Vodacom Super 14

Bulls make only one change

2010-03-16 14:49
Email | Print
Frans Ludeke (Gallo)

Johannesburg - Bulls coach Frans Ludeke made only one change to the side that beat the Highlanders last weekend for Friday night’s Super 14 match against the Hurricanes at Loftus.

Deon Stegmann returns in place of Derick Kuun in accordance with the Bulls’ rotation policy.

Kuun moves to the bench.

Captain Victor Matfield will play in his 100th Super Rugby match – his 92nd for the Bulls.

"I am blessed in getting this honour and if we win it will be very special. It is a tough game for my 100th appearance”"

Bulls:

15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Stephan Dippenaar, 12. Wynand Olivier, 11. Francois Hougaard, 10. Morne Steyn, 9. Fourie du Preez, 8. Pierre Spies, 7. Dewald Potgieter, 6. Deon Stegmann, 5. Victor Matfield (captain), 4. Danie Rossouw, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha, 1. Gurthro Steenkamp

Substitutes: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Flip van der Merwe, 19. Derick Kuun, 20. Jacques-Louis Potgieter, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Pedrie Wannenburg

 

Your Comments

Koos van die Boland3/17/2010 10:04 PM
Goeie span. Behoort maklik te wen. DIt is nou as hulle nie nommer 22 op die veld sit en hy is op 'n coke trip nie
Cliff Bradley3/17/2010 1:17 PM
@Gtr en Cliff Bradley:Jong jy sal nie goed voel as my foto opkom nie , maar ek stem saam , Ek werk in die buiteland vir n klomp dom Yankees wat dink hulle is die ding waarvoor die son opkom , ons is maar n klompie ( so 100) Suid Afrikaners en ek , wat so wilde Stormer supporter is , is dik pals met n Blou Bul wat jy nie kan dink nie , maar hier in Iraq het ons geleer om saam te staan as Springbok ondersteuners , jy sal nie glo hoe lekker is dit, om almal saam on die TV te drom om die games te kyk nie, wens dit kon altyd so wees ( Ek gaan seker n paar sarkastiese antwoorde kry oor hierdie brif)
Gtr3/17/2010 11:48 AM
@ Pieter... Ek stem saam... As daar op die oomblik mense is wat goed die josie in kan wees vir die Bulls, is dit die Cheetahs oor laasjaar se CC finaal. Vir my was dit 'n lee oorwinning, met 'n paar van JK se beslissings wat teen die Cheetahs gegaan het.. Aan die Cheetah fans: ek is jammer oor dit, en wens ek kon troos. As hulle kan vergeef en vergeet, is ek seker almal anders kan ook. Of daai Vrystaters is dalk net beter mense as die res van ons. Ek het in die verlede ook maar stupid goed kwytgeraak en voel skaam daaroor. Maar as mense kommentaar lewer net om die Bulls, of 'n ander span te vloek en beledig, is daar dalk 'n minderwaardigheids kompleks in daai mense te bespeur. 'n Mens gaan 'moerig' raak as mense jou aanhou slegse net omdat jy 'n Bulls/Stormer/ Cheetah/Shark/ Lion's fan is, en hulle kan wegkruip agter 'n rekenaar. Daar was 'n baie wyse man wat gese het: Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil he. Dis so maklik as dit. Natuurlik gaan daar ook 'n goeie dosis sarkasme en gekskeerdery wees, maar die vloekery moet gaan. Dit gee SA'ners 'n slegte naam. Ek is trots Suid Afrikaans, en glo elke rugby liefhebber in SA sal ook so wil se, ten spyte van Julius, Jacob en kie, slaggate, minibustaxis, verkeersboetes, regstellende aksies en kwotas. Suid Afrika, Huis van die Springbok. '95 en '07 Wereld kampioene.
Pieter (Bulle Bo)3/17/2010 10:07 AM
@Gtr en Cliff Bradley: As Bloubul ondersteuner het ek die naweek in die geselskap van 'n klom Cheetah ondersteuners deurgebring. Ons het lekker saam rugby gesels sonder om fenynig te wees. Dit was aangenaam omdat almal intelligente en goed deurdagte opmerkings gemaak het. Daardie groep ouens is ware rugby ondersteuners en sal nooit so beledigend en vloekend wees soos sekere mense op hierdie blog is nie. Ek kan maar net aanvaar dat mense wat sulke swak gedrag openbaar eintlik die werklike common gomgatte is wat iewers uit die toilet gekruip het. Banter kan lekker en gesond wees, maar waneer mense so onder die belt begin vloek wys dit dat daardie ondersteuners werklik geen opvoeding gehad het nie. Miskien moet News24 eers ook 'n foto van iemand in sy ID boek vereis voordat daar kommentaar gelewer kan word, dat mens kan sien wie die varke is.
Gtr3/17/2010 9:31 AM
@ boggom: ek het gese dit gaan all kante toe... Ek kan ook verstaan dat Bulls fans so gatvol raak en hulle 'moer strip' vir die gemors. Ek praat dit nie goed nie, maar sal jy nie self ook wil begin klappe uitdeel as naamlose lafhartige varke sulke goed kwytraak oor jou, jou vrou, jou vriende of jou ma? Ek is gatvol, en wens dat die idiote genoeg 'common sense' sal he om hulle aanmerking vir hulle self te hou, anders SAL ek saam met die res van die Bulls fans nog meer 'arrogant' raak. En wanneer ons verloor, hoop ek ons kan dit daarby laat, en nie nog modder gooi, en verskonings soek nie. (Alhoewel ek ook seker sal se 'Dis die ref'.) Ek wil nie in 'n modder-gooi kompetisie wees nie, ek wil lees watse konstruktiewe kritiek mense het op die Bulle, of watter span ook al. Meeste van die tyd lewer die losers wat so vloek, GEEN bydrae itv rugby kennis. Hierdie plekke is vir debat voering en kommentaar, nie vir modder gooi en 'common'talk nie. Onthou, dit was daai naamlose loser wat eerste, sonder enige provokasie, vieslike goed hier wou kwytraak. So, as jy voel dat ek gediskrediteer is deur 'Bulle Bo' se aanmerking, dis jou mening. Ek dink 'Bulle Bo' is een van die mense wat graag sal wil uitvind waar daai loser wegkruip, net om hom maniere te leer. Ek wens daar was WP fans, of wie ook al, wat ook daai loser sal wil reg help. Daar is goeie fans van ander spanne, met wie ons 'n intelligente gesprek kan he. Cliff Bradley het al menige goeie punte gemaak, en daar is ander ook... Maar hemel weet, daai loser het die hulp BAIE nodig. Aan die Bulls fans, en ander regte fans... kom ons hou by rugby en los die res in die toilet... ASSEBLIEF.
Cliff Bradley3/17/2010 5:18 AM
Frikkie,BULLS!!!!!!!,Bloubul for life,Lefty- julle klomp is net so erg , ek was ook altyd so beledigeng , maar op 55 het ek groot geword, ek weet julle gaan my nou beledig maar julle beledigings is soos " Water off a ducks back" Pla my nie meer nie Jeff , jy en GTR is omtrent al mense wat "sense" praat -
Cliff Bradley3/17/2010 5:10 AM
Gtr: Damn : Ek hoop hy is nie , want ek weet nie hoe eet hy met daai bek nie , namens die regte , egte Stormers supporters - Sorry , On is nie so nie
Dan3/17/2010 3:59 AM
Is dit nie hartseer om te sien hoe platvloers sommige van ons mede Afrikaners is nie. Ek verwys natuurlik na "Bloubul for life...se M..." Hy behoort nie toegelaat te word om sulke taal in 'n publieke forum te gebruik nie. Ek voel nie jammer vir hom nie... sulke kru taal laat 'n mens se bloed kook... Hy is tien teen een 'n klein patetiese mannetjie en voel sterk deur sy skrewes... Ondersteun rugby en gesels oor rugby... moenie mense soos hy die lig van dag gee nie... ignoreer hom en hopelik sal hy dan terug kruip in sy gat. Ek is ook nie 'n blou bul ondersteuner nie maar ek gaan hulle nie sleg se omdat die Leeus so swak vaar nie. Hou so aan Bulle, ... ek wil julle 'n duisend keer eerder sien wen as een van die arogante NZ of Aus spanne!!!...
bulawayo-based-bok3/17/2010 12:03 AM
sorry that last post wos 4 that football thread!
boggom3/16/2010 10:40 PM
@GTR Kyk so bietjie Bull BO! se mening 4:18PM - eishh.... Bring nie veel kredietwaardigheid aan jou comment nie.
bulawayo-based-bok3/16/2010 7:18 PM
i'm sorry but people get murdered/highjacked all over south africa!! there is no point picking out just Hillbrow(although it is a complete dump!.......i'm sure many tourists will be mugged at the SWC but i doubt there will be anything too serious, we have had big events before!
bulawayo-based-bok3/16/2010 7:15 PM
stegmann should really bolster the team defence-wise and if he excels in the fetcher role for the next couple of games then i think PDV should really consider as a part-time replacement for Brussow!......Dippenaar and van den Heever need to be more aggressive in defence, but Houghaard's all-round game has been superb!.......the bulls should also give Flip vdMerwe a run, after being great in the first couple of games!......Bulls by 11
Bloubul for life3/16/2010 7:12 PM
Bloubul for life...se moer jy is 'n halwe k0nt nie geskik vir mens of dier, blou een kan mens nog gebruik jy is useless
Lefty 3/16/2010 6:51 PM
Blou bul for life ..se moer. Wil jy nie maar jou platvloersheid op 'n ander plek gaan aanwend nie? Wens regtig dat taal soos joune "uitgeblock" kan word.
William Shakespeare3/16/2010 6:34 PM
@Bloubul for life...se moer: Asseblief meneer, jou taal is walglik. Snaaks - ek moet erken - maar nogtans onbeskof. Onthou asb. hiedie is 'n familieforum vir ware rugby fans om opinies te exchange (verskoon my kombuisAfrikaans). Jou username kan ok verplaas word as jy nie omgee nie (los net die laaste deel uit dan sal dit 100% wees).
Dwell3/16/2010 6:31 PM
@Bloubul for life...se moer, you are a very lonely bitter sad person looking at you comment…
Offended3/16/2010 6:02 PM
The person who posted at 3:09 and commented at the Look van 'n bloubul k...t. For heaven sakes, get a life. There are decent people reading these articles. I am sure, you look like an "Adonis" or maybe like a "Adoons". Hiding behind a computer is so convenient. I am really glad you are NOT a BLUE BULL supporter. We don't need rubbish like you!!!
WP man (@Bloubul for life...se moer)3/16/2010 5:44 PM
Nou seker weer 'n Shark supporter se stront. As 'n Stormer-for-life kan ek maar net sê: Maak nie saak hoe hy lyk nie, hy is 'n top coach!
JB3/16/2010 5:24 PM
who did Matfield play for in the other 8 matches seeing that he only played 92 for the Bulle? Certainly not the Cats was it?
@ Bloubul for life...se moer3/16/2010 5:23 PM
Nogal jammer m-web publiseer nie julle "cowards" se name of vir wie julle skreeu nie. Suur drywe is 'n lelike ding. Wat 'n span !!! (nogal sonder Bakkies, Jaco P, Jaco vd W, Jacques-Louis, Heini, Pedrie, Derick, Flip..... ).....al wat my pla is dat ek nie kan sien watter ander span die Bulle sal wen nie. BULLS FOR EVER
stormers4ever3/16/2010 5:16 PM
hey ouens eks bang...hey ouens ek is bewerig!ons stormies speel mooi ma ons is glad ni ini selfde klas as d BULLE!hulle is man vir man net amazing!ek bedoel, bh het sover net 3 driekies gedruk terwyl dai rocker hougaard en wille vd Heever elk 4!!! gerook het.moet erken WOW!verder onse ou jaque-kie is biekie 1 demensioneel stadig en visieloos en sonder JdV 'n 0...terwyl daai blonde superster 12 v hulle kringe hardloop om ons stompies?!eina al di dinge maak ons bang.verder SPIES ek bedoel SPIES bring 'n nagmerrie elke oomblik in onse diepste gebeente...praat ni eens v BAKKIES ni-hy's 'n TROK!!!ouens dis tyd om stil te word en te dink...wat doen ons wat besiel ons?Matfield, Gary, potgieter, Stegman,..ens ens self hulle reserwes sal ons stukkie vir stukkie afslag eina!ma ons sal diepo moed moet skep en as ons kan di game skip.hey ouens eks bang...stormers4ever eina
Unabashed Dutchman3/16/2010 5:13 PM
@ Blou Bul for life. . .se moer: Luke, is dit jy? LOL! Ek wonder hoe lyk jy? Seker 'n haarstyl soos jou gunsteling pierewaaier-Stormer met jou WP- en Stormers-truie (jou enigste klere) wat om die beurt gedra word, selfs werk toe. Of nee, ek het vergeet, jy het nie 'n werk nie. Jou werk is om die Bulle te haat en jaloers op hulle te wees.
BULLS!!!!!!!3/16/2010 5:00 PM
Bloubul for life...se moer: Wat 'n kak aanmerking. Jy kan nou niks slegs kwytraak van die span nie want hulle vee alles plat voor hulle, nou moet jy 'n opmerking oor die coach maak. Jy is seker een van daai WP moffies wat elke eindstryd vir 'n ander span skree, net solank hulle teen die bulle speel. Hoekom lees jy dan die berig as jy so anti bul is? Gaan trek liewer jou draad verder voor jou ma huis toe kom en jou op die job vang. Jy is eintlik die grootste kont hier.
Jeff Aucamp3/16/2010 4:41 PM
Surely News24 should sensor some of the gutter language used here? "Bloubul for life se moer" (3:09PM) has lowered himself to Julius Malema's level of argument. More than likely a child who was bullied at school.(By his sisters little friends!)
@Bloubul for life... se moer3/16/2010 4:37 PM
Swak swak swak swak swak. Die bulle se aanhoudende wen maak jou seker baie bitter... Jy is n sad case. Ek verondestel jy is n looser in real life ook.
@Bloubul for life...se moer3/16/2010 4:24 PM
Sies jou vuil vark!!
vincent3/16/2010 4:23 PM
I know this has nothing to do with the topic but with all the bull being dished out on similar forums surrounding the SWC about the crime and imploring people not to come to SA because they will be robbed,raped etc. then i might as well warn the Hurricanes and the other super 14 visitors of the dangers or maybe it does not affect rugby and cricket visitors to SA. Any way here goes! Hurricanes please get on the earliest flight possible,you will be mugged ,beaten up and if your wives and girlfriends are here they will be raped as crime will not only affect soccer supporters do not stay a minute longer, forfeit the match against the bulls and blame it on the crime.
Frikkie3/16/2010 4:21 PM
Bloubul for life...se moer 3/16/2010 3:09 PM. Gaan kak jou jaloerse mofgat doos. Ek is bly jy skree nie vir die Bulle nie. Klim van die rekenaar af voor jou mamma en pappa by die huis kom.
vincent3/16/2010 4:19 PM
I know this has nothing to do with the topic but with all the bull being dished out on similar forums surrounding the SWC about the crime and imploring people not to come to SA because they will be robbed,raped etc. then i might as well warn the Hurricanes and the other super 14 visitors of the dangers or maybe it does not affect rugby and cricket visitors to SA. Any way here goes! Hurricanes please get on the earliest flight possible,you will be mugged ,beaten up and if your wives and girlfriends are here they will be raped as crime will not only affect soccer supporters do not stay a minute longer, forfeit the match against the bulls and blame it on the crime.
vincent3/16/2010 4:19 PM
I know this has nothing to do with the topic but with all the bull being dished out on similar forums surrounding the SWC about the crime and imploring people not to come to SA because they will be robbed,raped etc. then i might as well warn the Hurricanes and the other super 14 visitors of the dangers or maybe it does not affect rugby and cricket visitors to SA. Any way here goes! Hurricanes please get on the earliest flight possible,you will be mugged ,beaten up and if your wives and girlfriends are here they will be raped as crime will not only affect soccer supporters do not stay a minute longer, forfeit the match against the bulls and blame it on the crime.
Bulle BO!3/16/2010 4:18 PM
Bloubul for life...se moer: Ja papa, Jy skree seker vir die Sharks ne? Jy lyk seker soos jou ouma se kont, jou bloed kont!
George Viljoen3/16/2010 4:17 PM
Bloubul for life.....se moer, jy kom seker van Germiston of Brakpan
Luke3/16/2010 4:11 PM
Who else did Matfield play for?
Gtr3/16/2010 4:02 PM
@ Bloubul for life ... se...: Kyk, ek dink die Skepper is seker ook skaam dat Hy jou gemaak het. Ons kan beledigings uit deel totdat die hel oorgevries het, maar deksels, ek verbaas my in hierdie gemors klas van mense wat so dikwels hulle swak maniere met alle trots ten toon stel. Dit gaan alle kante toe. Maar een ding is seker, ek sien dit baie meer van ander fans as van Bulls fans, en MEESTE van dit kom van die Stormers' fans en is gerig op die Bulls. Cliff, ek hoop jy sien hoe 'common' sommige van jou WP maatjies is. En dan noem julle ons Bulls fans 'common'? Aan alle regte WP fans, ek hoop julle kry die gespuis en skiet hulle.
BB Fan3/16/2010 4:02 PM
Bloubul for life...se moer: Clearly you are a sharks supporter. Nice season keep it up
@Bloubul 4 life sm3/16/2010 3:52 PM
Jy is seker 'n Lions/Sharks supporter.....Moenie jou frustrasies op ander spanne wat wel perform uithaal nie, soek eerder die fout by jou eie span.
SUPER 14 CHAMPS3/16/2010 3:47 PM
Ooo, ek sien iemand is alweer jaloers.
blou kampioene3/16/2010 3:46 PM
@Bloubul for life..se moer.Jy is n sad case.Na al die jare,nou weet almal wie al die skrif onder al die brue en by trein stasies skryf.
Tokkie3/16/2010 3:46 PM
Bloubul for life......jou commin opmerking gee jou commin persoonlikheid weg!!Bulle is die wereld se beste die anti-Bulle is net jaloers!!
@bloubul for life se moer3/16/2010 3:45 PM
Kan almal nie maar vir 'n slag agter al die Suid Afrikaanse spanne staan nie, dis regtig jammer om te sien hoe bitter party ondersteuners is. Dis nie die bulle se skuld as jou span dalk nie perform soos hul moet nie. Spreek dit dalk eerder aan voor jy 'n klomp gemors kwyt raak wat maar eerder kon gebly het. Well done aan die Bulle en Stormers wat great rugby speel. SA Rugby bo
@bloubul for life3/16/2010 3:43 PM
ons is almal bly jy is opsigtelik nie 'n "bloubul for life" nie.
Volbloed Bloubloed3/16/2010 3:41 PM
Aan Bloubul for life....se moer: Dankie tog jy is nie 'n blou bul nie, ons taalgebruik is nie so vuil soos joune nie. Wat jaloesie darem nie uit 'nmens bring nie!
Boet3/16/2010 3:37 PM
Stegmann is brilliant! We need him! Forget what Jake White said about fetchers. They are crucial. Hope he doesn't get rotated out again soon! Bit worried about this rotation policy.
Volbloed Bloubloed3/16/2010 3:36 PM
Bloubul for life ....se moer, wonder hoe lyk JY? ! ! ! !
Dupie3/16/2010 3:34 PM
Ek dink frans doen goed om almal speel kans te gee... Bulls is bo aan die log met n game in hand. So ek sal ver staan as die ander stuur gatte is! Dis moeilik om die beste te wees.
hans3/16/2010 3:27 PM
Bulls roteer omdat hulle soveel goeie spelers het.Sharks roteer om almal n kans te gee om te voel hoe dit is om te verloor!!! Go Bulls Go
Stormer4eva3/16/2010 3:26 PM
Bulls will take em...just watch that defence please as the Canes have some power physicality them...
Sharks Fan3/16/2010 3:26 PM
Good trivia questions. Who did Matfield play the other 8 super rugby games for?
Imboriako3/16/2010 3:25 PM
One change ...Happens every game...they change the ref to share the spoils amongst them all all including Andre watson himself withy a life long protection racket assurance. arrogant thugs in blue
chefbob093/16/2010 3:19 PM
GO BULLS
Bulls 4eva3/16/2010 3:16 PM
Rossouw de Klerk impressed me ..... luv u Steggie Don't let let the BIG Nono scare u
Bloubul for life...se moer3/16/2010 3:09 PM
My goeiste maar Frans lyk darem Kak op daardie foto, tipies die Look van n bloubul kont
Handogg3/16/2010 3:04 PM
Die arme, arme Hurricanes...
Blue Testicle3/16/2010 3:04 PM
BULLE BO!!!
Your Name
*
Email
*
Comment
*
 
Please enter the text below:

*
 
 

The lighter side of Francois Hougaard

Best goal celebration ever?

Best penalty ever?

 Front Row Grunt - Tank's blog

Info on the op Bismarck is recovering from

Featured Blog

Lobo salutes Muttiah Muralidaran's genius. He developed the doosra into an art form and terrorised batsmen with his cunning and his wily ways. Although his career was overshadowed by the "chucking" controversy, no-one will ever beat his mark of 800 Test wickets.

Latest blogs

Overhaul in Formula 1 7/29/2010 3:47:49 PM

Knowledge Musona is SA's Jet Club Rookie of the Year. 7/29/2010 3:44:19 PM

Currie cup predictions 7/29/2010 3:17:15 PM

Vote

If Super14 champs, the Bulls, had to take on Heineken Cup champs, Toulouse, at a neutral venue, which side would win?

Who is your Hero?

Nominate your hero and win R10 000!

RSS Feeds

RSS Feeds Sport news delivered really simply.

Mobile

Mobile Sport24 on your mobile phone - WAP, alerts, downloads, services

Free Email

Free Email Get a free 24.com e-mail account and stay in touch

Blogs

Blogs Yes your opinion counts. Get it out there

TV

TV schedule Plan your couch time with our searchable sport TV guide