News24

Grant extends Stormers stay

2012-05-07 12:28

Cape Town - The Stormers have re-signed flyhalf Peter Grant for the 2013 Super Rugby season, season but he will once again miss the Stormers' pre-season warm-ups next year.

GALLERY: Past weekend in pictures

According to the RugbyWeek website, Grant, 27, who also plays for the Kobe Steelers in Japan, has agreed to one more year with the Stormers, but will return to Japan after this year's Super Rugby season and will therefore be unavailable for Western Province in the Currie Cup.

For the last two Super Rugby seasons Grant has missed the Stormers build up to Super Rugby as he completes his commitments with the Steelers.
 

Sport24

Comments
  • aubrey.gloster - 2012-05-07 12:35

    Na die Stormers weer gevou het in die uitklop rondtes die jaar sal hy seker volgende jaar 'n "besering" opdoen en gerieflikheidshalwe nie beskikbaar wees nie. Isaaaak waaars jy???

      Saffa - 2012-05-07 12:58

      LOLOLOLOLOLOLOLOLOLOLOLOLOLOLOLOLOLOL you are just scared

      Saffa - 2012-05-07 13:47

      Another fake Saffa? At least this one is on the side of GOOD.... @Aubrey - as I told your little hobbit of a wife a few weeks back, you Glosters really should focus on the terms morbidly obese and Diabetes.......now THAT would be time well spent (instead of spewing your anti-Cape drivel round these parts...) Use it, don't use it - stock up on insulin, don't stock up.

      Blouvitrioel - 2012-05-07 13:58

      Tweede swakste defender in Super rugby. Bul groete.

      bloedisblou - 2012-05-07 14:01

      aubrey, te minste is jou vrou oulik, wanneer saffa oorsee wil gaan moet sy n' permit en n' hondsdolheid inspuiting kry

      bloedisblou - 2012-05-07 14:22

      alcia, stadig met die botox hoor

      Blouvitrioel - 2012-05-07 14:32

      As Saffa Australia toe wil gaan, moet sy vir 7 maande in kwarentein wees. Bul groete.

      Johan - 2012-05-07 15:19

      @Alicia Hoe kan dit jou jonk en vriendelik hou?! Hulle verloor dan jaar in en jaar uit, een van die mees patetiese unies die laaste 15 jaar. Maar ek admireer jou geduld

      Blouvitrioel - 2012-05-07 15:29

      Johan, ons wat die spanne ondersteun wat n kans staan om elke nou en dan n beker te wen, worry en stres maar oor ons spanne en dit maak ons ouer. Daar is n handjie vol Stormers/WP ondersteuners soos tannie Alicia wat al vrede gemaak het met hulle span, so hulle stres nie meer daaroor nie en dit laat hulle nie vroeer ouer word nie. Die ander 98.4% van hulle hou vas aan hierdie desperate, vals hoop dat hulle ou spannetjie eendag sal wen. Bul groete.

      Ockie - 2012-05-07 16:25

      @Blouvitrioel. Jy bedoel dalk kwarrentyn. Ek probeer jou egter nie beledig nie, maar reken 'n mens moet maar eers voor jou eie huisie vee voordat jy ander beledig.

      Blouvitrioel - 2012-05-07 16:45

      Ek stem saam Ockie, maar sê dit vir little miss perfect wat dink sy is beter as alles en almal buite Kaapstad. Alicia, ''Onbeskofdheid spreek boekdele''? Spandeer n bietjie meer tyd op Nuweland dan gesels ons weer. Bul groete.

      RealTokolos - 2012-05-07 17:52

      Liewe Tannie Alicia... Tokolos het baie respek vir ouer mense maar jy vat dit nou te vêr en heeltemaal te ernstig op. Die Tokolos het kerk en sondagskool geloop toe hy op skool was en het nie baie goeie herrineringe oor sekere goed nie. Jy laat Tokolos baie dink aan daai anties met die varkkuite en die breërandhoedens wat heel voor in die kerk gesien wou wees altyd. Daai wat so hoog sing dat hulle stemme wil cease. Tokolos kry nou nog nagmerries oor hulle. Wees asb bietjie vriendeliker met die mense. Dis nie so ernstig nie. Daar is lewe na die WeeeeePeeeee!

      sujittra.santree - 2012-05-07 19:47

      jy moet passop dat jou suster nie vou voor n stormer nie

      Blouvitrioel - 2012-05-07 20:14

      Ek sien die mailorder bride is uit die kamer uitgelaat. Bul groete.

      thyronrambo.dennis - 2012-05-08 10:16

      All u people can stop bitching about da stormers and westernprovnce ,bloubull surrpoters sal ma ng steeds di ombeskofstes wees,en wa op hule mun vaskyk is dat hule span wod vesterk deur spelers van ander unies

  • bloedisblou - 2012-05-07 12:50

    net die weepie kan so poofter laat aanbly

      Papa-storm - 2012-05-07 13:05

      100% kicking rate sounds more than spies's kicking rate

      Dirk - 2012-05-07 13:14

      Hey blou. PStorm bedoel kicking up a Storm :)

      Papa-storm - 2012-05-07 13:21

      ag raven bulls all look the same

      BlouMasjien - 2012-05-07 14:01

      @Papa-storm , Dit is oor jy te veel papsak drink dat almal dieselfde lyk

      Papa-storm - 2012-05-07 14:09

      more oggend staan ek met babbelas op en n paar uur daarna is weer nugter dan is jy nog steeds dom

      bloedisblou - 2012-05-07 14:11

      ha ha papa storm, ek laaik jou F3kkol maar dit is n' goeie reply, sorry blou!

      BlouMasjien - 2012-05-07 14:25

      @Papa-storm , maar jy moet eers nugter word voor jy babbelas kan kry! Niemand het geweet jy drink nie, totdat hulle jou een dag nugter gesien het.

      Blouvitrioel - 2012-05-07 18:29

      Wel Johan, julle het nie veel meer om te offer nie. Bul groete.

      RealTokolos - 2012-05-07 18:36

      Mooi foto van jou daai ou Johan. Was dit voor die sexchange en die brein oorplanting? Jy het mos net na dit vir di Stormpies begin skree ne?

  • Grant - 2012-05-07 13:18

    Good news....PG was a standout on the overseas tour....quality player .

  • RealTokolos - 2012-05-07 13:22

    Die idiote by News24 agter die "delete knoppie" is weer lekker simpel vadag. Stormpies moet die "minder lojale ou hout" uitkap en nuwe bloed inbring. Obviously is die man se prioriteite nie in die Kaap nie. Dit gaan oor sy eie sak hier. Dit is nie baie bemoedigend vir jong opkomende spelers om in die Kaap te probeer speel as hulle net genoeg is vir CC en Vodacom Cup nie. Dis hoekom die Stormpies spelers verloor en dan vra hulle hoekom? Daar is julle antwoord.

  • kobus.kruger - 2012-05-07 14:31

    Gaan koop eerder Jantjies van dei Leeus aangesien hulle nie volgende jaar Super Rugby gaan speel nie

      bloedisblou - 2012-05-07 14:34

      ha ha, die leeus so k#k hulle gaan sukkel om hulle "by" te wen

  • Johan - 2012-05-07 14:54

    Hi Almal, Soos julle weet het ek die intellek van 'n brandsiek melkbok maar ons veg voort manne ons veg voort. Ons moenie dat Malema en die min reen en die nog heelwat minder Stormer/WP bekers ons keer nie. Ek will net graag vir die Bloubulle, SA se vlagskip span baie geluk se met hulle top of the Conference posisie, julle maak ons trots. Maar ek moet nou gaan poefies en piepie en dit dan op Facebook post, so ek gaan julle outjies nou verlaat.

  • sujittra.santree - 2012-05-07 19:49

    wat soek julle blou aap sepporters weer hier , fusekkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkk

      Blouvitrioel - 2012-05-07 20:16

      Jacobus, hoekom gebruik jy jou vrou se facebook profile om te comment? Ons almal weet sy kan nie n woord Ingils of Afrikaans verstaan nie. Bul groete.

      RealTokolos - 2012-05-08 03:48

      Blou... Die klontkop soek aandag man. Ignore net die gedrog!

      mvw74 - 2012-05-08 08:44

      I agree get lost Tokolos your a major pain in the ass and your comments are useless to us all!

  • pages:
  • 1