News24

Buoyant Bulls head to NZ

2012-05-14 08:32

Pretoria - The Bulls will head to New Zealand on top-of-the-table, and will look at becoming the first South African team to win four touring matches in Vodacom Super Rugby history.

GALLERY: Past weekend's sporting pictures

According to the allblacks.com website, wins against the Rebels (41-35) and Waratahs (27-24) may not have been the most comprehensive victories, but against willing opponents the men from Pretoria managed to find just that little bit extra to allow them to register five consecutive triumphs.

They head to Dunedin to play the faltering Highlanders this coming weekend, before heading to Waikato to play in what promises to be a blockbuster against the Chiefs.

That Week 14 match will be a serious litmus test for the Chiefs championship credentials, with the Bulls boasting a four-match winning streak, including a 2010 win in Hamilton and the record 61-17 final victory in the 2009 final.

The Stormers recently set the record for the best South African tour, winning three matches and collecting 13 competition points, while rewriting the defensive records conceding just two tries in four fixtures.

The Bulls will not take that last ledger, having conceded seven tries on tour so far, and 14 in their last four matches.

Sport24

Comments
  • Tokolos - 2012-05-14 08:43

    GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!! GO BULLS!!!!!

      Jonathan - 2012-05-14 09:03

      Tokolos good luck to your team not that they need it. Can't wait for the Chiefs game. Should be one of the best this season. Stormers Greetings

      johan.hattingh.5 - 2012-05-14 09:10

      No Jonathan, 2 June will be the best game of the season!!!

      BlouMasjien - 2012-05-14 09:55

      @trurio, Altyd goed as die stormpies verloor

  • Harold - 2012-05-14 08:51

    Going about their business.

  • Anton - 2012-05-14 09:00

    Almal wat so kla oor Spies en die Bulle, net ietsie. Spies en sy span het Vrydag gewys hoe lyk Affie guts. Kyk maar bietjie ook na AB En Faf. Wow manne julle maak ons trots. Almal het mos gese hierdie jaar gaan die Bulls nie in die prentjie wees nie. LOL

      Ren%c3%a9 - 2012-05-14 09:34

      @Anton, ek stem 100% saam - Spies en ons Blou span het meer as net die game gewen in daardie laaste 5 minute teen die Waratahs. Dit is nie iets wat jy koop of verduidelik nie. Verder was dit hulle 1ste wen vanaf 2007 vir hulle 2de 'weg wedstryd'... Histories het hulle nooit goed gevaar in hulle 2de weg wedstryd nie. This team has been defying the odds by a mile.

      Anton - 2012-05-14 09:48

      @Rene Ja dit is net soos jy se, n mens moet wil om te kan. Die Bulle is daar, paar klein verstellings en dan gaan dit goed gaan met hulle. Sien jy lewer kommentaar oor die Affie / Gey game van Saterdag. Wow was dit nie n mooi wedstryd nie. 2 Top skole spanne

      Ren%c3%a9 - 2012-05-14 09:56

      @Anton, dit was 'n amazing wedstryd, ek het dit terdee geniet. Enige span kon gewen het (alhoewel ek bly is Affies het), maar daardie outjies speel met alle mag, hart en siel. Het lanklaas 'n wedstryd so geniet.

      Anton - 2012-05-14 10:06

      @Renè Ja Super talent in beide spanne. My seun is daar en sulke trots tussen die 2 skole koop jy nie by Woolies nie Was daar gewees en Wow elke jaar word dit net beter en beter. Het die game gister op Tv gesien en jy kon self hoor die kommentaar was opgewonde oor die wedstryd. SA rugby is gesond moet net die spelers oppas en mooi versorg

      Therealmakoy - 2012-05-14 14:45

      Nie veel gehelp teen Paul Roos nie...

      Anton - 2012-05-14 15:59

      @Real Siestog jy het verseker n tekort aan leesbegrip. Tipies van julle Kaapse outjies geensins gepraat van Paul Roos nie Het gese SA Rugby is gesond met sulke jong talent. So terloops het Paarl Gim nie hulle Saterdag gewen nie. Vra maar net.

  • LaBlue - 2012-05-14 09:18

    Ek moet herken, die Bulls lyk na die gevaarliker span op die oomlik ... Stormers het my glad nie beindruk nie, maar ons wag maar en kyk wat gebeur in die volgende derby tussen die Bulls en Stormers.

      Dirk - 2012-05-14 09:57

      Jaaa Raven dit lyk maar of die Stormers net bonus punte kan kry wanneer hulle verloor. Hulle het my demoerin gemaak Saterdag... mense noem my nou Dirk Demoerin na Saterdag.

  • Andre - 2012-05-14 09:27

    Ek se weer-as die bulle 3 van die oorsee wedstryde wen,dan gaan hulle die super 15 wen vanjaar-kom ons hoop maar hulle wen al 4.Wanneer hulle terug is op plaaslike bodem,het hulle nog net 1 moeilike wedstryd oor,nl die wegwedstryd teen die Sharks.As die Bulle hulle koppe reg het,kan hulle al hulle oorblywende wedstryde wen-hulle moet egter nog 'n paar bonus punte bewerkstellig.Sover op toer was hulle gelukkig en sal nou moet opskerp vir die Highlanders asook die gewonde Chiefs.

      David - 2012-05-14 09:45

      Stem 100% saam, My brein se hulle gaan met 15/20 punte wegstap,die 9 wat hulle nou het,5 teen die highlanders en 1 teen die chiefs vir verloor met minder as 7, maar my hart se 4 uit 4 wen en met 19 punte huistoe kom! GO BULLS!!!

      Anton - 2012-05-14 09:56

      @Andre as hulle dit kan doeis hulle untouchable

      rinus.groeneveld.7 - 2012-05-14 10:21

      Sal happy wees met 14!! Eintlik jammer die Highlanders en Chiefs het die naweek verloor - sou andersins meer gerus gewees het teen ons...

  • Hermann - 2012-05-14 10:09

    Sterkte Bulls, hou RSA se naam hoog!

      LaBlue - 2012-05-14 10:23

      Op die oomlik 4 SA spanne wat ons naam hoog hou ... Jammer dat die Lions so useless is.

      Japjapjap - 2012-05-14 10:40

      @lablue- jap, jys reg 4 SA spann wat ons naam hoog hou- BULLS, Blou Bulle A, Blou Bulle B en Affies??Sterkte manne, julle het nou selfs komplimente van 'n sitbok daar onder gekry...

      LaBlue - 2012-05-14 10:43

      Haha, wie's Blou Bulle B? Die Vodacom span wat nou sit en niks doen nie?

      Harold - 2012-05-14 10:48

      Japjap, you forgot about Tuks.

      Japjapjap - 2012-05-14 11:01

      @lamblue & harold- jammer lamblue, dis 5 spanne wat SA se naam hoog hou- gelukkig het Harold my aan Tuks herinner. jammer Tuks, danki Harry!

  • jan.henning.14 - 2012-05-14 10:38

    Do not celebrate too soon and stay focussed, working on that defence. GO BULLS!!!!

  • rasthami.m1 - 2012-05-14 10:51

    Great young outfit,learning and toughining up by a game , the defence still remains a worrying factor though -the absence of bakkies and matfield exhibits its self

  • rasthami.m1 - 2012-05-14 10:52

    Great young outfit,learning and toughining up by a game , the defence still remains a worrying factor though -the absence of bakkies and matfield exhibits its self

  • rasthami.m1 - 2012-05-14 10:52

    Great young outfit,learning and toughining up by a game , the defence still remains a worrying factor though -the absence of bakkies and matfield exhibits its self

  • stefan.vanderspuy - 2012-05-14 11:42

    The Bulls have their act together, and are currently the side to beat. Just as long as Steyn does not suddenly go awry with his kicking. But their backline is looking good, with probably the two best wingers in the country. And they should work on further improving their defences. The loose trio must tighten up around the fringes, especially Spies.

  • Stirrer - 2012-05-14 13:10

    "Buoyant Bulls"? Yep, dung floats.

      bloedisblou - 2012-05-14 14:21

      shame, ek dink jy moet liewer worry oor jou stormpies wat maar sukkel op die oomblik ou seun

  • pages:
  • 1