News24

WP team shrinking - Coetzee

2011-09-28 18:45

Cape Town - Western Province coach Allister Coetzee has only 22 fit players for match selection, he said at Wednesday's team announcement.

The side had been hard hit by injuries and Coetzee said he had little choice but to rest some of the regular players for Saturday's Currie Cup match against the Sharks in Durban.

"At this stage, given all the injuries in the squad, it is important to have the players at training, and presently, there are only 22 fit players in the squad," said Coetzee.

"I've given (lock) Hilton Lobberts a rest, because he's played in every match, and the same is with (fullback) Conrad Jantjes. Outside the match-day 22, there are no other players in this province.

"I'm happy to say that our young players have done well, and have proved that they can play at Currie Cup level, but they're facing a daunting task, playing against the Sharks, and away from home."

Coetzee said the youngsters in his side would be excited about the prospects of facing a Sharks side packed with players with international experience.

The internationals in the Sharks' squad include Springboks Keegan Daniel, Jean Deysel, Alistair Hargreaves, Marius Joubert, Meyer Bosman, Lwazi Mvovo and Frenchman Frederic Michalak.

Michalak booted the KZN side to victory in their first-round meeting at Newlands last month. At the time, Michalak scored all the Sharks' points in their 21-19 victory.

"There is no point in worrying about who will shine for the Sharks because they have a formidable all-round team," said Coetzee.

"They have not been in the best of form and in recent weeks their play has been patchy at times.

"But they'll be up against the (Super Rugby) SA Conference winners and that should lift the game, in much the same way other teams do against Western Province."

Jantjes's place will be taken by Heinrich Steyl, who made a brief debut appearance off the bench last week.

At centre, Johann Sadie is nursing a thigh injury and has made way for Berton Klaasen. Both Sadie and Jantjes will play off the bench.

Among the forwards, Nick Koster is down as a substitute, but there is still uncertainty about a neck injury he sustained in the match against the Cheetahs last week.

Nizaam Carr will receive a starting berth in the place of Koster.

If Koster does not recover in time, Pieter Louw will take his place on the bench.

JC Kritzinger moves in at loosehead at the expense of JD Moller, while Adriaan Fondse will take the place of Lobberts.

Isma-eel Dollie has regained fitness, but was unable to land a place in the squad even though Coetzee said on Wednesday there were only 22 fit players in Cape Town.

Teams:

Sharks:
TBA

Western Province:
15. Heinrich Steyl, 14. Danie Poolman, 13. Berton Klaasen, 12. Marcel Brache, 11. JJ Engelbrecht, 10. Lionel Cronje, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Nizaam Carr, 7. Siya Kolisi, 6. Nick Fenton-Wells, 5. De Kock Steenkamp, 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Tiaan Liebenberg (captain), 1. JC Kritzinger

Substitutes: 16. Deon Fourie, 17. Frans Malherbe, 18. Tertius Daniller, 19. Nick Koster/Pieter Louw, 20. Louis Schreuder, 21. Johann Sadie, 22. Conrad Jantjes

SAPA

Comments
  • Brannas - 2011-09-28 19:17

    And so is the chances for the weepee also shrinking to make the semi finals. Bhahahaha

      Brannas - 2011-09-28 19:20

      But look at the bright side, there's always a next year Bhahahahah

  • Gideon Van Zyl - 2011-09-28 19:29

    This is a real concern. WP has been through 7 fly-halves this season. I think the question needs to be asked why tge injury-toll is so high. Is it preparation? General fitness levels? Really worrying. The symptoms of a too small pool of playets left to play has been evident against both tge Bulls two weeks ago and the Cheetahs last week.

  • Gideon Van Zyl - 2011-09-28 19:30

    Brannas - I assume you are a Bulls supporter...

      Brannas - 2011-09-28 19:34

      In murg en been boetie, maak al die bulle bokke

      Northern Stormer - 2011-09-28 22:26

      Hulle het dit klaar gedoen in tri-nations - nie gewerk nie dis hoekom hulle almal CC speel op Floptus !!!

  • zim - 2011-09-28 19:49

    “there are no other players in this province” load of rubbish there are over 100 clubs playing every weekend. Give those players an opportunity.

      24browser - 2011-09-29 10:06

      I dont think that is going to happen. AC is a total ASS, he thinks nothing of club players

  • 722 - 2011-09-28 19:50

    Hoe dedonner kan WP net 22 spelers het wat reg is vir currie beker. WP is die provinsie met die meeste rugby klubs in die land. Ek weet regtig nie hoekom spelers nie hier die blootstelling kry nie maar eerder deur die Bulle gekoop word. Go Cheeetaaas!!!!

      Bulkalf - 2011-09-28 20:19

      Hulle dink daai 22 is reg vir Curriebeker ! Ha ha haaaaaa !!!!

      Dan - 2011-09-28 20:29

      En het jy vergeet wie the WeePee onlangs almal gekoop het? Moet ek jou herhinner papsak - kom ons probeer Habana (swakste koop van die eeu), Lobberts, Vermeulen, De Kock Steenkamp, Jacques Fourie, Conrad Jantjies, Adriaan Fondse, etc. Moenie klippe gooi as jy in die grootste glashuis bly nie ou maat. Tyd dat WeePee manne minder praat en bietjie meer staal begin wys. Aggelope 10 jaar was maar beroert.

      BulvanBulle - 2011-09-28 21:51

      @Dan Kan ek nog 'n paar noem: Tiaan Liebenberg, Harris, CJ vd LINDE, Louw, GRANT En dan het die idiote die guts om te reken die Bulle koop. 75% van die WP is gekoop, en STEEDS verloor hulle!!

      Northern Stormer - 2011-09-28 22:13

      Praat die klomp slim manne van Pretoria nou - kyk bietjie hierna Einsteins :- How about this for possible Bulls XV for 2012? 15 Jurgen Visser - bought from WP in 2011 14 JJ Engelbrecht - bought from WP in 2012 13 Johann Sadie - bought from WP in 2012. Back-up Swanepoel, Small-Smith - both bought from Free State; 2012 and 2011 12 Wynand Olivier. Back-up Francois Venter and Jan Serfontein - bought from Free State in 2012 11 Bjorn Basson - bought from Griquas in 2011 10 Morné Steyn. Back-up Lionel Cronjé - bought from WP in 2012 9 Francois Hougaard/Jano Vermaak - bought from Lions in 2011 8 Pierre Spies. Back-ups CJ Stander/Arno Botha 7 Jacques Potgieter - bought from EP in 2011 6 Dewald Potgieter 5 Juandre Kruger 4 Wilhelm Steenkamp - bought back from Cheetahs in 2012 – originally bought from WP 3 Werner Kruger 2 Chiliboy Ralepelle (captain) 1 Dean Greyling

      BulvanBulle - 2011-09-28 22:29

      @suurg@t Northern Stormer EXACTLY MY POINT!!! Dis 'n professionele era, ALMAL koop, nie net die Bulle nie. Verskil is net die Bulle wen darem so nou en dan 'n trofee in 'n 10 jaar periode

      Northern Stormer - 2011-09-28 22:40

      @BulvanBulle - Nee my maat jy sit nie net die pot mis nie jy het sommer saam die pot by die badkamer uitgedonner. Suur - nee gladnie. Net gatvol vir julle arrogansie en sodra julle n steek terugkry draai die storie - kyk maar hierbo na Dan en jou comments !!! As dit dan so n groot professionele era is hoekom altyd verwys na die aankope van ander spanne terwyl julle als koop wat beweeg om seker te maak die ander provinsies benut nie hulle talent nie.Jip jy het een ding reg - julle wen so nou en dan n trofee met ander manne se kalwers want julle kalwers is useless. Ek is donners bly almal was nie verplig om vir die Bulls te stem nie want dit sou die selfmoord rate opgejaag het en maar donners eentonig gewees het - O-ja sterkte met julle game moreaand - julle is seker bietjie benoud of hoe ?

      Hardekwas - 2011-09-28 22:42

      Francois Hougaard is ook van die Kaap af, gebore in Paarl en rugby gespeel vir Paul Roos Gym

      BulvanBulle - 2011-09-28 23:19

      @Northern Stormer Jy besef jy't nou absoluut niks gese nie. Gaan lees gou weer wat jy geskryf het. Foeitog

      BulvanBulle - 2011-09-28 23:20

      @Hardekwas En Grant was op Vanderbijlpark in die laerskool

      Northern Stormer - 2011-09-29 05:38

      @BulvanBulle - Weet nie wat jy sien nie maar vir my lees dit heel lekker !!!

      René Müller - 2011-09-29 08:02

      @NorthernStormer, I think you are missing an important point: Only Basson was bought - all of the others did not have new contracts with their respective provinces - The BBRU negotiated and concluded contracts with them as a result. Any other province could have done the same, the fact that these players choose to play for the Bulls, should be an indication where they want to play and clearly being rewarded for their skill and talent.

      Northern Stormer - 2011-09-29 08:17

      @Rene - Goeie punt en nee ek het dit nie uit die oog verloor nie. Ek krap maar net waar dit nie jeuk nie. Glo my ek is n WP supporter maar ek is gladnie blind vir die ander provinsies se prestasies nie en hel as hulle die manne kan opkoop voor die ander unies, wel good to them - if you snooze you loose !!!

      René Müller - 2011-09-29 08:48

      @NorthernStormer, as ek in jou skoene was, sou ek 10/1 dieselfde gevoel het. Maar dit help nie jy raak vies vir die Bulle nie, jy moet dalk jou eie Unie se bestuursvermoee bevraagteken! Sterkte daar!

      Northern Stormer - 2011-09-29 09:14

      @Rene - Dankie ek het die sterkte nodig !!!

      Ryan - 2011-09-29 10:12

      Julle vergeet Morne Steyn was ook in Kaapstad Gebore.

      BulvanBulle - 2011-09-29 15:20

      @Ryan En JdV is in Pietersburg gebore

  • MsBloubul - 2011-09-28 20:24

    Weer Probeer sal nou plek ruil met die blou kalwers wat al beter lyk, waar is die talent wat almal van praat in die Kaap? Net 22 oor?

  • Brannas - 2011-09-28 20:32

    The WeePee needs experience players now, I am sure Allistair can use SAFFA-CAT as his HOOKER , He will be delighted to have an experience player right now even though she is worn out, Bahahahah

      Northern Stormer - 2011-09-28 22:23

      Jou kop is so plat jy kan n kite onder n mat vlieg my maat !!!!! Jy weet wat n kite is ne ???

      vallemj@24.com - 2011-09-29 09:00

      Hold the Phone arent the Bulls still below Province? hahahahahaha

  • Oukoos - 2011-09-28 21:05

    EN so vook ons voort

      BulvanBulle - 2011-09-28 21:58

      @oukoos EK MOET SAAMSTEM, JULLE IS REGTIG TOTAAL USELESS

  • BulvanBulle - 2011-09-28 21:48

    Since end of 2001 that is. STOP making excuses and just admit you've been plain useless the last decade

      Northern Stormer - 2011-09-28 22:42

      Gerieflikheidshalwe word konstant net na laaste 10 jaar verwys want dit pas julle - te skaam om als uit te pak of hoe slim seun !!!

      BulvanBulle - 2011-09-28 23:24

      @Northern Stormer Man ek moet se jy verskaf my heelwat plesier soos ek vir jou lag. Kom ons wees nou maar eerlik, jy gaan nou exactly die Nobelprys vir Kernfisika wen nie. En toe, vertel ons bietjie van "als uitpak" laat ons hoor

      Northern Stormer - 2011-09-29 06:00

      @BulvanBulle - Jong ek is bly ek verskaf jou so bietjie lag genot - dit behoort te help vir jou probleem. As jy te onnosel is om die "uitpak" self op te soek - wel ...... ek gaan dit nie vir jou doen nie. En as jy dit opsoek begin dan van die begin af en nie net van 1939 af nie !!! Die bewys is daar jy weet nie waarvoor om te soek nie en ook nie waar nie. Kernfisika was nog nooit my sterkpunte nie maar die vermoe om klonte te identifiseer - man ....... daarmee is ek nogal okay !!!!

      BulvanBulle - 2011-09-29 15:24

      @Northern Stormer So wat jy se is jy wil die WP en Bulle direk vergelyk in die Curriebeker maar ons moet 53 jaar voor die Bulle begin speel het die vergelyking begin trek? Statistiek duidelik ook nie 'n sterkpunt nie is dit.

      Northern Stormer - 2011-09-29 22:48

      Soos ek gese het - om klonte te identifiseer is maklik en n mens mis nie maklik nie !!!

      BulvanBulle - 2011-09-30 00:29

      @Northern Stormer Kyk ek weet jou uitsluitlike doel hier is om mens gas te gee, maar ek moet se selfs in dit begin jy nou baie vervelig raak. Jy praat vreeslik baie maar se absoluut niks. As jy nie omgee nie gaan ek maar met 'n paar ander manne kommunikeer, jy dra in geen verband enige iets by nie. Ek verkies ook om met mense wat darem 'n IK van oor 90 het te praat. Baie goed gaan met jou

  • Jacques Ackermann - 2011-09-28 21:52

    ek dink die wp moet maar vir mallet of gert small kry as die hoof afrigter want die ou het nog net stront aangejaag, sit met die hele springbok span in die super 15 en currie beker en raai wat, nog steeds boggerol bekers. prys die vader eks nie n wp man nie

      Marius Swart - 2011-09-28 22:45

      @JA.Stem saam dit kan nie lekker wees om WP ondersteuner te wees nie.Maar hulle monde was darrem verskriklik groot toe bulle op 8ste plek gele het.

      Northern Stormer - 2011-09-28 22:49

      Ou Jacques - jy moet more dringend by DSTV uitkom - jou decoder is definitief moer toe - jy sien spoke en beelde !!!!

      BulvanBulle - 2011-09-29 00:07

      @Northern Stormer En almal skater van die lag vir jou

      Northern Stormer - 2011-09-29 05:45

      @BulvanBulle - Man jy is dalk reg - ek moet bietjie na my comments kyk want as dit jou en jou allen laat lag dan is daar fout. Ek dal bietjie hoer woorde gebruik dat die ordentlike Bulls suppoerters my verstaan en saam my rugby gesels dan het ek nie nodige om met julle klonte opgeskeep te sit nie. Hoe se hulle small things amaze small minds of so iets ne ??

      Blou - 2011-09-29 08:01

      @Northern Stormer Kalmeer nou maar, en aanvaar julle siesoen verby en aanvaar dat daar groot probleme by die WP is, dis hoekom julle talent nie kan wag om daar weg te kom nie en julle dom bestuur koop mense wat niemand anders wil he nie want dis al wie nog wil WP toe wil gaan.

      Northern Stormer - 2011-09-29 08:21

      @Blou - Jy is heel moontlik korrek oor ons seisoen. Glo my ek's heel gekalmeer . Jy slaan die spyker op die kop - ons bestuur is plankdom en onnosel.Julle manne kan ook nou relax - ek's net besig om te stir - that's all !! GO BOKKE !!!

  • Koos - 2011-09-29 07:29

    @ Northen stormpie. Behalwe vir die 80's kon die wp net iets regkry voor 1939. YOU'RE HISTORY ! ! ! ! !

      Koos - 2011-09-29 08:31

      Van 1990 tot nou kon wee pee net 3 keer wen, EINA ! ! !

      Northern Stormer - 2011-09-29 08:34

      @Uncle Koos - More - dis snaaks wat als hier op dei WP berigte uitkruip. Man jy mag dalk ook n punt daar beet he maar as ek die dinge so kyk was julle ook maar niks voor die laaste paar jare nie en bowenal dis sekerlik nie ons skuld as julle biki stadig was en eers in 1939 rugby ontdek het nie. Wil vir my voorkom julle bestuur het eers bietjie in die Kaap gaan kyk hoe word dit gedoen voor hulle, hulle hande daaraan gewaag het of hoe ?? Net vir die rekord; 1889 - 1938 21 finals - WP wen 17 1939 - 1950 4 finals - WP wen 1 en NTvl wen 1 1951 - 1960 6 finals - WP wen 4 en NTvl wen 1 1961 - 1970 5 finals - WP wen 2 en NTvl wen 2 1971 - 1980 10 finals - WP wen 0 en NTvl wen 7 (1 gelykop tussen hulle - die was julle golden years ) 1981 - 1990 10 finals - WP wen 5 en NTvl wen 3 (1 gelykop tussen hulle ) 1991 - 2000 10 finals - WP wen 2 en Bulls wen 2 2001 - 2010 10 finals - WP wen 1 en Bulls wen 5 Ek dink nie hulle is so ver van mekaar af nie of hoe ??

      Northern Stormer - 2011-09-29 08:39

      @Koos - Jip dis eina maar ons moet dit maar so aanvaar - kan net beter as ons bestuurspan wakker word !!!

      mike - 2011-09-29 09:41

      Bulls have won it 23 times so there's something wrong with your stats mate. I suppose pointing out your 17 wins before the CC became a championship really isn't anything to brag about is useless because without them your province really is nothing.

      Koos - 2011-09-29 09:49

      Ai waar krap jy jou stats uit? 51-60 Bulle 1 wp 2(1957-1959 is oor 2 seisoene gespeel) 61-70 Bulle 2 wp 0(daar was geen curriebeker van 1959 tot 1968 gespeel nie) 81-90 Bulle 4 (81,87,88 en 89deel) Kry jou feite reg voor jy jou naam weer gat maak! wp is op n afraande pad Eerste 50 jaar wen die wp 17 en die laaste 72 net 13 en die Bulle wen 23. Kom kom kyk hoe doen die Bulle ,Sharks en Cheethas dit

      Northern Stormer - 2011-09-29 14:28

      @Mike - I will double check my stats and advise - The Currie Cup Championship started 1891 and it is unfortunate you guys only joined in 1939 however you can't wish the earlier years away and it unfortunately form part of the stats and history !! @Koos - Ek se maar dieselfde vir jou - ek sal my stats check en laat weet waar ek foute gemaak het maar ek het definitief nie my naam gat gemaak nie. Ek is deeglik bewus van die jare toe daar nie enige deelname was nie maar hel die spasie is bietjie klein om dit als vir jou uit te spel !! Ja en jy si korrek oor die eerste 50 jaar en die laaste 72 jaar !!!

      Koos - 2011-09-29 15:05

      Stormpie, in die 50s en 60s het wp 2 keer gewen, volgens jou is dit 6. UITGEVANG !

      Koos - 2011-09-29 15:31

      stormpie van 1939, het die Bulle 10 keer meer gewen as die wp.As ons nou die 3 super14 s bytel het die Bulle 26 bekers teen die wp se 13 gewen, nogal ve^r van mekaar as jy kan somme maak

      Poena van Brugen - 2011-09-29 16:57

      Koos gaan speel en los die rugby vir die manne

      Northern Stormer - 2011-09-29 17:51

      Gosie - Jy sien spoke ou Bul. Jou bron van inkomste laat jou in die steek. Vergeet van al die tussen-in stront en kyk na die eindpunt. Die stats en rekords se die volgende;    WP - 32 CC WINS, BULLS - 23 CC WINS End van die prent !! Vergeet van die eerste 50 jaar, die laaste 72 jaar, die tussen-in jare,laas jaar, die S14 ens ens ens. Die rekords is daar - use it or loose it !!! Ja ons is nie die laaste 10 jaar so promonenet nie maar who cares -ons haal die finals met jong manne in ons midde - ten minste is ons daar - sterkte vir moreaand want die Pumas kan julle dalk rook !!!!!

      oukoos - 2011-09-29 20:49

      @Northern Stormer Korrekte stats daar, nou hoe interpreteer ons dit/ Wat jy kan se is WP het die meeste CC van almal gewen. Maak dit hulle meer susksesvol in die CC as die Bulle? Nee, want die Bulls speel eers van 1939 af, so as jy die 2 direk wil vergelyk moet jy die lyn van 1939 af trek. Bulle wen 22, WP 12, m.a.w die bulle is meer suksesvol as WP in die CC. En Vodacom en Super Kla gepraat, nag

      Northern Stormer - 2011-09-29 22:21

      Nag Gosie - onthou die hart pilletjies oudste !!!

      BulvanBulle - 2011-09-30 00:26

      @Northern Hulle is in, moenie worry nie. As WP man gaan jy sulke pilletjies meer as ek nodig he

  • Brevan - 2011-09-29 08:24

    Coetzee has lost his marbles! I would play a primary school 3rd choice flyhalf with a limp at 10 rather than Lionel Cronje. He was shocking. Dollie is fit again and he selects Cronje. Pieter Louw is fit and he brackets him in. That's already 24 fit players. On a positive note, I am keen to see Steyl make his run-on debut. He is an exciting talent and a game changer.

  • WPStrm 4ever - 2011-09-29 08:58

    Bly om te sien die BB ondersteuners het darem nou weer 'n slag 'n platform om op bors skoon te maak. Toe hulle amper in die religasie deel van die punteleer gelê het met die halfpadmerk van die CC het jy nooit van hulle gehoor nie. EK wil net graag vra van die getroue bul ondersteuners om te verduidelik presies hoe kompeterend hulle span sou wees as hulle al met loskakel no 7 moes speel, hulle 2de keuse slotpaar, 4de/5de stel senters, 3de kombinasie losvoorspelers d.w.s die ouens wat 7de,8st en 9de in die "pecking order" lê. Dink julle hulle sou 4de gelê het met 3 naweke om te gaan? Glo my vry, enige WP ondersteuner (en 'n ondersteuner van enige ander span) wat sy sout werd is sal altyd glo dat sy span die onmoontlike sal oorkom en 'n kans het om 'n trofee te wen. Wel dit is nou natuurlik behalwe die BB ondersteuners wat hulle span verlaat het(lee stadion) in 1998/99/2000/1/2 tydens die Super rugby toe julle in die 5 jare slegs in die onderste 2 kon eindig waarvan 3 keer laaste was en een jaar geen wedstryd gewen het nie. Ten minste was die Stormers nog nie so sleg nie maak nie saak met watter swak spelers/afrigters ons moes klaarkom nie. Sterkete aan al die spanne vir die laaste 3 naweke, want ek glo dat baie nog kan verander, selfs hierdie naweek.

      Koos - 2011-09-29 09:58

      Hoe pateties is die wp nie! Daar is niks goed wat julle oor die wp kan se^ nie nou konsentreer julle op die Bulle se swak jare. As julle te sag is vir Curriebeker gaan speel skaak

      Ryan - 2011-09-29 10:22

      Stem saam WPStrm4ever. Nuweland is altyd vol maak nie saak of ons sleg of goed speel nie. Loftus raak net vol waneer hulle wen. Ek dink ook ons het baie goed gedoen met die pan wat ons het. As ons net ons ouens kan behou sal ons goed doen in die toekoms.

      WPStrm 4ever - 2011-09-29 10:38

      @Koos, net soos ek aanneem julle ook niks goed oor julle geliefde Bul span te sê het op die oomblik nie en daarom bly hammer julle op die afgelope 10 jaar van die WP. Dit voel nie so lekker as die lem terug na julle kant ook sny nie? Gelukkig vir die wp/stormers weet ons wat terugkom na ons toe voor die S15 van 2012. Ongelukkig vir die bulle is dit wat julle nou het amper so goed soos dit gaan raak. Daar is maar min kwalitiet wat bygevoeg gaan word teen Februarie 2012.Sien ek 'n steil bultjie in die verte.

      Koos - 2011-09-29 11:23

      Ons gaan nie kla oor 1 swak seisoen nie. Die Bulle het die laatse 10 jaar baie reggekry. Die WP is altyd grootbek voor en tydens die seisoen maar aan die einde duik julle in die hek! Jaar na jaar na jaar

      Jan - 2011-09-30 07:57

      Ek stem, toe Bulle amper onder op die log was, het jy NIKS gehoor van hulle ondersteuners nie. Ten minste het ons darem nie in een seisoen al one Super wedstryde verloor, inderdaad 'n Trotse rekord vir die Bulle wat net die Leeus kon ewenaar, (hoe durf hulle????)

  • Rampage15 - 2011-09-29 10:34

    Fire the medical staff!!!

  • Maori - 2011-09-29 16:12

    Was confirmed on Cape Talk 567 that the victim of the shark attack on Fish Hoek beach was a WeePee supporter! Despite the warnings, he entered the water

  • visarend - 2011-09-29 16:43

    Tydens die Bulle se goue jare , het selfs stoere Wp ondersteuners telkemale erkenning gegee dat hulle goed was . Dit wil voorkom asof BB ondersteuners aan n minderwaardigheids kompleks lei . Hulle wil Pretoria n replika van die Kaap maak , in omtrent alles . Brigadier Buurman Van Zyl , was hulle teenvoeter vir Dok Craven , Tukkies vir Maties , en so kan ons aangaan en aangaan . Hulle voel baie beslis minderwaardig teenoor Kapenaars , en sal alles in hul vermoe doen om ons te beledig . Asseblief , my vriende , ons is nie beter as julle nie . Ons sien nie op julle neer nie . Ons beskou julle as ons gelyke , so laat vaar hierdie kinderagtigheid , want dit maak julle bespotlik . Laat ons liewer almal saamstaan om rugby te bevorder . Groete .

  • NAYRB - 2011-09-29 17:44

    It is the modern era of profesional sport,use the cheque book- buy more players.

  • NAYRB - 2011-09-29 19:27

    Modern era -use the cheque book.

  • Northern Stormer - 2011-09-30 06:41

    Okay ek het seker die laaste twee dae meer manne die moer in gemaak as wat jy op Floptus se Oos Pawiljoen kan inpas maar kom ons wees maar n bietjie realisties. Alle tekens dui daarop dat die Bulls die 4de plek op die log kan oorvat en alles dui daarop dat die WP gaan uitloose op die playoffs. Maar daar is nog n buitekans dat dit dalk nie so gaan uitdraai nie - al wat ek kan doen is te hoop en bid miracles gebeur van vanaand af en my WP spannetjie pluk n haas uit n hoed uit die volgende 3 weke. Sterkte vir al die spanne en mag die bestes bo uitkom. BulvanBulle/Koos/Blou/JohnnyBB en ook fake oukoos - geniet die naweek se rugby en sterkte met julle span !!! GO PROVINCE MAKE US PROUD !!!

  • pages:
  • 1