News24

Scooter accident halts Kaplan

2011-07-24 16:30

Pieter Jordaan

Johannesburg - Jonathan Kaplan, the world's most experienced Test referee, had to withdraw from Saturday's Currie Cup match between the Blue Bulls and the Free Sate Cheetahs after being involved in a scooter accident.

Kaplan received 30 stitches to his leg after he drove into a taxi's door - which opened up unexpectedly in front of him - in Cape Town on Friday.

Kaplan said that his injuries are not serious.

South African refereeing boss, Andre Watson, said he does not expect the injuries to stop Kaplan from representing South Africa at the Rugby World Cup later this year.
 

Sport24

Comments
  • ChrisW - 2011-07-24 18:36

    Was the taxi painted all black? Glad you're OK Jonathan.

  • WPBLIKSEM - 2011-07-24 19:24

    If he was there the Cheetahs would have won the game. You could see how Plonker Jonker's decisions favoured the Bulls!!!!

      Bulldozer - 2011-07-24 20:55

      Ek wens dit was eerder jy wat onder n bus beland het.

      Blou - 2011-07-25 07:13

      Bliksem, sedert Noord Transvaal afgestig het, het Noord Transvaal/Blou Bulle die Currie beker 22 keer .. WP 14 keer. Jou feite op ander forums is tog so verkeerd. Ek stel voor jy bepaal jou by jou spannetjie......

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 07:22

      @Blou- Moenie die geskiedenis VERDRAAI om jou ou SPANNETJIE te pas nie. Maak enige rugby geskiedenis boek oop of besoek SARU se webwerf, en jy sal nie die NONSENS lees wat jy skryf nie. Daar staan net WP het die Currie Beker 32 keer gewen, FINISH en KLAAR. Al die ander goed wat jy hier noem, is net uit PURE JALOESIE- IDIOOT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

      Blou - 2011-07-25 08:24

      SARU se webwerf se ook hulle kannie onthou wanneer hat WP laas die Currie Beker (of Sup 15) gewen nie. Hahahahaha.... ai,....jy is so snaaks !!! Nou toe, idioot, gaan drink nou van jou sak wyn, sit in jou voortande en gaan le nou onder daai bus wat Bulldozer van praat.

      WPBLIKSEM - 2011-07-25 08:27

      @Blou- Jy en Bull gaan elk 2 papsakke nodig het na saterdag se game.....

      BlouBos - 2011-07-25 08:50

      @WP^%$%SEM - voor die Bulle afgestig was dit net die WP, Griekwas, Transvaal, en die OP wat om die beker gespeel het. Van 1938 met die stigting van die N.Tvl/Bulle het die N.Tvl/Bulle die beker 22 en die WP 14 keer gewen. Maar as dit jou werklik pla kom ek stel dit vir jou so - in 122 jaar wen die WP net 32 keer, maar legs 71 jaar wen die Bulle 22 keer. As jy nou met sommetjies doen dan sou die Bulle oor 122 Jaar die beker al 38 keer gewen het – wat ‘n prestasie!!!!!!!!!!!!!!!!!!

      Blou - 2011-07-25 09:16

      Lyk my jy staan alleen in hierdie argument. Die ander WP ondersteuners kan, of wil, jou nie help met die een nie. Nou-ja, gaan lees nou weer wat Bloubos geskryf en dan gaan soek jy daai bus grootman..

      Bulldozer - 2011-07-25 09:46

      Blou, gee maar op. Dis soos om met n baksteen te redeneer.

      BlouBos - 2011-07-25 10:41

      Ek stem Bulldozer – dit is nutteloos verby om met die breindood WP/Stormers te redeneer. Weet jy wat is interessant Bulldozer en Blou. Het julle agterkom wat se sameswering is daar teen die Bulle. Ek het nog nooit gesien dat die WP/Stormers iets leliks, vulgêr of negatief of afbrekend oor ‘n Shark, Cheetah ‘n Leeu of enige ander span te sê het nie. Nee, as hulle hulle oë in die oggende oop maak dan sien hulle net Blou. Soos ek al baie gesê het, hierdie ouens lei aan die klein mannetjie klein spannetjie ag ekskuus ek lewe sindroom. As jy goed is dan is jy goed en daarom laaik niemand jou nie, maar die Bulle is dit al gewoond.

      Blou - 2011-07-25 11:21

      Ek wonner of papsakbliksem weet vir wie het die rugbyspeler vd eeu, Frik du Preez, gespeel ? Self die lug is blou........hehe.

  • Oompie - 2011-07-24 20:33

    Was the taxi offside?

  • mollie.kruger - 2011-07-24 20:52

    Touch! Engage!

  • StBad - 2011-07-25 03:00

    30 stitches... that's pretty serious

      Zion - 2011-07-25 06:24

      Ya, 30 stitches is equivalent to the Cheetah's score. Must be some Karma floating around. Earl.....

      Marcell - 2011-07-25 09:24

      Hy is maar 'n sawwe knaap.

  • Zion - 2011-07-25 06:22

    Now what is this world coming to? All the best players are sidelined and the referee too. Wonder what these two parties discuss when they see a ref miscall?

  • Hein - 2011-07-25 07:16

    Sterkte en 'n spoedige herstel Jonathan. Ek dink die skeidsregters behoort te staak vir beter vergoeding dan kan hulle dalk petrol vir hul BMW's bekostig.

  • Michael - 2011-07-25 13:34

    why wasnt stu on the back ?

  • Zion - 2011-07-25 17:37

    Bet he blamed this accident on the ref.

  • srter - 2011-07-26 14:59

    Hello everybody,Good news:the good shoping place, welcome to visit our website.you can try. will make you satisfied.Thank you! input===== http://www.clothes6.us ====you can find many cheap and fashion stuff. ...

  • srter - 2011-07-26 15:06

    Hello everybody,Good news:the good shoping place, welcome to visit our website.you can try. will make you satisfied.Thank you! input===== http://www.clothes6.us ====you can find many cheap and fashion stuff. ...

  • Nfusitjie - 2011-07-26 19:39

    wat de donner soek hy op n scooter?

  • Nfusitjie - 2011-07-26 19:40

    het hy nie geld vir n kar nie???

  • pages:
  • 1