News24

Taute inks Stormers deal

2012-10-24 08:16

Johannesburg - Lions utility back Jaco Taute has signed a loan deal with the Stormers, but he also has the option of making a permanent move, according to keo.co.za website.

Taute has been linked to season-long stint with the Cape franchise over the past two weeks, and the deal was finally signed on Tuesday afternoon.

The 21-year-old said he was looking forward to the new challenge.

‘I’m very excited,’ Taute told keo.co.za. ‘The Stormers have been a world-class team in recent seasons and I hope to make a valuable contribution next year.’

The deal should see the player return to the Lions in time for their Super Rugby promotion-relegation match against the last-placed South African team.

However, Taute revealed he could decide to extend his stay in Cape Town.

‘My contract with the Lions expires next season,’ said Taute. ‘So I could stay on with the Stormers if I wanted to. But we see how things go in 2013.

Sport24

Comments
  • bakkies.botha.39 - 2012-10-24 08:29

    Dankie tog dis n loan deal!!!!

      breyneke.dreyer - 2012-10-24 08:33

      Kan jy nie lees nie Bakkies?

      bakkies.botha.39 - 2012-10-24 08:36

      Dis n option, nog nie n deal nie of is jy dof???

      frigo.donnerweer - 2012-10-24 09:06

      Bakkies, ons het nog altyd geweet jyt nie veel tussen jou ore nie...

      stirrer.stirrer - 2012-10-24 10:03

      Hy is nou Akkies Otha, die BB het verdwyn vir die res van die seisoen.

      frigo.donnerweer - 2012-10-24 11:43

      Goeie een stirrer

  • bakkies.botha.39 - 2012-10-24 08:37

    Ek kon nie verby ‘The Stormers have been a world-class team in recent seasons and I hope to make a valuable contribution next year.’ Lees nie

      aubrey.gloster - 2012-10-24 08:47

      Net nog 'n Transvaler wat sy rugby loopbaan gaan verwoes in die Kaap. Sagte lewensstyl, modeparades, highlights in die hare, twitter ens

      breyneke.dreyer - 2012-10-24 08:51

      Ek stem saam met Taute Bakkies. Hulle het die RSA Conference twee keer agtereenvolgens gewen, die finaal van die Currie Cup gehaal en presteer in die Super 15 deur die finaal en semi te haal. Die enigste ander span wat amper so goed gevaar het is die Sharks. Jou geliefde span was ongelukkig nie amper in dieselfde klas die afgelope tyd nie. So sluk jou trots en stem saam met die jongman! of gaan aan en wys vir al die Rugby 24 lesers hoe dom jy is!!

      fef.gericke - 2012-10-24 08:58

      no problem Bakkies,we are still very proud of you.we know you guys dont read English so well,so this is guite a good effort to make it so far into the article!

      bakkies.botha.39 - 2012-10-24 09:08

      @Frekkilface- Dankie man!!! @Breyneke Conference cup is just a sorry-you-choked-cup!!!

      dirkjohannes - 2012-10-24 11:10

      Want jy sukkel seker om te lees Flakkies. Ons verstaan, moenie daaroor worry nie....

      jean.viljoen.395 - 2012-10-25 15:59

      Can not agree more with Aubrey. WP = "all flash but no cash". World class team???? What have they won recently to deserve the tag of "world class team"?? Bugger all....Exactly like the pommies. Always talking up their team but no BMT when the moment arrives.

  • jimmy.moustache.12 - 2012-10-24 08:50

    ek wonder of die wp mense ooit skaam kry oor dat hulle die leeus spelers so steel nadat hulle die leeus so in die rug gesteek het. geen backbone en geen bekers en n driekwart van hulle supporters skree vir NZ. SIES

      fef.gericke - 2012-10-24 09:09

      Dyllan des Fountain,Kallie Visagie,CJ van der Linde,Josh Strauss,Jacobie Adriaanse,Grant Hattingh,Hendrik Roodt.Dis maar net n paar van die eks WP manne wat vir die Lions speel.so om te sê ons steel julle spelers is n bietjie belaglik.

      jimmy.moustache.12 - 2012-10-24 09:31

      fef. dyllan des fortuin, adriaanse en roodt het nie weer kontrakte by wp gekry nie. cj van der linde kom van die VS af. josh strauss en visagie wou hulle nie gehad het nie. en kom ons vergeet nie die rugstekery nie.

      nico.pretorius.946 - 2012-10-24 09:34

      @fef, Dyllen des Fountain en CJ het vir die WP gespeel, die ander ouens was nie goed genoeg om die WP span te maak nie, en moes by ander unies gaan kyk vir kontrakte. Hulle kom van die kaap af, maar het nie vir die WP gespeel nie.

      BlouMasjien1 - 2012-10-24 10:02

      @fef.gericke - Hendrik Roodt- Het gespeel vir die Bulle,Cheetahs en Lions nooit vir wp nie CJ van der Linde-Het eers vir dieCheetahs gespeel

      fef.gericke - 2012-10-24 10:38

      so as hy nie span kry nie mag jy hom maar koop?ek sê net dat dit belaglik is om ander provinsies te blameer van spelers steel as daar net 3 transvalers in julle span is.dit is 2012.spelers skuif.aanvaar dit maar want dis die realiteit.in elk geval sal die Leeus baie beter vaar as hulle ophou om ander te blameer en die foute by hulself te soek.

      nico.pretorius.946 - 2012-10-24 10:55

      @fef, ek stem saam met jou, spelers gaan skuif, dis 'n profesionele era. Net vir jou uitgewys dat heelwat van die spelers wat jy genoem het nie vir WP gespeel het nie :) Ek begin darem die idee kry met die nuwe bestuur by die Lions begin hulle dinge regruk sodat ons binnekort minder hoef te kla oor die spelers wat loop :) spelers sal altyd skuif, baie min mense vandag eindig by dieselfde werkgewer as waar hulle begin het, en unies is werkgewers vir die spelers, dis die realiteit. dis ons fans wat fanaties is oor ons unies, nie die spelers nie.

      dirkjohannes - 2012-10-24 11:08

      Jimmy, hul hou seker daarvan om vir 'n wenspan te skree.

  • nico.eksteen.7 - 2012-10-24 09:45

    Hy's 'n aanwins. Ok bly dat Gerhard vd Heever nou sy voete gevind het en goeie rugby begin speel. Met Elton ook op pad lyk dinge spoggerig vir volgende jaar. Nog net 'n voorry of twee koop en hoop al die losvoorspelers is reg volgende jaar. Dan is dit nag vir die ander spanne

  • sinobom.mfunzana - 2012-10-24 09:57

    Welcome home Jaco can't wait to c u in blue nd white

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-24 10:11

      Born and raised in Gauteng!!!

      bootman.bokke - 2012-10-24 15:12

      Jaco everyone in SA has their roots in Cape Town. This is where it all started..................

  • riaan.crouse1 - 2012-10-24 11:00

    Taute is n yster hy het reeds baie mense verkeerd bewys en hy gan aanhou mense verkeerd bewys hys nog baie jonk en het nog BAIE plek vir leer!! Hys reeds goed genoeg as hy eers begin fire op alle cylinders is daar baie baie opertunities vir hom !!!! ek ruik n super trophy.

  • gary.julius1 - 2012-10-24 11:59

    You idiots... WP won 32, Bulls 23, Lions 10, Sharks 6 and Cheetahs 4, Grriquas 3 and Bull Dogs 2...

      jaco.groenewald.731 - 2012-10-24 12:19

      That was not the Q. How many finals did each of those teams play in, and what was the winning ratio, so ask yourself now, who is the idiot?

      aubrey.gloster - 2012-10-24 13:03

      gary.idiot.julius1: The first 30 Currie Cup was played between WP(HENSOPPERS ENGLISH COLONY), Griquas(English soldiers stationed in Kimberley) and Border(English soldiers stationed in East London). It therefore does not count and you will see that even Supersport only considers the stats since the finals started. By the way the WP choked in the first ever final against the Lions and in the 2nd final against the Bulls.

  • nagou.grote - 2012-10-24 12:14

    Die mannetjie het baie talent, dis verseker. Ek is bly hy en Jantjies kom af na die Kaap, vir 2 redes. 1. Dit gee ons kans om sekere spelers op sekere tye te gebruik. Een ding wat ons gesien het met die vorige Super Cup, was as jy dieselfde spelers elke liewe game gebruik, by die einde vat dit aan die man. Om 2 uitstekende nr 10's te he kan net help. 2. WP het baie van sy talent verloor, en is deur ander unies opgekoop. Hier blameer ek AC en sy management . Hulle het gedink, ag ons het 4 goeie flanke, laat die ander loop, en toe die papaw die fan strike, moet a hakker (alhoewel briljant) daar loop speel.

  • tertius.devereaux.1 - 2012-10-24 13:49

    Om op so jong ouderdom jo rugby loopbaan op te neuk

  • chris.holtshausen - 2012-10-24 17:58

    Die droom van alle rugbyspelers: Kan ek ook nie tog maar in daai Blou en Wit Hoops speel nie?!!!!! Welkom Jaco en Elton!!! Ag julself b-a-i-e gelukkig.

  • pages:
  • 1