News24

SARU leave Newlands offices

2012-09-28 12:05

Cape Town - The South African Rugby Union (SARU) is moving offices after 17 years at the Sports Science Institute of South Africa in Newlands, Cape Town.

From Monday, October 1, SARU will be open for business in a purpose-designed office space in Plattekloof.

Physical address:

SARU House
Tygerberg Park
163 Uys Krige Road
Plattekloof
Cape Town
7500

 

Sport24

Comments
  • andre.terblanche.5 - 2012-09-28 12:16

    Tot SARU verlaat nou die wp loosers. Na 17 jaar sonder bekers verlaat SARU hulle. Wat 'n skande. SARU Loftus se deure is oop vir julle. Hier is baie bekers waarna julle kan kyk.

      Tiaan - 2012-09-28 12:19

      Nog steeds in die Kaap boet, nog steeds in die Kaap. Google maps is jou vriend!

      stirrer.stirrer - 2012-09-28 12:21

      Watter bekers André? Daai kassie is dolleeg, nou al vir twee jaar... en counting...

      stirrer.stirrer - 2012-09-28 12:27

      Nog iets - waar op aarde kry jy "17 jaar sonder bekers" vandaan? Verduidelik asseblief. Net van verlede jaar af alleen het WP/Stormers al 3 bekers, teenoor die Bulle se niks, nothing, nil, boggerol, nada, zilch, zero, mahala, aziko. Nie eens 'n semi om te wys nie. Ek stel voor jy gebruik 'n halwe Viagra sodat jy kan sien hoe lyk 'n semi.

      pieterduplessis - 2012-09-28 12:31

      Dis waarvoor hulle spasie moet maak - vir al die bekers. Ons het alreeds 3 sover hierdie jaar gewen: Vodacom Cup, Conference Cup, Womans Cup en op pad om die........ja jy het reggeraai..... te wen.

      pieter.thefuture - 2012-09-28 15:52

      wp 17 jaar sonder bekers? ek dink jou wiskunde is regtig sleg - wp het die currie cup in 2001 gewen, minder as 17 jaar gelede en wp is tans vodacom cup houers, die Stormers het die huidige conference cup. Watter bekers van huidige toernooie is op die stadium in loftus?

      CapeChappy - 2012-09-29 11:53

      Andre... 17 years without brains.... Although based on your repetitive childish comments, I may be overestimating your age.

  • pages:
  • 1