News24

WP rise from slumber

2010-10-25 07:11

Stephen Nell

Cape Town – Western Province are once again a team capable of reaching finals, but the final building block in the revival of the Cape rugby union is to start winning those games.

Only footage of WP captain Schalk Burger holding a trophy aloft will prevent doubts that a giant of South African rugby has risen from its slumber.

The Stormers had the opportunity in the Super14, but lost the final to the Bulls in Soweto. Now Western Province have that opportunity in Saturday’s Currie Cup final against the Sharks in Durban.

Stormers and WP coach Allister Coetzee believes valuable lessons can be taken from the Super 14 experience.

“There is now a culture of making play-off games, but we also want to create a culture of winning those games. It was wonderful to make the Super 14 final and of course we would have liked to win it,” said Coetzee.

“But was the goal just to make it to the final or to win it? That is the question we are asking of ourselves and it’s something we have discussed. We learned from the experience and that will help us on Saturday.”

Province may not have played in a Currie Cup final since 2001, but the Stormers had to go to Soweto for an intense experience in the Super 14 final.

The Stormers lost to the Sharks in the Super 14, but the Shark Tank is not a venue that the players have not experienced before. A Shark Tank full of bees may be, but it’s probably safe to predict that the final will kick off at the scheduled time.

One would also expect WP to have control over the butterflies in their stomach.

That clearly was not the case with the Stormers in the Super 14 final when they trailed 0-16 after just 25 minutes.

“We conceded penalties through over-eagerness. You can’t do that against Morné Steyn or Patrick Lambie,” said Coetzee.

“In the semi-final against the Cheetahs we managed to build on our lead. You shouldn’t sit back and defend. You should rather take confidence from a lead and build on it.”

Coetzee feels his side has grown since the experience in Soweto.

“Lessons were learned and it was a good experience for the guys. Yes, perhaps it was a case of the Bulls playing their second game there and we our first. We did not realise how bad the noise levels in the stadium would be,” he said.

“There will also be noise in the Absa Stadium, but hopefully not bees!

“It’s a passionate crowd and the Sharks last lost there in February (against the Cheetahs in the Super14). It’s the Sharks on their home field and will be very tough.”

All four of the Sharks’ Currie Cup league defeats this year were indeed outside Durban, which puts the magnitude of the challenge facing WP in perspective.

But no-one ever said the road back to the summit in South African rugby would be easy.

Sport24

Comments
  • Kobus - 2010-10-25 09:21

    Almal weet die Stormers is die Bulls se "little bitches". Maak nie saak wat die stand van rugby is nie, as die Bulls die Stormers pak is daar reeds metal damage nog voor die afskop. Ek hoop die Sharks het geleer uit die suksesse van die Bulls teen die Stormers. Vat hulle goed van en hulle is soos klei in jou hande - gee hulle ruimte en jy sal die wedstryd heeldag jaag. Sterkte aan die Sharks. As julle volgens jul potensiaal speel, kan daar net een wenspan wees. O ja, wie het nou al ooit aandag gegee aan wat Stephen Nell te sê het. Kyk net na die knaap en dis duidelik hy weet niks van rugby nie. Ons weet ten minste wie hy support.

  • Boerseun - 2010-10-25 09:33

    @ ander Boerseun? Wa kom jy vansaan met my naam? Maar ek stem saam weerprobeer gaan hulle g@tte sien

  • Cliff Bradley - 2010-10-25 09:51

    Balsak: Nou is daar n "BALSAK" wannabe ook , dis swak as die manne die WP so haat dat julle enige stront sal skryf - GROOT CHICKENS WAT TE GEELGAT IS OM JOU EIE NAAM TE GEBRUIK, - Los vir balsak uit , hy is ten minste n een span man

  • @Balsak - 2010-10-25 09:53

    Ek stem saam. Is 'n groot WP ondersteuner, maar verstaan nie hoekom ons as gunstelinge in die media gereken word nie. Die Sharks het 'n goeie span en dit sal nie maklik wees om te wen nie... Maar dit gaan 'n goeie game wees.

  • Any trophies? - 2010-10-25 10:23

    Have these guys actually won anything the past 10 years?! Something like 3 throphies in the last 20 year...then why are they so grootbek?

  • Bloubul - 2010-10-25 10:25

    Ek is maar net bly dat my geliefde Bulle nie hierdie naweek speel nie. Ek dink ons sou deur enige een van hierdie twee spanne getrap geword het. Sterkte aan die Haaie en WP. Julle verdien om vir die koppie te speel.

  • BALSAK(alias Blue Bul Hater) - 2010-10-25 10:33

    @Cliff Bradley- THANK you very much. Dit is nou al ,n geruime tyd wat ek dit onder ALMAL se aandag bring, dat daar 'n FOOL is wat onder my naam skryf. But they can try whatever they want, those who've read my comments over the years, will know I am a DIE HARD WP supporter. I will never write any negative thing about my beloved WP, a Team that I am supporting since the mid 1970's. Ek is WP en WP is ek!! WP is my hart, my siel, my lewe en my alles.....

  • Dries - 2010-10-25 10:37

    een dang wat hier deur slaan is dat die Bull ondersteuners dalk nog nie besef dat hulle nie in die Finaal speel nie. Die twee beste spanne is in die Finaal. PPPRRRRROOOOOVVVVVIIIIINNNNNNNCCCCEE

  • Philip - 2010-10-25 10:42

    sorrie oor die naam man, sal hom nie gebruik nie. Ten minste stem ons saam!!

  • klein balsakkie - 2010-10-25 10:46

    @cliff bradley. Nou hoekom vat jy my aan?Ek het my naam verander. Sorrie, en ek is n groot WP, soos my nefie,ondersteuner. Wp, jou lekker deng, met my hele hard en verstant en al my bryns!!

  • Stormtrooper - 2010-10-25 10:52

    As 'n groot WP ondersteuner rig ek hierdie aan die media - waar kom julle daaraan dat die WP die gunsteling is om te wen? Die Sharks het tuisveld voordeel en het maande laas in Durban verloor. Die spanne weeg gelyk op, en dit gaan op die ou einde van die dag neerkom op wie spark op die veld. Ons almal weet wat gebeur het in Durban met die Super14. Die twee spanne is albei gelaai met goeie spelers en het momentum wat hulle dra vanuit die liga. Dit is enige iemand se game. Laat die beste span wen!

  • Robz - 2010-10-25 10:55

    Amazing that if someone write something you do not like then you make him out for a palooka that doesn't know a thing about rugby. All the Bull supporters were critizising WP, saying they will not make it to the semi's. And who is in the final and who is watching the game from home. Leave the result to the players. Nothing that you write here will have any influance on the game.The team with the biggest heart, the one that controls the ball and makes the fewest mistakes is the one that will hold the cup up. I just hope it's Province and I hope my heart will still be pumping after the match.

  • Emile @ BALSAK(alias Blue Bul Hater) - 2010-10-25 14:42

    Net omdat jy 'n lojale supporter is, hoop ek die droogte is naby sy einde vir jou. 10 Jaar se droogte sit nie in elke man se broek nie. Geniet dit en sterkte vir die senuwees tot en met afskop. Ek is 'n Bul en gaan Saterdag moerse geniet. Ek hoop die game is genadeloos hard en nie daai airy fairy Aussie kak nie.

  • MACK DIE BLOUE - 2010-10-25 14:57

    PROVINCE gaan wen ! in Durbs !

  • Renegade - 2010-10-25 16:04

    @Emile. As n Blou Bul kollega stem ek saam met jou.Dit gaan , glo ek, n moerse goeie game wees.En ek dink die span wat die minste foute maak gaan wen. Ek hoop die ref is genuine onpartydig en konsekwent. Vir my 6 van die een en n halwe dosyn van die ander wie wen.My"gut feeling" is die Sharks maar moet ek in dieselfde asem se my gut feeling het my al lelik in die steek gelaat!!

  • Vaste 6 - 2010-10-25 16:06

    WP moet net WEER soos teen Vrystaat vir 80 minute, 15 man rugby speel, dan sal ek tevrede wees, maak nie saak wie wen nie. GO WP !!!!

  • Chrisjan - 2010-10-25 17:52

    Aan al daai bitterbek Floubulle: Asb kyk Saterdag na die finaal sodat julle vir eenkeer RUGBY kyk! Hoogskop-en-donkiestorm sal nie op die spyskaart wees nie; die spring van die bal gaan nie die uitslag bepaal nie; eenogige "blou"-skeidsregters sal nie die game kan manipuleer nie - nee, sublieme rugbyskills gaan uitgestal word; verwoede voorspelers met breins en kreatiwiteit ( nie breindood Kamikaze Zombies ) gaan dreun oor die veld. Ja, dit en goeie "goue" hande en ratse voetwerk gaan die deurslag gee. WAT 'n verskil gaan dit nie wees nie! Kry sommer nou al lekker. Kom nou Saterdag! Jammer Bulle, julle donker jare is op julle. Onthou julle nog die jare 2000 rond - Grapgatte van die dan Super 12?! Is dit dan nie julle wat die rekord hou vir die meeste loesings ooit en die grootste loesing/s alle tye nie?!!! Sorry, maar maak maar weer reg vir die doldrums. Hul is op julle...

  • PAULUS DIE BLOU-BUL - 2010-10-25 18:11

    STERKTE AAN ALBY SPANNEVIR DIE FINAAL SATERDAG,DIT GAAN OORLOG WEES MAAR SAL VIR DIE W.P SKREE VIR 83 MINUTE

  • Renegade - 2010-10-26 11:56

    @chrisjan.Jy moenie skryf as jy gesuip is nie want dit kan al rede wees dat jy sulke kak kwytraak. Of moontlik is jy gerook.

  • Chrisjan - 2010-10-26 17:34

    @Renegade Aitsa, maar die waarheid maak SEER, ne?!! Sjoe, boonop sien ek al hoe jy daar in jou hoekie sit en WENS jy kon so skryf...Jammer om jou teleur te stel ou vrind: Dit sit nie in 'n Flounul se panty nie; bloot net nie die vermoee nie - vloek, skel en patetiese spelling en taalgebruik is mos meer karateriserend van julle styl, of nie, ou swaer?!

  • pages:
  • 1