NZ and OZ sides. Don't stone me but should we not try Spies at centre. He is a waste at 8.

      Saffa - 2012-03-12 14:56

      @Jasoneye He is me.

      Henno - 2012-03-12 15:44

      Ja bonus punte is belangrik vir die blou koeie, want in 2002 was dit al punte wat hull kon kry!

      Saffa - 2012-03-12 20:11

      @Henno (Rambo) En die Curriebeker gewen en in die Vodacom final gespeel. Wat het die WP/Stormers gewen in 2002? In watter finaal het julle gespeel in 2002?

      Henno - 2012-03-12 20:18

      Kyk Saffa, daar is geen comeback om 1 punt uit 11 games te kry nie. Al het jy ook die world cup gewen daai jaar het julle nog steeds een punt gekry uit 11 games. En nee, dit was nie omdat julle 4 driee gedruk het nie. Gemiddelde verloor margin = 27 punte. Liefde - Jou Rambo!

      Saffa - 2012-03-12 20:22

      @Rambo Antwoord die vraag, jy's erger as 'n politikus! Het die WP/Stormers in 2002 in enige finaal gespeel of enige bekers gewen? Ja of Nee

      Henno - 2012-03-12 20:29

      Die antwoord is nee en wie gee om wat die WP gedoen het as die bulle net 1 punt gekry het in 11 games. Solank die bulle net suck gee ek nie om wat WP, sharks, leeus, Malema 15 of enige ander rugby span doen nie. DIE REKORD SAL NOOIT WEER GEBREEK KAN WORD NIE - MINSTE PUNTE IN SUPER RUGBY GESKIEDENIS = BLOU BULL 1 PUNT. WHAHAHAHAAH

      Saffa - 2012-03-12 20:35

      Ek verkies 'n Curriecup 'n Vodacom finaal en een laaste plek bo ZERO CC, ZERO Vodacom, ZERO Super. En let wel, ZERO Superkoppies in die geskiedenis, ZERO Vodacoms in die geskiedenis. Dis korrek, julle kon nog nooit ooit een van die 2 kompetisies wen nie. Hoe pateties is dit nie, Griekwas kon dit al wen JOKERS OF WORLD RUGBY

      Saffa - 2012-03-12 21:12

      @Rambo Wys gou vir my waar ek erens iets gese het oor die Bulle wat nie laaste was nie, of dit nou 1 of 2 of 3 keer was. Laat my weet watter post van my dit se. Skietgoed? BWA HA HA HA Lyk my daai belaglik simpel fototjie van jou is besig om jou 'n ongekompenseerde respiratoriese alkalose te laat ontwikkel.

      Saffa - 2012-03-12 23:01

      Nou's ons domonnosel Rambotjie doodstil, weet nie wat om te se nie. Poseer seker bietjie vir fototjies met 'n pyl-en-boog, die selfbeeld is obviously nie wat wonders nie.

      Henno - 2012-03-13 00:18

      Ek het ook n lewe, so ek is nie heeltyd op news 24 nie soos jy nie. Ons weet jou mamma het vir jou gese om heeldag nuus te lees dan word jy slimmer. So hou aan lees, dalk kan jy nog eendag na die Groot skool toe gaan. Om jou ou vragie te antwoord (wat eintlik ma tyd mors is, maar jy is darem entertaining) verwys ek na jou eie woorde: "EEN laaste plek". Ek wou maar bloot net uitwys dat die magtige bulle hulself al 3 keer heel onder aan die log bevind het en nie net een keer nie. Ook 3 tweede laaste plekke. Ja, dit was my goue era, toe Loftus nie 1000 mense kon kry om rugby te kom kyk nie. As jy my kommentaar nog steeds nie verstaan nie, gaan vra vir mammie. Ek dink sy het meer geduld met jou. Dankie vir jou aandag en lojaliteit wat jy so gretig aan news24 gee. Ek gaan ook nie nou weer terug na die artikeltjie toe gaan nie. So jy kan maar post wat jy wil. Dis duidelik dat jy vandag vir almal bewys het hoe baie jy van jou unie af weet en ook dat jy nie kan tel nie. Ek is seker ons sal mekaar in n ander artikel raak loop waar jy jou onkunde vir almal weer kan wys. Nag ou grote

      Saffa - 2012-03-13 00:48

      @Rambo Jy weet net so goed as enige iemand dat ons spesifiek van 2002 gepraat het, jy het begin om die Bulls se laaste plek in die Superbeker vir my uit te wys. Toe se ek ek vat eerder 'n Wen plus 'n finaal en een laaste plek (spesifiek vir 2002) as wat ek totaal useless is in al 3 kompetisies. Hoe lank het hoerskool jou gevat?

  • Johan - 2012-03-11 20:30

    @Saffa - Ietsie wat jou handig te pas kan kom oor die volgende 3 jaar: Standaard reply as die Bulle verloor: A) Blameer die Ref B) Verwys na historiese prestasies (vermy verwysings na die Curriebeker) C) Verander onderwerp en gesels oor die Titans D) Al bogenoemde as jy almal kan onthou

      Saffa - 2012-03-11 20:53

      @Isak So jy wil die WP en Bulle met mekaar vergelyk en 60 jaar waarin die Bulle nie bestaan het nie in die vergelyking gebruik? Al wat jy uit daai stats kan se is die WP het die meeste CC gewen. Is hulle meer suksesvol as die Bulls? Nee, want as jy die 2 direk wil vergelyk moet jy die vergelyking tref vandat altwee gespeel het, 1946/1948. Dan sal jy sien Bulle 23-WP12, So Bulle meer susksesvol as WP.. Bye the way, jy irriteer almal op die blog, including jou Stormer maatjies. Jy moet dalk op 'n ander blog loop speel, jy's nie lekker hier nie

      Johan - 2012-03-11 21:01

      @Isak - Help nie jy probeer met die Saffa Vriend/Vriendin te redeneer nie - dit is soos om met 'n pappegaai 'n gesprek te probeer voer. Hy herhaal homself die heeltyd @Saffa - So kom ons pas dan maar jou reels toe? Die Super 15 is verlede jaar die eerste keer gespeel en ons het 'n beker in die kas... Het julle een? Ons reageer maar net op die T@ss wat jy hier kwytraak maar jy is die een wat almal irriteer omdat jy so in die verlede leef en absoluut niks van rugby af weet nie!!!!!!

      Pomene - 2012-03-11 22:18

      Manne die ding staan so - Noord Transvaal was deel van die ou Transvaal bond voor 1939 en het dus aan al daai kompetisies deelgeneem. Na 1938 het hulle afgestig - als moet vanaf 1889 vergelyk word - end van die prent - vat dit soos dit kom !!!!

      Saffa - 2012-03-12 00:04

      @Pomene Twak man, dis mos Transvaal wat dan speel, daar was nie 'n Noord Transvaal nie. @Baba Johan Ek wil weet waar julle in 'n finaal gespeel het en die beker gewen het. Nie 'n medalje wat halfpad deur die toernooi toegeken is en gelykstaande aan die Sport Pienaar beker is nie

      Pomene - 2012-03-12 05:37

      Jip gerieflikheidshalwe of hoe fake Saffa ?

      Henno - 2012-03-12 17:00

      @ SAFFA nou kan ek sien jy is n swaap - kan jy tel? Jy is so 5 uit op die WP kant, http://www.supersport.com/rugby/currie-cup/finals. Onthou as daar staan WP en Bloubulle "share" die beker, moet jy altwee tel, nie net die BB nie. O jy is onnosel.

      Henno - 2012-03-12 17:11

      En Pomene is 100% reg. Quote van :http://en.wikipedia.org/wiki/Blue_Bulls "The team as it is known today has its beginnings in 1938 when the then Northern Transvaal Rugby Union broke away from the Transvaal Rugby Football Union to gain status as an independent rugby union. Weet jy wat beteken "broke away". Dit beteken hulle was daar, maar van 1938 is hulle nie meer daar nie. Vir so groot BB ondersteuner ken jy maar die geskiedenis van JOU unie bitter sleg.

      Saffa - 2012-03-12 20:25

      @Rambo Jammer, klein foutjie aan mykant. So van 1946 af: Bulls 19: WP 13 Wie's meer suksesvol? The mighty mighty Bulls En nee, die Bulle is eers van 1946 af die Bulle, al was hulle deel van die ou Transvaal was daar NIE 'n BlouBul unie toe nie. Ek tel hoeveel keer die BULLE gewen het, nie Transvaal of gekombineerde unies of whatever nie. Plus 3 Superbekers plus miljoene Vodacoms, loshande ons beste provinsiale span

  • boltonbarry - 2012-03-11 20:55

    Wat ek wil weet is wat kry 'n mens daaruit om mekaar te beledig oor rugby????

      Johan - 2012-03-11 21:04

      Goeie Punt - Jy kan dalk 'n paar comments van "Saffa" verwag!

      Francois - 2012-03-11 21:12

      En vir Francois? Ek glo daaraan dat mens debat in SA moet verbeter en al begin mens met rugby, is dit goed om wel goed te debatteer. Rugby is een van die min goed wat ons as Suid Afrikaners saambind. 20 jaar terug sou 'n persoon met die van Rallepelle nie meer populer gewees het as 'n persoon met die van Liebenberg of Strauss in SA nie. Saffa het bv definitief 'n punt dat die Bulle baie meer suksesvol was as die WP of enige ander provinsie sedert dit van die ou Transvaal afgestig het, maar hy meld nie dat in daardie tyd diensplig verpligtend was en dat 'n klomp belowende rugbyspelers van Paul Roos en Paarl gim vir die Blou Bulle gespeel het terwyl hulle in Voortrekkerhoogte was nie. As ek dit nie mis het nie is die skole wat die meeste Springbokke gelewer het Grey, Paul Roos, Paarl Gim, Paarl Boys High. Nou dit maak nie van die Blou Bulle 'n minder wenner die. Ek glo mens moet die platform gebruik om goeie debat aan te wakker sodat ons almal dit goed kan doen. Die waarde van goeie redenasie en artikulasie het Cyril Ramaphosa vir almal gewys by Codesa. Met die wat nou gebeur in die land, moet ons nie weer met die broek op die kniee gevang word nie. (Oops, Isak, jou 20h58 een grens aan Saffa se 20h53 s'n, jy kan beter - sterkte vir die Stormers!)

      Johan - 2012-03-11 21:24

      @ Francois - Darem bly om te sien die rigting van die gesprek verander so bietjie...Sal nooit die Bulle afskryf nie, maar dink net nie hulle spelpatroon (veral die gebruik van hoe skoppe) gaan hierdie jaar werk nie... Die Cheetahs het my gister verbaas maar soos die Lions is daar in elke wedstryd 'n 10-15 min periode waar hulle nie rugby speel nie en dit beteken baie punte vir die ander spanne.. Die Highlanders en Chiefs lyk gevaarlik en verlede jaar se kampioene "Die Reds" doen genoeg sonder Cooper om te dink hulle sal factor wees aan die einde van die jaar.. En moenie van die Crusaders vergeet nie. Ek hoop my span die Stormers kan dit hierdie jaar daardie een trappie verder vat en hom wen - gebasseer op die laaste 2 jaar se spel verdien hulle dit!

      Francois - 2012-03-11 22:33

      Johan, die ding is dat behalwe vir die Hurricanes wat nie 'n goeie seisoen het nie en niemand verwag dit nie, die Blues wat teen die verwagting in gewen het en die Brumbies met 'n doodsnik oorwinning weet ons nog nie eintlik hoe die seisoen homself gaan uitspeel nie, want die SA spanne het eintlik nog net teen mekaar gespeel en rugby is so kompeterend dat 'n simpel strafskop teen Josh Strauss, 'n span van 'n goeie aanvalsposisie kan terugdwing tot 3 punte af op die telbord. Mens moet ook nie vergeet dat Jake White die Brumbies afrig nie.Hy het in 2004 vir die Bokke gese^: Ons gaan vanjaar die T3N wen en soos oorlewering dit wil he^ lag hulle vir hom. Hulle het gewen en ek is seker hy het dit vir die Brumbies gese.Die Bulle moet mens nooit afskryf nie, behalwe in 2002 (hulle het wel die CC gewen, maar moes die finaal maak om die vlg jaar CC rugby te speel. Ek dink Basson en Mvovu los die vleuel probleme op vir die Bokke en met Basson in die span kan die skop en jaag werk.Ek dink nie Allister weet hoe om 'n span af te rig om bekers te wen nie, want hy kan nie harde calls maak nie. Whitehead moes vir die Stormers gespeel het en De Villiers moet nou al utility back wees op die reserwe bank. Dat die Bulle gaan terugslaan is nie altemit nie en daar 1600 m wat Loftus bo seevlak is, maak 'n verskil. McCaw en Carter(dink ek) sal weer vir die Crusaders speel en dan is hulle 'n ander span. Ek hoop 4 SA spanne maak dit na die rondte van 6 en ek hoop een is die Bulle. Stormer groete.

  • Blou-Daan - 2012-03-11 21:20

    Soos ek gisteraand reeds op die site gese het, die Blues het verdien om te wen en die die Bulle was nie op hulle beste nie. Ek se dit met oortuiging, die verloor gaan die Bulle net meer desperaat en gevaarlikker maak....!!!

  • Jacques Windt - 2012-03-11 21:37

    @johan en isak, goeie werk! daardie Saffa ding is so uiters pateties! Blou Daan, ek luister na jou met respek, jou comments is altyd konstruktief, maar asseblief is daar nie n manier wat mens van die Saffa kan ontslae raak nie?

      Blou-Daan - 2012-03-11 21:47

      @Jacques Windt Dankie vir die kompliment. Ai, daai Saffa......!!!!!

  • Pomene - 2012-03-11 22:07

    Ja dis hoe dinge staan - die bonuspunt is vir die Bulls net so belangrik soos die Conference Cup laasjaar vir die Stormers was - hy bestaan maar tel niks nie want jy moet eers tussen die boonstes eindig voor dit tel !!!

      Francois - 2012-03-11 22:22

      Johan, bg is nou tipiese swak argument waarna ek verwys. Om die Konferensiebeker te wen, moet jy bo eindig van jou land se konferensie. Alhoewel ek saamstem dat die Konferensiebeker eintlik maar niks beteken, weerspreek die opmerking ditself. En daardie bonuspunt kan BAIE belangrik word - dit maak dat 'n span op die einde 4 driee moet jaag in 'n nat NZ en dan verloor jy 'n wedstryd en jy is uit. Dus Pomene, wat presies is jou punt?

      Pomene - 2012-03-12 05:36

      My punt - kom eers in die uitspeel wedstryde dan raak die bonuspunte belangrik - of wel die bonuspunt kan dalk help om die top 4 te haal ook so ja jy is heel moontlik meer korrek as ek ? Se maar net !!!

      Francois - 2012-03-12 07:29

      Pomene, die boonste 2 speel in ieder geval in die semi's dus daar is die eerste plek waar die bonuspunte belangrik is. Dan moet die top span van elke konferensie in die rondte van 4 speel, waar die spanne wat teen die top 2 in die semi's gaan speel, dus daar is bonuspunte ook belangrik. Die "wild card" is die span(ne) wat dan volgende op die log is, nada die top 2 en die konferensiewenners uit die log is. Dus vir posisie 6 of selfs 5 kan en sal dit 10 teen 1 belangrik wees. Verder 'n bonuspunt mag jou dalk 1 posisie hoe"r op die log plaas wat beteken dat jy teen 'n makliker span speel of selfs waar jy speel. Die punt vir die Bulle en die een wat die Stormers teen die Hurricans weggegooi het is al twee - doen die Stormers en die Bulle dit weer so en die Stormers kry dit reg om die Bulle te wen, dan is daardie wen geneutraliseer. Ek hoop Allister en Hanswors Jean de V lees die. (Nou gaan Saffa seker se^: "Stormers wen teen die Bulle, waar kom jy daaraan- nie in 'n 100 jaar nie" of so - iets, maar kom ons laat dit daar.

  • Craig - 2012-03-12 08:43

    This is meant to be a rugby discussion column. Anyone predicting the outcome of a two month long competition now must be seriously bonkers!!

  • Charl - 2012-03-12 08:59

    Eerste ordentlike span waarteen die pienk bulle spl en dan sien hulle hul gat.

      Francois - 2012-03-12 09:06

      Ek dog hulle het reeds.

      pieter.bosch - 2012-03-12 10:18

      Charl die Bulle het die Sharks gewen so ek neem aan jy sien nie die Sharks as n ordentlike span nie?

      Francois - 2012-03-12 12:46

      Give Pieter a Bells!

  • Selma - 2012-03-12 11:14

    Was the penalty awarded (Bason try) only to enable the sighting? It did not affect the outcome of the game but what if the opposition had been leading by three or two points? I am under the impression the referee rules and not the siren. Where does one get a rule book. Many decades ago Volkskas published a free rule book which was very handy. I felt for Steyn - the Bulls would have won cormfortably if he had not left his boots at home. He looked befuddled.

  • pages:
  • 1